Ek love en love jou stories....werk tans oorsee en is homesick, maar fok het ek dit nou geniet om na jou te luister en moer lekker gelag!!! Baie dankie dat jy my dag gemaak het😂😂😂😂
@briekmerke17 күн бұрын
My plesier.
@obySedgefieldgemofourgardenrou16 күн бұрын
Ons mis al julle wat oorsee is, dis te baie, ons het julle nodig.
@marthabotes925316 күн бұрын
As werk net nie so skaars was vir blanke teachers nie.....😢@@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou15 күн бұрын
@marthabotes9253 my wife was with ecd in Sandton, after going in to fetch all her personal stuff, she took early retirement, I saw were and how she worked, o m g , chaos,mayhem , infact I was hurt to see what she had to put up with, no order,discipline , just one big mess.there is no standard, no one in charge, one big free for all, salute you on your career choice, teaching is a calling, talk proudly of sa , we have achieved the impossible to after 30 yrs turn this lot around, stay strong and invest wisely.
@JaniAnders-vx6wx12 күн бұрын
Stem 💯 😂🎉
@tonymangion641316 күн бұрын
Excellent summary!
@briekmerke16 күн бұрын
Glad you liked it!
@pietervantonder544916 күн бұрын
Doen hierdie video in Engels en stuur dit vir Trump. Absoluut briljant Colyn.
@sidneylebotschy785016 күн бұрын
Enjoyed the show
@JemimaStrydom16 күн бұрын
Colyn, absoluut puik gedoen!!!! Wow!!! Baie goeie vermaak. (Ek het nou so lekker galag, trane af gevee)😅 6:15
@Vasbyt654016 күн бұрын
Lekker dankie
@joeydeklerk393816 күн бұрын
Colyn jou lekker lag doen die hele storie goed!
@masterq2.03316 күн бұрын
Daar sy Oude Meester het vanand sy stem duk gemaak.
@PetraMyburgh-vr1kj19 күн бұрын
Gries se gat!
@wenerbronkhorst745517 күн бұрын
Se ek ook. Kyk sy nuutste. Hy het my gaan aangee by KZbin ook.
@obySedgefieldgemofourgardenrou16 күн бұрын
Gries is n unilever aandeel houer, @@wenerbronkhorst7455
@obySedgefieldgemofourgardenrou16 күн бұрын
Die stukkie oor die slurp was befok verduidelik😂😂😂😂
@DirkJacobs-tu4mp16 күн бұрын
Baie mooi gestel jy vat nie kak nie jy maak k
@pieterhodgman594616 күн бұрын
😂😂😂😂😂 ja se hulle 😂
@Neels5516 күн бұрын
😂wragtig Colyn kyk as ons jou kan president maak is ons land binne n paar maande uit gesort.😂 Like jou video befok😂
@hettietwiss115617 күн бұрын
Net so 😂😂😂
@donnybrasco160116 күн бұрын
😅hoe lekker lag ek nou oom Colyn ek wens. Jy was my pa
@emmarentiacrous338416 күн бұрын
😂😂😂😂😂👍👍👍
@johannkruger941316 күн бұрын
No did maak sin. Stuur Trump daai agenda.
@tomprinsloo132217 күн бұрын
COLYN VIR PRESIDENT VAN SA..❤😂😂 BAIE GOED GESTEL..
@KobusSwart126019 күн бұрын
😂😂😂
@CobusStrauss16 күн бұрын
Ek hoop trump luister wat jy se ❤😂😂😂
@WonderfulFireDragon-wt8gj15 күн бұрын
MUSK sal Al's vertaal🎉😂😂😂😂😂
@esmebuitendag713118 күн бұрын
En alles behels... jy praat met almal - jy skiet hulle nie maar jy mask jou punte duidelik.
@PhansiKhongoloza16 күн бұрын
Jy Klink nes my ou bevelvoerders in die gooie ou SAP. Hulle net net soe met ons gepraat.
@RianRian-em2ng16 күн бұрын
En dan bring daai fokken Ramap ook in 😁
@johanmeintjies9660Күн бұрын
Asb maak n video wat moet vir beesneus gesê word.Asb!!!
@EstherExtreme202416 күн бұрын
Jy altyd n entertainer😅
@riaannel580319 күн бұрын
Wat v Putin
@jjff455516 күн бұрын
3.03min as dit die "crew" is sal ek n refill in die lug wil hê want ek gaan lank wil vlieg !! Sorry maar ek trek my woorde terug my vrou het my boodskap gelees en sy het my gemoer 😂😂