No video

Brendan is LUS🤠 | Op My Eish Recap S3 E5

  Рет қаралды 47,396

lisametdierooihare

lisametdierooihare

Күн бұрын

Brendan soen die keer nie een nie, nie twee nie, maar DRIE meisies!😱 Wie dink julle pas sovêr die beste by hom & stem julle saam met Janae?🤔
Plus, baaaaai Natasha🥲🫶🏼
Share jou maats wat moet kyk!🥳
#OpMyEish #kykNET #recap #ome #lisametdierooihare #brendanpeyper

Пікірлер: 87
@discipleofchrist2802
@discipleofchrist2802 6 ай бұрын
Die videooo is te kooort Lisa!!! Ons soek meer😅
@rogue1reaper68
@rogue1reaper68 6 ай бұрын
Stem 💯 saam!
@LiveLight50
@LiveLight50 6 ай бұрын
Ek stem saam. Die video is te kort!
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 6 ай бұрын
Vandag se video, was té kort Lisa. Óf, die wynglas was te klein😂.
@user-nd8qu7il9z
@user-nd8qu7il9z 6 ай бұрын
Love jou videos!!! Jy kan hul maar langer maak 🤩🤩
@smilingmegan
@smilingmegan 6 ай бұрын
As ek Brendan was het ek Christine huistoe gestuur vir haar lelike kommentaar. 🙃 perde!
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 6 ай бұрын
Lisa met die rooi hare😂, ons love jou recaps❤😂.
@anelvanderberg6565
@anelvanderberg6565 6 ай бұрын
Ek love jou videos! Op ń Vrydag refresh ek elke 5 min my KZbin om te kyk wanneer is dir nuwe een daar
@malindabruwer3813
@malindabruwer3813 6 ай бұрын
Die Tannie kyk nie TV maar geniet jou videos... Borrelende funny😅😅❤
@user-xw2fo9pj8p
@user-xw2fo9pj8p 6 ай бұрын
Eerstens, ek LOVE jou video's Lisa. Ek is n Stellies student en ek kyk hierdie videos van jou om op te vang met Op My Eish! Tweedens, my hart breek vir Natasha. Ek het baie van haar gehou. Derdens, om jou vrae te beantwoord, ek dink wie die beste by hom sal pas is tussen Katja en Rachelle. Dis net my opinie. En ek stem glad NIE saam met Janae NIE...!
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 6 ай бұрын
Perde 🐎😂🤣 AWESOME video ! Keep GOING sodat ons nie hoef te kyk nie 🤣 Great werk 👍👌✨
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 6 ай бұрын
Rachelle is pragtig en classy. Katja is rabedoe, ek dink sy pas by Brendon. Jis die soenery😂😊
@helen4652
@helen4652 6 ай бұрын
Wow! Brendan is easy! Soen sommer almal wat hy like! Leer jy nie eers almal ken, kies een en probeer dan die soen nie? Of is ek te outyds?!👀
@bloublixemstraal8158
@bloublixemstraal8158 6 ай бұрын
Die feit dat mens v d tipe program inskryf behoort jou vraag te antwoord....
@lizelleenslin4162
@lizelleenslin4162 6 ай бұрын
Stem‼️ My heeltemal afgesit van hom!
@michellevanvuuren9644
@michellevanvuuren9644 6 ай бұрын
Jis ek love die videos!!! Asb maak dit langer jys vrek snaaks en so skerp
@DaleenBienks
@DaleenBienks 6 ай бұрын
Ek stem!!!! Langer video's Lisa 😅😊
@landibear6509
@landibear6509 6 ай бұрын
"Stop die wêreld ek wil afklim" want dié PERDE maak my gat seer! 😂
@helen4652
@helen4652 6 ай бұрын
Nee, nee, nee, ek sal Brendan nie naby my dogter toelaat nie!! As ek 'n dogter gehad het!! Nee ou. Leer ken die girls en kies een sonder om hulle te soen. Dis vir later. Sy Ouma freak sekerlik uit!! Sy behoort!!
@Bushbaby1977
@Bushbaby1977 6 ай бұрын
Whoop, whoop, lekker Katja. Namibiese girls rule!!!!!!!!!!!!!
@Bushbaby1977
@Bushbaby1977 6 ай бұрын
Wie doen Sanel se wenkbroue? Dis 'n bietjie much.
@micaelavisser7611
@micaelavisser7611 6 ай бұрын
Ek wens daai wyn was nie klaar nie sodat die video kon aanhou 😢❤
@DaleenBienks
@DaleenBienks 6 ай бұрын
Perde Briljante recap Lisa!!!!!
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 6 ай бұрын
Wow wow wow. Daai soen😅, sjoe. En hy bloos actually 😂😊.
@liezlvisser401
@liezlvisser401 6 ай бұрын
Ek sal vir ure na hou kan luister😂👏
@verchip8
@verchip8 6 ай бұрын
Lisa... Daai ys wat so lekker knars 😂😂 Nog beter as die gansie. ❤
@christellemanson546
@christellemanson546 6 ай бұрын
Ek dink Hy moet vir Rachelle vat, sy is Vir my die oulikste en mees opregste daar tussen hulle almal
@kaitlin.bookish
@kaitlin.bookish 6 ай бұрын
Ahhhh ek love die 😂❤
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 6 ай бұрын
Jip. Brendon is LUS😂
@jacqueshavenga4145
@jacqueshavenga4145 6 ай бұрын
Veral toe Lisa seg: "Hy is lus vir Kat 🐱.......ja!!!" Kon nie help om HARDOP te lag nie!!
@andorevandermerwe6955
@andorevandermerwe6955 6 ай бұрын
Perdeeeee
@markusdippenaar331
@markusdippenaar331 6 ай бұрын
Goeies EVA 🎉
@ArminVanNiekerk
@ArminVanNiekerk 6 ай бұрын
love hierdie video's
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 6 ай бұрын
😂girls, haal ásem😂
@carrolesterhuizen6736
@carrolesterhuizen6736 6 ай бұрын
Love jou videos, ,maak asb nog!. Jy is my konneksie aan Sui d Afrikaanse TV en gebeure ( ek is in die buiteland) (:
@ronaldvandermerwe4957
@ronaldvandermerwe4957 6 ай бұрын
Hi lisa met die rooi hare nou net op gestaan brendan is definitely n 101 type of guy wil net die hele dag slaap😂😂😂
@annemariemeiring9431
@annemariemeiring9431 6 ай бұрын
Ek hou van Katja, sy's so mooi, maar ek dink nie ek hou van Brendan nie, hy lyk vir my soos 'n player.
@janinepretorius2213
@janinepretorius2213 6 ай бұрын
Kart en kragtig, nes jou se goed! Sien uit na die volgende recap!
@marjohandiwilken5792
@marjohandiwilken5792 6 ай бұрын
Perde!!!🎉
@Bushbaby1977
@Bushbaby1977 6 ай бұрын
Ek comment nou baie maar ek dink regtig Christine en Jeane (die blondie met die hoed) kan maar volgende gaan. Hoop maar hy sien deur haar.
@clarissajager9635
@clarissajager9635 6 ай бұрын
Perde!🐎
@cheryl-leewheeler201
@cheryl-leewheeler201 6 ай бұрын
You've been shuckst... Haha eks dood
@marcolinejohnson3587
@marcolinejohnson3587 6 ай бұрын
Love jou video's
@erikacomstock9995
@erikacomstock9995 6 ай бұрын
So good.
@denaude7058
@denaude7058 6 ай бұрын
Brenden hou van meisies wat lekker soen🤣
@dirkhoekstra727
@dirkhoekstra727 6 ай бұрын
Brendan is djas...😂😂😂😂
@albertcarow1343
@albertcarow1343 6 ай бұрын
hahahahahaha kringy!
@KatiaBeeden
@KatiaBeeden 6 ай бұрын
Ons het die selfde naam so Go KATJA!
@user-zd1kz1ip8z
@user-zd1kz1ip8z 6 ай бұрын
Perde😂
@Sandra30862
@Sandra30862 6 ай бұрын
Perde 😊
@franzelduplessis197
@franzelduplessis197 6 ай бұрын
❤❤❤❤
@ivanvanniekerk4
@ivanvanniekerk4 6 ай бұрын
Perde!
@amandayanaguthrieCcn
@amandayanaguthrieCcn 6 ай бұрын
Perde😂😂😂😂
@pierrebotha5129
@pierrebotha5129 6 ай бұрын
PERDE!!!!!!
@Lennongrils
@Lennongrils 6 ай бұрын
Ek love jou comments, dis nog beter as die perde. 😛
@shamoneharmse2946
@shamoneharmse2946 6 ай бұрын
Perde 🤷🏼‍♀️😂😂😂
@LiesieKind
@LiesieKind 5 ай бұрын
Perde 🐴🐎🎠🏇
@aod827
@aod827 6 ай бұрын
Hallo Lisa met die rooi hare
@annib1362
@annib1362 6 ай бұрын
Yay eks eerste hier...
@kaitlin.bookish
@kaitlin.bookish 6 ай бұрын
Perde 🐎
@cathyputter1041
@cathyputter1041 6 ай бұрын
Perde
@gideonsanders6514
@gideonsanders6514 6 ай бұрын
Jy moet vir Brendan,Dirk vd Westhuizen se nr stuur,hy wil nes Brendan ook uit kas klim
@theresanorval1580
@theresanorval1580 6 ай бұрын
perde :)
@danielbotha4591
@danielbotha4591 6 ай бұрын
Perde 🐎 😅
@liaverster1293
@liaverster1293 5 ай бұрын
Dis moeilik om als te sien met jou glas en hande. Ek bedoel dit nie lelik nie maar ek geniet verder baie
@Neya182
@Neya182 6 ай бұрын
🐴🐴🐴🐴🐴🐴
@haroldv730
@haroldv730 4 ай бұрын
"promo sm" 🤔
@lize8202
@lize8202 6 ай бұрын
Perde 🐴🐴🐴
@stephanwagenaar9318
@stephanwagenaar9318 6 ай бұрын
Perde.
@dominique6223
@dominique6223 6 ай бұрын
Hy is rerag maar n biekie cringe 😂😂
@user-cp7tt6js5u
@user-cp7tt6js5u 6 ай бұрын
PERDE....
@Tiaan_17jonker
@Tiaan_17jonker 6 ай бұрын
Jys poes snaaks
@HesterVolschenk-qw3ms
@HesterVolschenk-qw3ms 6 ай бұрын
Video is te kort,oja en jy klink of jy mooi kan sing,sing vir ons iets
@NerinaRSA
@NerinaRSA 6 ай бұрын
Ag maar jy is stadig. Kom die video nou eers????
@lisametdierooihare
@lisametdierooihare 6 ай бұрын
Ek kan fisies nie vinniger wees nie😂 ek kry nie die episode voor die tyd nie ek kyk saam die res vd land😂
@rudevanheerden6261
@rudevanheerden6261 6 ай бұрын
Perde!
@joh-marijacobs9493
@joh-marijacobs9493 6 ай бұрын
Perde😂
@biancaswanepoel-jj5zw
@biancaswanepoel-jj5zw 6 ай бұрын
Perde
@Helpmeplea
@Helpmeplea 6 ай бұрын
Perde!
@rudolphvanniekerk1051
@rudolphvanniekerk1051 6 ай бұрын
Perde
@angeliquecrament7552
@angeliquecrament7552 6 ай бұрын
Perde
@DeonieTaljaard
@DeonieTaljaard 6 ай бұрын
Perde
@a-michkamuller745
@a-michkamuller745 6 ай бұрын
Perde
@bapsikruger6823
@bapsikruger6823 6 ай бұрын
Perde
@octoberbaby1422
@octoberbaby1422 6 ай бұрын
Perde
@moniquesnyders8811
@moniquesnyders8811 6 ай бұрын
Perde
Die Kloue Kom Uit😳 | Op My Eish Recap S3 E6
14:10
lisametdierooihare
Рет қаралды 45 М.
Brendan is Bang🫣 | Op My Eish Recap S3 E7
10:52
lisametdierooihare
Рет қаралды 49 М.
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 49 МЛН
Little brothers couldn't stay calm when they noticed a bin lorry #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 18 МЛН
Get 10 Mega Boxes OR 60 Starr Drops!!
01:39
Brawl Stars
Рет қаралды 16 МЛН
managed to catch #tiktok
00:16
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 39 МЛН
Soene & Sweet 💦 | Op My Eish Recap S2 E5 & 6
19:42
lisametdierooihare
Рет қаралды 16 М.
Hy kies vir…… | Op My Eish Recap S3 E13
14:00
lisametdierooihare
Рет қаралды 37 М.
Hykie & Gerridene | Wedding Highlights
5:49
Armadillo Media (Pty) Ltd
Рет қаралды 11 М.
Janey en Waney | Die TikTok-sterre | 18 Augustus 2022
11:07
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 2,5 М.
10 NUWE BOERE🌾🤠 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E1
10:58
lisametdierooihare
Рет қаралды 30 М.
My hel saam met Jaco Swart
31:16
NUUSPOD
Рет қаралды 231 М.
Janae Steek Iets Weg🤔 | Op My Eish Recap S3 E9
13:27
lisametdierooihare
Рет қаралды 35 М.
Brendan Peyper, 'Trouvrou' - 3 Desember 2020
13:40
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 9 М.
Arme Oranjespan.... 💔 | Plaasjapie Recap S2 E4 & E5
13:48
lisametdierooihare
Рет қаралды 4,6 М.
Sy’s kinderagtig?!😬 | Op My Eish Recap S3 E3
11:45
lisametdierooihare
Рет қаралды 46 М.
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 49 МЛН