Bybelbrokkies - Efesiërs 4:1-6 - Begin jou dag met God. (Dagstukkies vir Stiltetyd)

  Рет қаралды 8,983

Danie Matthee

Danie Matthee

Күн бұрын

Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Efesiërs 4:1-6. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede:
www.obed.co.za/...
Indien jy my KZbin kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: danie@daniematthee.com
My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Пікірлер: 17
@RolandSadler-w7w
@RolandSadler-w7w Ай бұрын
Baie dankie vir die boodskap dit het regtig vir my baie beteken. Amen❤🙏
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Ek is bly.
@danievandermerwe7410
@danievandermerwe7410 2 ай бұрын
Môre ds. Dankie Amen🙏🙏
@daniematthee
@daniematthee 2 ай бұрын
Hallo Danie, mooi dag vir jou.
@evapelaelo6056
@evapelaelo6056 3 ай бұрын
Baie dankie vr die gebid ❤❤🙏🏻🙏🏻
@daniematthee
@daniematthee 3 ай бұрын
Dis 'n groot plesier.
@user-vn2gv5es4y
@user-vn2gv5es4y Ай бұрын
Amen geseen is die woord
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Amen.
@user-ue7pt1ck9g
@user-ue7pt1ck9g 12 сағат бұрын
Amen 🙏 Pastor bid asb vir my kinders dat die Here hulle siel moet kom red Aulivin Christiaano Veronique en Elory en my kleinkinders bid dat ek en my man by die Here moet Bly tot in lengte van dae In Jesus Naam 🙏🙇🙇
@daniematthee
@daniematthee 12 сағат бұрын
Dankie vir jou gebedsversoek. Ek dra hulle aan die Here op. Here ek bid dat U in Aulivin, Christiaano, Veronique en Elory en hulle kinders se lewens sal ingryp sodat hulle, hulle tot U sal bekeer. Red hulle en maak hulle kinders van U. In Jesus Naam bid ek dit. Amen.
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 4 ай бұрын
AMEN AND AMEN 🙏🙌 Geseénde week 🤗
@daniematthee
@daniematthee 4 ай бұрын
Dankie Hannelie. Selfde vir jou.
@pieterdevilliers8877
@pieterdevilliers8877 6 ай бұрын
Amen ❤
@andrevanwyk1985
@andrevanwyk1985 Жыл бұрын
Baie dankie Danie,vir elke dag se stiltetyd woord.God seën jou in alles wat jy doen.
@daniematthee
@daniematthee Жыл бұрын
Dankie Andre.
@LouisScheepers-v6m
@LouisScheepers-v6m Ай бұрын
Amen 🙏 thank you Lord Jesus
@magdabezuidenhout7692
@magdabezuidenhout7692 Жыл бұрын
AMEN🙏
Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen.
23:19
Danie Matthee
Рет қаралды 19 М.
PEDRO PEDRO INSIDEOUT
00:10
MOOMOO STUDIO [무무 스튜디오]
Рет қаралды 27 МЛН
Фейковый воришка 😂
00:51
КАРЕНА МАКАРЕНА
Рет қаралды 6 МЛН
У ГОРДЕЯ ПОЖАР в ОФИСЕ!
01:01
Дима Гордей
Рет қаралды 7 МЛН
Willie Joubert O Heer vergewe my   YouTube
4:04
Willie Joubert Official
Рет қаралды 569 М.
Bemoedigings Gebed
2:56
Joggies vir Jesus
Рет қаралды 2,3 М.
Gebed vir leiding deur my dag.
4:41
Faithful Hands
Рет қаралды 24 М.
As bekommernis aan jou knaag, begin net bid | Liesel Krause-Wiid
4:41
Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig
5:07
Onbeskaamd
Рет қаралды 2,5 МЛН
'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners
8:39