BOER AMERIKA EP3 - VAT VAS!!

  Рет қаралды 14,986

Wihan Le Hanie

Wihan Le Hanie

29 күн бұрын

Dagse! En welkom by Episode 3 van my BOER AMERIKA reeks! Hierdie keer gaan ons meer in diepte met die polypyp besproeiing wat ons gebruik. Asook die vloei-kunsmis wat ons neersit op die mielies! daar is ook n klomp ekstra dele oor nog goed wat ons alles aan vang op die plaas so maak seker jy loop dit nie mis nie! geniet hom!
BOER AMERIKA GROETE!!

Пікірлер: 47
@henkmeyer1960
@henkmeyer1960 18 күн бұрын
Mooi julle jong manne ek woon in Wyoimng en wnes ek sommer al die boere oorbring. Dankie vir die lekker Afrikaans.
@justinsmit6431
@justinsmit6431 16 күн бұрын
Ek hoop die channel groei en groei en groei . Uitstekend
@DJ-jf9ib
@DJ-jf9ib 27 күн бұрын
Daai bakkie het 'n mooi nommerplaat🇱🇺 Hou ons Afrikanervolk se naam hoog manne💪🏻 Ek was saam 'n groep ander manne in die States, en hulle was almal "new age south-africans" yebo vlag en al... Bly om te sien julle is trots op ons vlag!
@Kareefontein
@Kareefontein 5 күн бұрын
Ek gaan weer mooi moet gaan kyk maar ek vra ook sommer, maak die planter vore waarin die mielies staan sodat die water van die polypyp af in die ry af loop. Dit kan mos n goeie oplossing wees vir ons vloedlande
@paulkoen7266
@paulkoen7266 27 күн бұрын
Hou hom in die rooi china. Blessing’s.
@ernstmoolman
@ernstmoolman 27 күн бұрын
Ons kan nie eers so by `n dam in KZN braai in vrede nie. Geniet dit !
@rafterwranch6395
@rafterwranch6395 26 күн бұрын
Die laaste keer wat ek sulke goeie kwaliteit videos oor boerdery gesien het was dit Millennial Farmer se videos gewees. Well done🎉
@joekramer3800
@joekramer3800 23 күн бұрын
Yeah, another amazing video, so professionally compiled Wiehan. Super shots, showing details of the various spray set-up, Drone footage and tricky night drone flights as well. How did you manage the dusk flights in rain in episode 2 ? All the while you're still operating the rig. Well done ou boet. It's awesome. Keep the music tracks coming too. Vasbyt guys, almal van julle
@wihanlehanie
@wihanlehanie 23 күн бұрын
Thanks alot! Appreciate the positive feedback! To be honest i just cross fingers and fly it to get the shot. The rain mixing with the tractor lights look great! I just dont fly it in heavy heavy rain. I know you shouldn’t fly it in any rain! But hey,strange what a man will do to get the good shots haha 😂
@BigHammerLittleHammers
@BigHammerLittleHammers 27 күн бұрын
Julle moet kyk of julle b boerboel klere sponsor kan kry, dit sal so cool wees as julle 'n Suid Afrikaanse klere reeks uit Amerika uit kan adverteer 😜
@neill3074
@neill3074 27 күн бұрын
Die videos is cool, keep them coming.
@funkwallah
@funkwallah 12 күн бұрын
gooi miellies !!
@lilysaaiman7046
@lilysaaiman7046 27 күн бұрын
Baie dankie vir die videos. My seun wil so graag ook in die VSA op plase gaan werk, maar die agent Golden Opportunities wil hê hy moet ten minste 3 maande ondervinding hé. Ons sukkel om vir hom werk te kry op n plaas naby Bloemfontein sodat hy die nodige ondervinding kan kry. Jou videos beteken vir ons verskriklik baie om meer duidelikheid te kry oor wat hy daardie kant kan verwag. Hy's n harde werker en ek is seker hy sal die mas kan opkom as hy net eers daar is. Indien jy enige inligting het oor trokdrywers sal dit weer vir my man baie beteken. Weereens baie dankie vir jou videos. Groete uit Suid-Afrika.
@wihanlehanie
@wihanlehanie 27 күн бұрын
Ongelukkig is hier baie ouens wat n slegte reputasie vir almal skep en oorkom en dink dis n joyride en hulle kan sommer alles hier leer soos hulle aangaan en dit is nie hoe dit werk nie. Die boere het gatvol geraak om altyd eers ouens wat niks weet nie te moet leer ipv hulle huistoe stuur. Dis maar die hoof rede vir die 3 maande ondervinding reel en hy gaan moet op n plaas uitkom en die basics leer dan behoort hy vinnig hier werk te kry. Probeer ook Farm Recruit USA as n agent. groete uit die ms delta!
@wernerlochner1979
@wernerlochner1979 7 күн бұрын
Sterkte Manne Julle is ons volgende generasie BOERE !
@Rustie_za
@Rustie_za 27 күн бұрын
Daarsy man love die vlaggie op 17:19 ysters!!
@jasonjohnson905
@jasonjohnson905 26 күн бұрын
Dude the videos are awesome watching it faithfully like a Netflix series Danki Lani
@dirkhuman1221
@dirkhuman1221 27 күн бұрын
Vat vas manne !, julle doen goed !, veilig wees !
@AndreZA979
@AndreZA979 25 күн бұрын
Julle manner se besigheid is goed! Lekker om te sien hoe julle werk, hier jy ook nie sommer a boer met kort broek nie 🙂
@MLPierce289
@MLPierce289 27 күн бұрын
Uiteindelik ep3 dis great hou aan 🔥🔥🔥🔥
@wihanlehanie
@wihanlehanie 27 күн бұрын
Thanks man!! Waardeur elkeen wat kyk en dit geniet🇿🇦
@gerrievijloen9604
@gerrievijloen9604 27 күн бұрын
Lekke videokie soos altyd, hou so aan
@ShaneMoore-ci1fp
@ShaneMoore-ci1fp 26 күн бұрын
dit is goeie videos.
@DisruptiveUnicorn98k
@DisruptiveUnicorn98k 27 күн бұрын
dit help baie dankie
@dirkgenis9983
@dirkgenis9983 24 күн бұрын
Daai mielies lyk baie mooi. Hoeveel ton stroop julle min of meer per akker gewoonlik? Geniet julle video's! Daar's net een groen en dis John Deere groen pappa!!
@ErasmusAgri
@ErasmusAgri 27 күн бұрын
Kan julle nie 'n roller agter die polypyp afroller sit om hom plat op die grond te press nie? Dan weld n braai aan die frame kan die ou wat net loop op die pyp solank begin braai vir die ander manne
@frenchman0826
@frenchman0826 27 күн бұрын
Yes Wihan.. eks n Pta boet wat bietjie harde wil doen.. so sleep my saam volgende keer asb
@frenchman0826
@frenchman0826 27 күн бұрын
Ek belowe ek sal jou bakkie elke naweek was
@alrobasson9438
@alrobasson9438 28 күн бұрын
Tweede
@danielsmit6473
@danielsmit6473 28 күн бұрын
EKS EERSTE HIER!!!
@wihanlehanie
@wihanlehanie 28 күн бұрын
Thanks man! Ek waardeur dit dukk stukke! 🇿🇦
@notnicolaas
@notnicolaas 27 күн бұрын
Vir hoe lank werk jy daar en Gaan werk
@nashhoneybee
@nashhoneybee 26 күн бұрын
🌽🌽🌽
@jadensmith1746
@jadensmith1746 21 күн бұрын
Sien uit na julle next episodes🎉
@mississippifarmer4301
@mississippifarmer4301 26 күн бұрын
Jou page het baie gegroei damn. Ek het engels toe geswaai want niemand wou kyk en ander verstaan nie
@mississippifarmer4301
@mississippifarmer4301 26 күн бұрын
kzbin.info/www/bejne/eIOzcpKHlJp5asU
@Lets_braai
@Lets_braai 27 күн бұрын
Hoeveel watch ure het jy nog oor voor monitising?
@HerbieMarais
@HerbieMarais 27 күн бұрын
4000, ons moet hierdie ouens help.
@lifeofagameranger6884
@lifeofagameranger6884 27 күн бұрын
Is dit dalk eben combrink wat daar is met die blou hemp met die polypyp?
@wihanlehanie
@wihanlehanie 27 күн бұрын
Nope,dis Riaan Fourie
@salmonvermaak-rf3wz
@salmonvermaak-rf3wz 27 күн бұрын
Lekke manne hou ons naam hoog !!! Respek . Ons Boer seuns kan 🐾🐾
@louisfourie7756
@louisfourie7756 27 күн бұрын
Wihan sal Ek nog in Augustus in VSA werk kry R80000.00?
@riavisser6906
@riavisser6906 27 күн бұрын
Hoeveel S afrikaners is daai plaas? Is daar nog ander nasies.
@wihanlehanie
@wihanlehanie 27 күн бұрын
Skies hoe bedoel jy?
BOER AMERIKA EP1-PLANT SEISOEN
28:05
Wihan Le Hanie
Рет қаралды 49 М.
Investigating The Most Weird Town In South Africa!
29:10
theboys
Рет қаралды 394 М.
MEGA BOXES ARE BACK!!!
08:53
Brawl Stars
Рет қаралды 36 МЛН
Жайдарман | Туған күн 2024 | Алматы
2:22:55
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 1,7 МЛН
I have NEVER SEEN THIS BEFORE - 100 KG! - Farm Vlog
27:38
Dutch Farmer John
Рет қаралды 23 М.
Australien Farm Vlog #03 Roadtrain beladen
15:40
SH.Farming
Рет қаралды 56 М.
BOER AMERIKA EP2 - NOU BEGIN DIE GROOT WERK EERS!!
31:58
Wihan Le Hanie
Рет қаралды 24 М.
LUSHOF BOERDERY
9:15
Jan Jordaan Media
Рет қаралды 4,1 М.
Wildheuen Doku ⛰️ | 2x Brielmaier | Helikopter 🚁
21:42
Brielmaier
Рет қаралды 1,6 МЛН
First day with new Fendt combine | Not What I Expected
17:00
Brian's Farming Videos
Рет қаралды 135 М.
Soybean Harvest 2020 (Afrikaans) EP 5
9:55
Casper Pretorius
Рет қаралды 14 М.
Эксперимент вышел из под контроля😱😢
0:57
Следы времени
Рет қаралды 4,4 МЛН
Зарядил патрон гвоздями как в фильме «БРАТ»
1:00
Оружейный Барон - Top Hunter -
Рет қаралды 6 МЛН