thanks for this. I listened to the JF van Heerden guy interviewed the other day, he sounds really mature for his age, and possibly leadership material. the guy spoke quite well and straight to the point
@spanspeksquarepants16 күн бұрын
Goeie vrae MW
@megafoonsport16 күн бұрын
Dankie. Dit was senutergend! 😁
@user-uk8kv3nd7q16 күн бұрын
He keeps saying he doesn't want to make excuses and then he does! Look Jake you have Willie who knows the conditions and played in the UK, learn how to play the conditions, end of story!
@gideonbotha298616 күн бұрын
@megasport where is Simphiwe?
@megafoonsport16 күн бұрын
@@gideonbotha2986 Remember he picked up heart problems.
@jj56x7.5mm16 күн бұрын
How long will Marco out with his injury
@megafoonsport16 күн бұрын
@@jj56x7.5mm 6 to 8 weeks I think. Had to undergo an operation
@jj56x7.5mm16 күн бұрын
@megafoonsport thanks you are the only person that answer look like wiese had a concussion
@megafoonsport16 күн бұрын
@jj56x7.5mm Yes, and Keagan as well. Carr had appendicitis
@PietVanHuyssteen15 күн бұрын
Jake dink nie die Bulls kan Champions cup wen nie , hoe gaan die spelers dink hulle kan wen.....?Jake is baie goed met verskonings maak......ek dink dis tyd vir 'n nuwe coach......Johan Ackerman of Franco Smit....iemand wat nie verlief is op sy eie stem nie.....genoeg van Jake gehad....
@ernstwoest626016 күн бұрын
Kry jy toe rugbylessie MW.....LOL
@megafoonsport16 күн бұрын
@@ernstwoest6260 🤣 Jip!
@tilmanvondelft15 күн бұрын
😁
@ernstwoest626014 күн бұрын
Toe kry die hele SA ñ rugby les gister... 😢
@megafoonsport14 күн бұрын
@@ernstwoest6260 Eish dit was nie lekker nie
@florisbellingan844115 күн бұрын
Ek hoor Jake maar iemand moet my verduidelik hoe n span soos Sharks al die Bokke kan bekostig en Bulle kan nie eers KLA hier hou.
@WillemJansenVanVuuren-n5h15 күн бұрын
Ek weet nie of die baie Rugby heel jaar so goeie ding is nie.Die afrigters moet heeltyd verskillende spelers laat rus om te probeer om deur die seisoen te kom.Die span kan tog nie kliek met week in en uit verskilende spelers nie.Was daar vroer jare ook so baie beserings? Hoe moet spelers se lywe dit hou.Elke naweek se rugby is lekker,Maar jinne mense iets lyk nie vir my lekker nie..Bulle speel so hak hak . ..vat nou die glorie Rugby van Bulle in Superrugby naweek vir naweek was dit selfde span..En daai spel het gevloei Morne het nie sommer mis geskop nie Victor het nie n bal in lynstaan gemis nie..Daai was rugby!!!Elke speler was goed in sy posiesie het vaste vasette reg en goed gedoen..Dit het gelei tot goeie same spel spelers mekaar so goed geken...Met deesdae se goeie tegnologie en aneliese moet spel mos nog gladder kan verloop.Skoopers sukkel hakkers kry nie hulle slotte in lynstane nie nee ek weet nie...Ons het klaar die beste skrum as res van vaste vasette reg loop met ons "lekker backs" soos Harry se moet dit mos goed gaan.
@megafoonsport15 күн бұрын
Baie goeie uiteensetting. Dis 'n werklike probleem en iets sal gedoen moet word. Dis deel van die vraag wat ek vir Jake gevra het wat hulle gaan doen hier by Maart/April rond met beserings, rustye, verlof ens.