Dewald Wasserfall - Eendag as ons groot is

  Рет қаралды 6,044,765

SARIE Magazine

SARIE Magazine

Күн бұрын

Пікірлер: 440
@hanlunel7949
@hanlunel7949 3 жыл бұрын
Hoeveel suid afrikaners is hier wat die liedjie nog luister dit is my liedjie wat ek luister vandat ek 8 was beste liedjie ooit
@jcferreira2074
@jcferreira2074 3 жыл бұрын
haha
@gamerjohn4705
@gamerjohn4705 Ай бұрын
Ek bedoel ek doen nog so ja
@marthawilson1022
@marthawilson1022 2 жыл бұрын
Eks so swart soos die nag, maar dus regrig een van die mooiste liedjies wat ek nog ooit gehoor het !!!
@dutchafrikaner1204
@dutchafrikaner1204 2 жыл бұрын
Dit maak nie saak nie of jy swart, wit, oranje, of whatever is. Jy kan ook baie mooi wees en as jy met trots die Afrikaner taal praat dan is jy 'n engel in my oë. Afrikaans is gebou op die hoop dat Suid-Afrika verenig sal word. En ek's seker dat Afrikaans die krag het om Suid-Afrika se probleme op te los.
@dutchafrikaner1204
@dutchafrikaner1204 2 жыл бұрын
Ek is maar n Nederlander maar Afrikaans het ek geleer omdat dit baie mooi is. Beter as Engels of Nederlands
@nicoletwele1681
@nicoletwele1681 2 жыл бұрын
tausend schmetterlinge.....wunderschön...i love it
@theresahough2225
@theresahough2225 10 ай бұрын
❤🎉😂😢😮😅😊
@vanessawillemse56
@vanessawillemse56 2 жыл бұрын
I remember listening to this song, over and over and imagining that a guy was this heartbroken over me. That one day "wanneer ek groot is" that I would find someone that will love me so deeply... Now at 24 years old and just out of a broken engagement. This song hits different.
@lsp9123
@lsp9123 Жыл бұрын
After a almost five years relationship at the age of 20 I can be with you. It hits different. To loose someone who have been with you for a coutar of your life. It feels like there's a piece missing
@youngsimba6714
@youngsimba6714 4 ай бұрын
He is out there
@markusv31
@markusv31 11 жыл бұрын
Dit is een van die beste produksies deur Johan Vorster nog.
@LaFranceBonjour
@LaFranceBonjour 10 жыл бұрын
Ek is lief vir Afrikaans liedjies. Ek woon nie meer in Suid-Afrika nie, maar ek sal altyd 'n Suid-Afrikaner boer wees.
@tyronvanniekerk3412
@tyronvanniekerk3412 10 жыл бұрын
Een mal 'n boer altyd 'n boer, ons maak 'n plan!
@mianswart1473
@mianswart1473 10 жыл бұрын
Ek oookkkk verewig n boer
@tyronvanniekerk3412
@tyronvanniekerk3412 10 жыл бұрын
Waar sit jy ou maat?
@mianswart1473
@mianswart1473 10 жыл бұрын
Brasilie
@tyronvanniekerk3412
@tyronvanniekerk3412 10 жыл бұрын
Ek sit in Duitsland, kom jy 'n keer Oktoberfest of ski en ek 'n keer na brazilie haha
@DewaldBotha-h6j
@DewaldBotha-h6j 10 ай бұрын
Lyk vir my ons is min dewald's in die werld Mar jy bly Mar n legend
@TheSommersonnenwende
@TheSommersonnenwende 9 жыл бұрын
I love, love afrikaanse music.... Greetings from Germany!
@tylerbotha6028
@tylerbotha6028 9 жыл бұрын
dankie (:
@TheSommersonnenwende
@TheSommersonnenwende 9 жыл бұрын
Tyler Botha My son is half afrikaans.
@devonjordaan9421
@devonjordaan9421 8 жыл бұрын
German is almost same as afrikaans like 5% of it :P
@41johan
@41johan 7 жыл бұрын
Jy ken duidelik nie die oorsprong van Afrikaans nie
@user-iy6od1nq5n
@user-iy6od1nq5n 6 жыл бұрын
Hi
@michellemoorkens8624
@michellemoorkens8624 8 жыл бұрын
Ik ben een Belg maar jullie taal is zo mooi ! Ik hou van dit lied
@philipvaneeden2191
@philipvaneeden2191 6 жыл бұрын
Michelle Moorkens ja....ñ vergete taal
@user-iy6od1nq5n
@user-iy6od1nq5n 6 жыл бұрын
I can see you struggle just tell me what you wanted to say in English it is OK
@henrybenjemanvanzyl6771
@henrybenjemanvanzyl6771 3 жыл бұрын
@@philipvaneeden2191 is a very fgf
@dutchafrikaner1204
@dutchafrikaner1204 2 жыл бұрын
Ja, ek is n Nederlander maar ek't Afrikaans geleer omdat hierdie taal beter is dan Nederlands. Vir ons Belge en Nederlanders is Afrikaans niet so moeilik om te leer nie.
@jacopotgieter817
@jacopotgieter817 9 ай бұрын
Afrikaans is geen vergete taal nie.Waar kom jy aan sulke stront?
@nikitapretorius6630
@nikitapretorius6630 Жыл бұрын
Afrikaans is die beste taal en ek is mal oor die al bly ek nie meer daar nie ek sal nooit die taal of die land sal wil vergeet nie Eks trots afrikaans❤❤❤
@nosleepnolife2264
@nosleepnolife2264 Жыл бұрын
Ek vrek oor die lied. Ek het so baie voute gemaak in my lewe so baie... ek wens ek kon als oor doen en nie mense seer maak soos wat ek in my jeug gedoen het nie. Ek dink persoonlik dis beter as mense my vergeet want ek dink nie ek doen enige iemand n guns deur onthou te word nie. Soveel kanse en geleenthede wat ek gemors het of weg gegooi het. Liefde is ń droom wat ek nie kan droom nie nie na al die pyn wat ek veroorsaak het of deur is nie. Hoe dom was ek as kind om te droom...
@MissBenjamin6010
@MissBenjamin6010 10 ай бұрын
Wat 'n pragtige liedtjie, ❤❤❤
@32SWAP
@32SWAP 9 жыл бұрын
makes me think of my late wife that was also my high school sweetheart still miss her 7 years later #RIP beaula
@lorrainecraill116
@lorrainecraill116 8 жыл бұрын
will always be part of your life x
@winstonnolan4807
@winstonnolan4807 8 жыл бұрын
@devonjordaan9421
@devonjordaan9421 8 жыл бұрын
@gavinhunter1829
@gavinhunter1829 6 жыл бұрын
first love never dies, mooi gese
@christiaandenysschen9110
@christiaandenysschen9110 Жыл бұрын
Amazing musiek. 'Ken elke plek in die video. Het die gange gestap van Laerskool Lynnwood in die middle 90's as kind, die Bloekomwoud is net agter my boetie se huis. Hierdie is bitter-soet vir my; Ek en my vrou bly nou al 5 jaar in die koue gedeelte van Kanada agv werk. My kleuter is amper twee en ons KZbin vir Afrikaanse musiek. Groete Suid-Afrika, sien julle hopelik gou weer!
@dylanpotgieter1110
@dylanpotgieter1110 4 жыл бұрын
my hart behoort aan n meisie met die naam Duane en ek is vas geglo dat sy die meisie is met wie ek gaan trou eendag ek comment hierdie met die hoop dat sy dit eendag sal sien..... vir as jy die sien Ek is baie lief vir jou en dit sal nooit verander nie
@leaticiaackerman8839
@leaticiaackerman8839 Ай бұрын
Het jul toe getrou?
@dylanpotgieter1110
@dylanpotgieter1110 Ай бұрын
@leaticiaackerman8839 ons is nogsteeds saam nog net nie getrou nie. Geld sake ens.
@johannesmahamotsa2269
@johannesmahamotsa2269 2 жыл бұрын
Don’t understand the language much but I listeners a lot of Afrikaans songs and this one falls under one of my favourite songs thank you for the good music
@CarolinaMouton-j3l
@CarolinaMouton-j3l 5 ай бұрын
My hart loop oor," maar eks nog bang,so n bietjie, maar ek dank die Here dat Hy my sielsgenoot gevind het dankie Here eks so gelukkig ❤❤
@marsebotha1240
@marsebotha1240 6 жыл бұрын
Ons moet bly wees ons Afrikaans!Dit is die mooiste taal!
@carmenitaabrahams4480
@carmenitaabrahams4480 6 жыл бұрын
Dit is letterlik
@Gaynor469deysel
@Gaynor469deysel 2 жыл бұрын
Afrikaans is n baie pragtige taal en ook ons land is die mooiste
@juanitambooyse
@juanitambooyse 3 жыл бұрын
Ek bly in Madagascar en is baie lief vir Afrikaanse musiek. Ons luister graag aanlyn maar dit is hartseer dat so baie Afrikaanse liedjies geblok word hier. Weet nie waar die blok le nie, maar dit sal wonderlik wees as om daai blok af te kry sodat ons ook die plesiertjies van Afrikaans kan ervaar. Baie dankie en groetnis van n pragtige eiland :)
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 5 ай бұрын
Ek hou baie van die liedjie! Dis pragtig! Liefde uit Lima Peru!
@mang3na.teevee
@mang3na.teevee 2 жыл бұрын
Was ‘n hart te jonk om op agt jaar oud Die woorde te glo uit ‘n prinses se mond? Vir jou sal ek liefhê tot die dag van my dood Dit was waar vir ‘n rukkie, maar toe word ons groot As ek kon kies sou ek dit oor wou hê Ek sal jou my nooit laat uitoorlê Jy weet hoe jonger ‘n hart, hoe groter die hoop Jy’t verander hoe ek nou deur die lewe loop Jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood Jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop Dat as ons groot is Eendag as ons groot is Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel Jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel Dat as ons groot is Eendag as ons groot is Na alles oud, sal ek jou nooit blameer Jy was te jonk om woorde te wou keer Maar ek weet voor my siel Daar was oorgenoeg tyd Om te sê, jammer, jy wil ‘n belofte wegsmyt Jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood Jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop Dat as ons groot is Eendag as ons groot is Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel Jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel Dat as ons groot is Eendag as ons groot is Ek verlang na die tye wat lank verby is Nou’s ons groot, ek mis ‘n Belofte wat lank reeds verby is Was ‘n hart te jonk om op agt jaar oud Die woorde te glo uit ‘n prinses se mond? Jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood Jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop Dat as ons groot is Eendag as ons groot is Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel Jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel Dat as ons groot is Eendag as ons groot is
@nelmarlene
@nelmarlene 2 жыл бұрын
Ons wag vir nog so liedjie Dewald!
@buanecordier6701
@buanecordier6701 5 жыл бұрын
Luister die liedjie elke dag van my lewe.💟💟
@shaunschoeman2716
@shaunschoeman2716 5 жыл бұрын
Ek ook
@Bulbalvelversamelaar
@Bulbalvelversamelaar 11 жыл бұрын
Dis nou klas! En Johan Vorster - respek. Als waar Johan betrokke is raak goud. TROTS AFRIKAANS!!!
@mizmera
@mizmera 8 ай бұрын
Wow. 11 Jaar terug. Still amazing.
@ashleighkooper9435
@ashleighkooper9435 3 жыл бұрын
My gunsteling nog so ver elk ker as ek en my bby mekka misverstan las luister Hy my diè song much love vir al die Suid Afrikaanse musiekante❤️🥰😍😘❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
@Nielie555
@Nielie555 12 жыл бұрын
Verwag niks minder van Dewald nie!
@MnrDeKoning
@MnrDeKoning 12 жыл бұрын
Hierdie liedjie is heeltemal te kort! Kan dit weer en weer luister!
@Jessicazk2xv2ce5u
@Jessicazk2xv2ce5u 10 ай бұрын
Pragtag u song Ek is I singer Vir my Moet nog net leer van van hoog voice en laag voice 😊 Dan is Ek reg 😊
@saltclaws
@saltclaws 7 жыл бұрын
Here's some translated lyrics. Was a heart too young at the age of 8 to believe the words from a princess' mouth "I will love you until the day that I die" It was true for a moment, but then we got old If I could, I would go through it again I won't let you fool me You know the younger the heart, the bigger the hope You changed my path through life You promised me, you promised that until the day you die With your words, your words you always let me believe that when we're older that one day when we're older You will never know, You'll never know what you could have felt You've forget me, you've forgotten me. I now know you never meant that when we're older that one day when we're older I won't blame you for the things in the past you were too young to stop your words But for the life of me, I know there was enough time to say sorry you want to forget that promise You promised me, you promised that until the day you die With your words, your words you always let me believe that when we're older that one day when we're older You will never know, You'll never know what you could have felt You've forget me, you've forgotten me. I now know you never meant that when we're older that one day when we're older I long for times that have long past We're now old. I miss a long gone promise Was a heart too young at the age of 8 years old to believe the words out of a princess' mouth? You promised me, you promised that until the day you die With your words, your words you always let me believe that when we're older that one day when we're older You will never know, You'll never know what you could have felt You've forget me, you've forgotten me. I now know you never meant that when we're older that one day when we're older
@ilenitimoteus7085
@ilenitimoteus7085 5 жыл бұрын
Love with all my heart
@samaun8735
@samaun8735 5 жыл бұрын
@@ilenitimoteus7085 dfxvygd
@davidtrollip186
@davidtrollip186 3 жыл бұрын
Deep
@Dgcgtff
@Dgcgtff 2 жыл бұрын
Great liedjie - nou moet hy net leer 'r' se......
@kipchickensout
@kipchickensout Ай бұрын
?
@kirkchristensen
@kirkchristensen 2 жыл бұрын
Cool song thanx for the video clip i luv this song and video clip wanna come Over to co springs soon and do a show k I miss the best shows
@fanpage_edits22
@fanpage_edits22 7 ай бұрын
This song just hits different when you can relate to it especially the part where he said "jyt my vergeet"
@KgosiRaolane
@KgosiRaolane 6 ай бұрын
Dang that happened to you ??😢
@fanpage_edits22
@fanpage_edits22 5 ай бұрын
​@@KgosiRaolane yeah and he promised that he will never forget me and always love me
@leonardkruger6845
@leonardkruger6845 6 жыл бұрын
Ek hou van hierdie lietjie. I love this music.💛💙💛💙💛💙❤💘❤💘❤💘💟💕💟💕💟💕
@esmenel554
@esmenel554 8 жыл бұрын
een van die mooiste lirdjies in Afrikaans
@shepstonebarnes5035
@shepstonebarnes5035 6 жыл бұрын
Elivzmag
@shepstonebarnes5035
@shepstonebarnes5035 6 жыл бұрын
33 8 ehbeibiury2ereqtkbrb ei72g4 rkhofbih h is a new York based company that has
@shepstonebarnes5035
@shepstonebarnes5035 6 жыл бұрын
uriah
@eldineleroux6545
@eldineleroux6545 11 жыл бұрын
nog 'n treffer! Johan Vorster is nou maar een maal 'n yster in Afrikaanse musiek en Dewald wow!! Dis al, vergeet wat jy weet van liefde het my na jou toe aangetrek, maar Eeendag as ons groot is: Beste liedjie vir 2013. Hoop om dit meer te hoor en te sien en om nog meer nuwe dinge van jou te verwag. TROTS AFRIKAANS
@MariskaGrobler-io6gl
@MariskaGrobler-io6gl Жыл бұрын
Ek lief you liedjies vir al die een ek bly ñ Afrikaner dis my taal hou aan lietjies maak ❤❤❤❤❤❤❤
@JeevaDotNet
@JeevaDotNet 6 жыл бұрын
My ma my geleer om nooit 'n meisie met dun lippe te vertrou nie. Hier is 'n hele liedjie oor 'n meisie met dun lippe wat nie vertrou kan word nie.
@photonspark
@photonspark 6 жыл бұрын
hahaha! O tog...
@lorettahendricks3419
@lorettahendricks3419 2 жыл бұрын
Afrikaans is n baie mooi taal jy kan jou uit druk oor jy voel .
@crazygamer1071
@crazygamer1071 6 жыл бұрын
Dit is n mooi liedjie en dit is Al's waar wat daar in is
@georginakangumbe2708
@georginakangumbe2708 4 жыл бұрын
Reminds me of "As jy sing". Here in 2020
@nellavisser5952
@nellavisser5952 6 жыл бұрын
I am 14 years old and this song inspired me :)
@britneyjacobs689
@britneyjacobs689 Жыл бұрын
❤Eendag as jy grt is miss ju my lief
@lourenspotgieter9093
@lourenspotgieter9093 8 жыл бұрын
Feite - kies haar weer en weer en weer, my hart se punt
@johannavanrooi9716
@johannavanrooi9716 6 жыл бұрын
Mooi
@chantellesmit8228
@chantellesmit8228 11 жыл бұрын
Baie mooi. Ek was nooit 'n "fan" van afrikaanse musiek nie, maar dis songs soos die wat my van plan laat verander het....
@marilizedixon7530
@marilizedixon7530 11 жыл бұрын
dis 'n baie mooi liedjie en ek luister hom oor en oor...
@damicawilliams8516
@damicawilliams8516 4 жыл бұрын
Virlief op di song ,,so beautiful to listen to wen I'm alone
@christelledaffue9437
@christelledaffue9437 6 жыл бұрын
Love die liedjie ..hy bring soveel "memories" trug ..en dit is sooo lekkrr ....ek love jou en jou musiek🤗🤗
@johannasaal5064
@johannasaal5064 2 жыл бұрын
Is tog soo waar🙌💋💯💯
@elseberetief2021
@elseberetief2021 11 жыл бұрын
Absoluut mal oor hierdie liedjie !
@ElsaRundle
@ElsaRundle 5 ай бұрын
Die liedtjie is 5jr terug geskryf. Maar is absoluut fantasies omna te luister
@adantebarnard532
@adantebarnard532 2 жыл бұрын
my fav song😊😊
@mauritzburger1528
@mauritzburger1528 9 жыл бұрын
Het ons nie almal so 'n liefde waarna ons soms terugdink nie.....STUNNING! Dankie Dewald! Jy weet hoe om die heimwee te capture!
@rubenbotha1114
@rubenbotha1114 9 жыл бұрын
ja ons almal het
@zarikegouws5004
@zarikegouws5004 9 жыл бұрын
ek stem
@catharina4433
@catharina4433 5 жыл бұрын
Gelukkig vir daai wat dit nie het nie... dit is n pyn wat nooit weg gaan nie...
@drievesjonker8514
@drievesjonker8514 4 жыл бұрын
ek was 14 en hy 16. nou 17 jaar later en 3 kids nogsteeds saam
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
Kgzs piezo dssjdsaaejreaajjdsskasjssgku❤️
@moniquevisser9218
@moniquevisser9218 11 жыл бұрын
Mooiste song ooit...sal hom oor en oor kan luister!
@avdm40
@avdm40 10 ай бұрын
Uit Kenya....nog die beste taal,musiek en land ooit...
@melissaharris5761
@melissaharris5761 5 жыл бұрын
Just love this song can listen to it over and over again ❤🌷❤
@itzalmo9295
@itzalmo9295 2 жыл бұрын
Same
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
Gfshfxshcxjxxsjvxjsjffdjjfcsnjccdjjvcxjjvcdnhcfdnjvfhhggfghevvndkskgcekjccwkjfffjhddjhdfsjgdsjgfgkjhvvcgjhchjdj🤕🤕
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
Hddgxcv😊
@tiaanopperman8698
@tiaanopperman8698 6 ай бұрын
jyt verander hoe ek deur die lewe loop! dankie Dewald!
@muhammadnyumba9187
@muhammadnyumba9187 6 жыл бұрын
Die beste song ooit
@magdajansenvanrensburg9121
@magdajansenvanrensburg9121 2 жыл бұрын
GOOIE MUSIEK
@johnnereymouton3593
@johnnereymouton3593 9 жыл бұрын
hou van die songs..dis baie mooii
@officialkayla3925
@officialkayla3925 4 жыл бұрын
Ek hou van dit baie ek luister na die liedjie elke dag my pa hou ook van die liedtjie
@anariejooste7757
@anariejooste7757 11 жыл бұрын
Soooooooooo mooi! Kry nie die song uit my kop! Stunning!
@keepitcoolrepairs3648
@keepitcoolrepairs3648 2 жыл бұрын
EK en n meisie het mekaar ontmoet op skool 10 jaar oud om en by 1986 mekaar weer gesien 1992 vir 1 aand en jy het die pragtigste dogter in die wereld gebring en ek nie geweet nie. 24jaar later jou perongeluk raak geloop by n droog skoon maker waar jy gewerk het. jy weer die lewe vir my sin gegee om ons mesiekind te leer ken en 4 jaar later 2021 jou verloor deur kanker ... jy die song gespeel en ek was weer daai 10 j ou laaitie weer verlief op jou.
@00Jaxi
@00Jaxi 11 жыл бұрын
Sjoe - dis nou wat ek 'n oorwurm noem! Het die liedjie gister vir die eerste maal op radio gehoor en MOES eenvoudig net weer en weer luister! Baie dankie Dewald, jy het n saai week sommer blink kom maak!
@rochenysschens5627
@rochenysschens5627 4 жыл бұрын
Love this song ❤
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
GzsvzJfFskfsmmbdxjcznvzzhdgdndhffxnvzz dkiddooifddidddjgdsfjjfsssfggsfggds😊
@Angie_vanTonder
@Angie_vanTonder 11 жыл бұрын
Mal oor die liedjie, jou musiek is SUPER awesome , kan oor en oor daarna luister!
@KarmenScheffer1
@KarmenScheffer1 11 жыл бұрын
een woord......AMAZING.....!!!!!
@victorbedeman5324
@victorbedeman5324 7 жыл бұрын
Die is een van my gunsteling afrikaanse treffers. AWESOME!!!!!!!
@ToeStopMyHart
@ToeStopMyHart 11 жыл бұрын
Wow ! Nie net 'n fantastiese stem nie, maar wat 'n musiekvideo...! Dewald moes lankal so groot gewees het soos Steve en/of Kurt Darren.......hy staan uit met sy unieke stem....
@elizedannhauser1528
@elizedannhauser1528 11 жыл бұрын
Afrikaans bly n mooi taal en so ook afrikaanse musiek en is glad nie plat en eenvoudig nie. dis mense wat plat en te eenvoudig word om dit te waardeer. mense soos JY
@Ricardo.08
@Ricardo.08 5 жыл бұрын
'n hood Kan jy nie spel nie?
@petrogibbons
@petrogibbons 12 жыл бұрын
Stunning song!
@annalukas4769
@annalukas4769 7 жыл бұрын
N liedjie so na aan my hart,my seunjie wat nou vnjaar 3jar maak hou baie vn die Afrikaans liedjies en musiek videos.. Almal julle is by die hart altyd!!!!
@angeliquedodgen8715
@angeliquedodgen8715 2 жыл бұрын
@shirleykotze3674
@shirleykotze3674 9 жыл бұрын
van 7 tot 77 jaar oud hou van die lied
@vellbariaofficial
@vellbariaofficial 4 жыл бұрын
Then it was remade for "As Jy Sing" movie.. Baie fantasties!
@QuintinDebeer-p2l
@QuintinDebeer-p2l 25 күн бұрын
Love die song
@ebenroodt7848
@ebenroodt7848 4 жыл бұрын
Mooi
@lianastrassberger1443
@lianastrassberger1443 8 жыл бұрын
Hierdie is 'n ongelooflike song!! So mooi, sentimenteel en diep -- voel of ek dit sing!!
@chantelchantel2407
@chantelchantel2407 9 жыл бұрын
dankie dis so mooi song
@marilynsinden3032
@marilynsinden3032 2 жыл бұрын
Lief jou liedjies
@HettiePorter
@HettiePorter 8 жыл бұрын
So mooi.
@collette3503
@collette3503 Жыл бұрын
My gunsteling Songs ❤❤❤🥳
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 8 жыл бұрын
Ek wens alle Afrikaansprekendes kan besef hoe spesiaal ons taal is. Dan sal hul weet dis die moeite werd om die voortbestaan daarvan te verseker deur dit te bevorder (ondersteun besighede wat in Afrikaans adverteer en dit op hul verpakkingsmateriaal gebruik) en te ondersteun (deur Afrikaanse boeke, tydskrifte, CD`s, DVD`s...te koop). Dis in òns hande
@lincolnbarnabas32
@lincolnbarnabas32 8 жыл бұрын
EK stem saam buddy
@devonjordaan9421
@devonjordaan9421 8 жыл бұрын
Amen
@marinusdupreez161
@marinusdupreez161 8 жыл бұрын
ja nee is tragies wat in ons land en met ons taal gebeur. stem 100 % saam
@NathansLife
@NathansLife 5 жыл бұрын
Stem 100% saam
@NevensNick
@NevensNick 5 жыл бұрын
Het lijkt op nederlands
@suidafrikaanseboer3320
@suidafrikaanseboer3320 11 жыл бұрын
Wow, pragtig, dankie vir AFRIKAANS
@LeandrieRood
@LeandrieRood Жыл бұрын
Om ❤❤❤
@petrosteenkamp2641
@petrosteenkamp2641 11 жыл бұрын
Dankie dit is 'n baie mooi lied.
@melviawillemse1068
@melviawillemse1068 10 жыл бұрын
Onbeskruifbaar! Ek luister na hierie liedjie so meer as 10keer elke dag maar glo min dat ek ooit genoeg van hom sal kry nie...dit laat voel my heel anders. Wens daar was iemand wat vir my so kon sing met meening...xoxoxo
@im_ash2909
@im_ash2909 2 жыл бұрын
Pragtig💖
@ilovedhim.1416
@ilovedhim.1416 2 жыл бұрын
Came back after 8 years of sadness💔
@gwendolineswanepoel4318
@gwendolineswanepoel4318 8 жыл бұрын
wow... lief die song...xx
@nedinedebeer9640
@nedinedebeer9640 12 жыл бұрын
ek is malllll oooorrrr die liedjie!!!!!!!!!!!!
@veronicabaartman4759
@veronicabaartman4759 10 жыл бұрын
Pragtig. My gunstelingliedjie
@janharmvanwyk4954
@janharmvanwyk4954 5 жыл бұрын
Vdbnso😚
@geraldineventer4439
@geraldineventer4439 8 жыл бұрын
Ek is 10 jaar oud en my droom is om n sangeres te word en dis die lietjie wat ek wil sing on my bekent te maak al is ek n meisie en dit was al my droom vanaf ek 8 was
@zoeboucher5053
@zoeboucher5053 8 жыл бұрын
ja ek is ook 10 en ek wil ook
@bernardwiehahn400
@bernardwiehahn400 6 жыл бұрын
Goeie werkk
@fairboro153
@fairboro153 5 жыл бұрын
lol
@leshebezuidenhoudt4554
@leshebezuidenhoudt4554 5 жыл бұрын
Te oulik
@NathansLife
@NathansLife 5 жыл бұрын
Aww moet nooit opgee op jou drome nie!
@gavinrichter488
@gavinrichter488 Жыл бұрын
Befok!! 🔥🔥👌🏽
@angelwasserfall691
@angelwasserfall691 2 жыл бұрын
selfs die sterkste gevoelens kan nie verdwyn nie, weens 'n verbreekte belofte
@bonitawentzel7796
@bonitawentzel7796 10 жыл бұрын
stunning liedjie.. kry sommer hoendervleis!!!
@itebogengfuni171
@itebogengfuni171 10 жыл бұрын
Dewaald sing so beautifully m a big fan of you #stunning
@st3385
@st3385 9 жыл бұрын
Love this language.
@LewisPanda14
@LewisPanda14 8 жыл бұрын
same ! so cool
@user-iy6od1nq5n
@user-iy6od1nq5n 6 жыл бұрын
It's Afrikaans I talk it
@hesterjonkers66
@hesterjonkers66 4 жыл бұрын
Ek iz baie lief vr Juanita du Plussis en haar dogter Franja du Plussis se liedjies my role models
@lincolnbarnabas32
@lincolnbarnabas32 9 жыл бұрын
Baie, baie mooi.
@aneradyn6588
@aneradyn6588 4 жыл бұрын
dit is so mooi en pragtig❤😢💐
@anariejooste7757
@anariejooste7757 11 жыл бұрын
Stunning..!!!
Bobby Van Jaarsveld - 'n Vrou wil dit hoor [ Official Music Video ]
4:22
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 4,6 МЛН
TOE STOP MY HART - LIANIE MAY & JAY (VAN DIE ALBUM 'BOEREMEISIE')
3:56
«Жат бауыр» телехикаясы І 26-бөлім
52:18
Qazaqstan TV / Қазақстан Ұлттық Арнасы
Рет қаралды 434 М.
ВЛОГ ДИАНА В ТУРЦИИ
1:31:22
Lady Diana VLOG
Рет қаралды 1,2 МЛН
Tarryn Lamb - Vier Woorde
4:14
Abbotsford Records
Рет қаралды 9 МЛН
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
4:30
Ricus Nel
Рет қаралды 25 МЛН
Eendag As Ons Groot Is
3:32
Dewald Wasserfall
Рет қаралды 1,2 МЛН
Dewald Wasserfall - Sewentien
3:41
Jacaranda FM
Рет қаралды 995 М.
Ben Haenow - Second Hand Heart (Official Video) ft. Kelly Clarkson
4:00
Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie
3:32
Karlien van Jaarsveld - Topic
Рет қаралды 545 М.
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
3:57
Francois Van Coke
Рет қаралды 17 МЛН
Tarryn Lamb - Geheueverlies
4:02
Abbotsford Records
Рет қаралды 3,7 МЛН
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 15 МЛН
Karlien van Jaarsveld - HANDE
3:29
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 1,9 МЛН
«Жат бауыр» телехикаясы І 26-бөлім
52:18
Qazaqstan TV / Қазақстан Ұлттық Арнасы
Рет қаралды 434 М.