Пікірлер
@hettietwiss1156
@hettietwiss1156 21 минут бұрын
Luister nou …
@andrewhumphreymiles6206
@andrewhumphreymiles6206 31 минут бұрын
Mensig ek geniet jou beeldspraak,briljant
@christoleneviljoen9357
@christoleneviljoen9357 52 минут бұрын
Ek stap die pad alleen saam met my skepper..ek vertrou niemand nie..behoort aan geen kerk nie...ek het nie n ds(steekdoring)nodig om die Bybel te verstaan nie.
@mariusscronje5953
@mariusscronje5953 Сағат бұрын
Fokken bees snoete
@mariusscronje5953
@mariusscronje5953 Сағат бұрын
Die ANC het n mal meit se pis gesuip. Die IK van 2 malles en n dooie
@samanthadebeer4201
@samanthadebeer4201 Сағат бұрын
Colyn dink jy nie cupcake kry raad by die orthodox russiese katolieke, hulle het groepe op fb wat ons translate en mens se hare staan regop as mens dien waarmee is hulle besig
@damiennomad3261
@damiennomad3261 2 сағат бұрын
They are in Congo to secure Ramaphosa's mines..and the deal he has with regards to receiving power from some hydro electric scheme.. 10:19
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo 2 сағат бұрын
Maar die Boere maal steeds rond in Afrika se modderpoele, met al hoe meer poefspatsels op ons half-verslete klere! Afrika se dwaashede gaan ons níe ontsien níe. Maar saamstaan, selfregeer en eie internasionale vennote soek, kan of wil ons "eie mense" ook nie. Christenskap (onder Europieërs) blyk ons ook níe regtig tot groter prestasie te inspireer níe?
@henrydekock4398
@henrydekock4398 2 сағат бұрын
Fok nou gaan ek vetkoek by Vetkoek malhuis koop. O lekker😂
@jacovermaak-qg5hv
@jacovermaak-qg5hv 3 сағат бұрын
Dagse oom. Die is op die kol. Hulle glo nie dat brics kan val. Hulle gan als agter china gooi. Die russe warsku die m23 en Rwanda. Suid afrika gan nog nuus maak maar nie goeie nuus.
3 сағат бұрын
i have to ask you always like to harp on church being bad so if one goes to church and the minister talks or preaches wrong you need to call him out there and then we are also taught to be more like Christ so how do you influence and get to people that have not heard the good news of Christ without going to a church and without being an example without fellowship etc etc so i agree with you up to a point but you have to go further.
@samanthadebeer4201
@samanthadebeer4201 Сағат бұрын
Laat almal hulle eie heil uitwerk, more is caught than thought....leef die voorbeeld, meeste van wat ons dink ons weet is in elk geval BS.....sort jouself eers uit....en jou gesin, charity begins at home
@briekmerke
@briekmerke 19 минут бұрын
Kyk in, kyk op, kyk rond.
@Loggies-n9z
@Loggies-n9z 3 сағат бұрын
Laat, maar ek vang op Colyn .geseende dag
@mariegrobbelaar3332
@mariegrobbelaar3332 3 сағат бұрын
Goeie naand Colyn Ons het nie skuld nie, maar die tekort daaraan maak die omstandighede net so erg. Dankie vir jou gesels van vanaand. Ek waardeer dit, want het tyd geword dat ons ons gesinne beskerm teen vernietiging. Dankie dat jy die kapteins aanspreek. Húlle moet ophou om hulle eie spanlede te duik.
@hermansplombaard9089
@hermansplombaard9089 3 сағат бұрын
#KlinkSoosEkDink
@mariegrobbelaar3332
@mariegrobbelaar3332 4 сағат бұрын
Dankie!!!!!! 'n Miljoen JA's. Jy's reg.
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 5 сағат бұрын
Vat nou en dan n gamble, maar wees ok as dit nie uitwerk, en jy moet die verlues kan vat.nie jou broodgeld
@rgdressler2046
@rgdressler2046 5 сағат бұрын
Mens kan hoor u moes al groot uitdagings in die lewe bemeester en dit teen 'n groot emosionele prys, groot respek ...
@andrevdwesthuizen6132
@andrevdwesthuizen6132 5 сағат бұрын
Ankerloos...mooi gestel. Som alles op
@andrevdwesthuizen6132
@andrevdwesthuizen6132 5 сағат бұрын
Not my leaders. Or bende. ..too godloos. There's NO revival, 4kleur gewappery or swamp draining...agv kak gevolg
@andrevdwesthuizen6132
@andrevdwesthuizen6132 5 сағат бұрын
Maaybe its personal..my bro, a beeeeg original suidlander..runaway to Oz.. n support propaganGda mindfckry unfolding prophetically from there..never, FCKAL to do with Christ's way tho...so, coz differant masters... they make it personal..shun me, call me verraaier meid naaier etc...threaten n mark me...fckm for it..i feel..for THEIR chosen masters
@grantpedder7719
@grantpedder7719 7 сағат бұрын
The Somalian, Nigerian, Zim, Mozambican and, and and troops are here already. Our other problem is that Lesotho is already pissed off with South Africa.
@gregorymcnear6474
@gregorymcnear6474 8 сағат бұрын
Soldier's die and the second tragedy, ANC minister's pants are either falling down due to too much money in their pockets or pockets are bursting with cash, the UN is to blame for paying so much money for these soldiers, UN has been a useless organisation for a long time 😂
@gregorymcnear6474
@gregorymcnear6474 8 сағат бұрын
BEE RULES 👎🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
@gregorymcnear6474
@gregorymcnear6474 8 сағат бұрын
She destroyed education, now she is destroying the military 😂
@hermandormehl
@hermandormehl 8 сағат бұрын
Tim Lowry, grandson of Sir Lowry of the famous pass, Ralph Green along with MTN directors was negotiating a portion of the arms deal on behalf of the Pomms and the Frogs. Never saw a Swede there in that commervial section but then who knows thousands were scooping up as much as they could.v
@hermandormehl
@hermandormehl 8 сағат бұрын
Clever Trevor is nou by die Rothschild bank saam met Martin Kingston en Cas Cavoodia.
@ralph7676
@ralph7676 9 сағат бұрын
As die swart regering so goed was om na hulle mense te kyk SOOS HULLE STEEL.......... Mense. Vra jouself die vraag. Hoe lank gaan jy belasting betaal? Ek vra ! Jou geld betaal vir die konte se pay. Los nou julle kak en vat die kont koppe aan.
@ronelvst
@ronelvst 10 сағат бұрын
Van Trump gepraat, gee bietjie jou opinie van Musk
@susankoster5644
@susankoster5644 10 сағат бұрын
Ek kyk maar nou. Of die loadshedding nou n scam is of nie, dit veroorsaak n stadige dood vir suid afrika😢
@hermandormehl
@hermandormehl 10 сағат бұрын
Vra vir 00dez, hy is nou stil, het weer n job.
@leondupreez1123
@leondupreez1123 11 сағат бұрын
Daars ook n streek in SA waar hulle oog besig is om hul gat te sien.Nou trek hulle agter die skaduwee van die Afrikaans sprekende Boere aan om net weer daar hul"dont shoot I am english" mentaliteit voort te sit.
@MrGwildc
@MrGwildc 12 сағат бұрын
Thanks Colyn. A interesting commentary from your side. As an English boer I appreciate your aspect.
@cgpettit9791
@cgpettit9791 14 сағат бұрын
Orania is n vorm Moerlampoer is dit nie?
@cgpettit9791
@cgpettit9791 14 сағат бұрын
Jy is spot on Water is die wapen, hulle Sal ons probeer opfok met die water
@cgpettit9791
@cgpettit9791 14 сағат бұрын
Dankie ou maat Aangaande Boerelegioen en daai tipe fuckedup bendes, jy was en is nog altyd reg
@cgpettit9791
@cgpettit9791 14 сағат бұрын
FW, Pik was en die fokken gemors vir ons boere en was deel van die kroon Pik het meer geworry oor sy volgende dop as enige iets anders
@cgpettit9791
@cgpettit9791 14 сағат бұрын
Boerieman My hand is solid in die hand van God
@billyb7469
@billyb7469 15 сағат бұрын
Why do most white South Africans just keep quiet and say nothing against what's going in in South Africa. If you say anything then you are the problem...labelled as negative. How does the truth become negative.
@briekmerke
@briekmerke 14 сағат бұрын
I talk for myself.
@cgpettit9791
@cgpettit9791 15 сағат бұрын
Ons population getalle Verseker, jy is reg, die getalle is nader aan 100 miljoen Kan jy ooit sensus getalle glo? Fokken nooit Illegal immigrants, flood oor ons sogenaamde grense wat nie meer bestaan nie
@cgpettit9791
@cgpettit9791 15 сағат бұрын
DRC Ek stem 100% saam met jou Praat France en niemand weet wat de fok hulle se nie
@garrysimpson9744
@garrysimpson9744 16 сағат бұрын
Colyn Ek was ook by die slag van centurion
@cgpettit9791
@cgpettit9791 16 сағат бұрын
Orania per se is nie n kak idee nie
@cgpettit9791
@cgpettit9791 16 сағат бұрын
Wat de fok se dit vir jou
@briekmerke
@briekmerke 15 сағат бұрын
Gaan lees maar.
@cgpettit9791
@cgpettit9791 15 сағат бұрын
​@@briekmerkeEk Lees Baie en glo ook, maar stem saam met jou. Orania, is presies wat ons moet doen, maar nie by of saam met hulle nie, want hulle is n besigheid As dinge skeef loop vir hulle, dan gaan jy Baie verloor
@cgpettit9791
@cgpettit9791 14 сағат бұрын
Wat is die alternative
@gerhardbenade2468
@gerhardbenade2468 7 сағат бұрын
Hallo Colyn, ek is maar taamlik onnosel maar sal graag wil weet hoekom het nog geen haan gekraai oor die moord op die bevel voerder in die drc nie. Almal blêr net oor die vloerplanke wat so swaarkry. Dan nog ʼn ding daai dokument wat deur die ander lande saam met Viljoen geteken is voor die oorgang bestaan mos nog. Hoekom kan dit nie nou uitgepluk word en dit gebruik word om daai varkhok skoon te maak nie en vir ons die begin van ʼn nessie in die land te skrop nie.
@cgpettit9791
@cgpettit9791 16 сағат бұрын
Loadshedding is verseker n scam, hoe de fok is dit nie? 11 maande was daar nie Loadshedding nie, skielik is daar, sodra NERSA nie hulle fuckedup demand goedkeur nie
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 16 сағат бұрын
Remembering the battle group that went from n,cape,free state, to limpopo.huge convoy, in the 90,s heard from both zim and bots how the locals started moving out of the Hotspots, they they new what was comming, and were very worried.luckily for them it was just an excersize.
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 16 сағат бұрын
Oue kwh used to be the cheapest , this attracted businesses to invest into various sectors, now it's one big big mess, it does the exact opposite,this is africa, if you have they will take .
@CA-ul6qb
@CA-ul6qb 17 сағат бұрын
In the UK the pre paid gas/ electricity pay more cause they target lower income
@susankoster5644
@susankoster5644 19 сағат бұрын
Ek het grootgeword met 1 in die was,1 in die kas en 1 aan die bas. Skoene was dkw's(dans, kerk en werk) Het nog nooit in my hele lewe op skuld geëet nie.
@KobusSwart1260
@KobusSwart1260 19 сағат бұрын
Dankie vir kort video 🎉
@nicolienwentzel2379
@nicolienwentzel2379 21 сағат бұрын
Dankie Colyn vir die kort opsomming. Waardeer regtig jou tyd, aandag en "commitment" om ons oor belangrike sake in te lig.
@HilmarHendrich-vg2tu
@HilmarHendrich-vg2tu 21 сағат бұрын
Leef net binne jou vermoë