Christia Visser - Die Deur

  Рет қаралды 3,150,311

Christia Visser

Christia Visser

Күн бұрын

Official Music video for "Die Deur" by Christia Visser. Download or stream hier - SonyMusicAfric...
Follow Christia Visser op Social Media:
Facebook - / christiavisser.actress
Instagram - / christia_visser
Twitter - / christia_visser
Directed by Uga Carlini
Director Of Photography Rick Joaquim
Starring Christia Visser with Emile Petersen, Luyanda Mdingi & Ruan Groenewald @ Jazz Art Dance Theatre
Dancers dressed by Conraad de Mol, De Mil Clothing
Choreography Ananda Fuchs
Produced by Uga Carlini (Towerkop Creations)
Executive Producer Adolf Vorster (Select Musiek)
Shot on location @ Jazz Art Dance Studios, Cape Town
A Towerkop Creations production in Association with Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd and Jazz Art Dance Theatre, Left Post Productions, Panalux & PanaVision and Conraad de Mol, De Mil Clothing
CREW
Annabe Marais - Production Manager, Ali Mohamed - Focus Puller, Nicholas Faure - Camera Assistant, Andrew Phyfer - Gaffer, Nicholas Rubenstein - Best Boy Spark, Siseko Malawu - Grips, Zolile Nkoqa - Best Boy Grips, Sinethemba Keke - Best Boy Grips, Beverley Swartz - Stand in dancer & Assistant , Yvette Marais - Production Assistant , Speech Langa - Security, Freedom Food Country Kitchen - Catering
Ruth Smith - Behind the Scenes Stills, Chantel van Schalkwyk - Make-up & Styling @ Left Post Productions
Joe De Ornelas - Editor & Data Wrangler, Jarryd Duthoit - Grade & Online, Jacqui Teasdale Pearson - Post Producer, Panalux & Panavision - gear
SPECIAL THANKS
Averil Barry-Hughes, Michele St Arnaud, Nicholas Doble, Jacqui Pearson, Loyiso Qonongo @ Isizwe Crew
Van Kartel Team, Sarah & Darren Roberts, Karen Kotze, Janine van Rooi, Nkululeko Zilibokwe @ Triple Double Media
Musical composition & Lyrics Christia Visser & Don Kelly
Track producer Dirk van Niekerk
Music video by Christia Visser performing Die Deur. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/MTlVqW
#ChristiaVisser #DieDeur #17 Shots

Пікірлер: 449
@D.K8637
@D.K8637 6 ай бұрын
Vir die negative comments, wees dankbaar jy het n goeie lewe, as jy al in donker dieptes was sal die musiek video jy hart snare raak, pyn erken pyn.❤❤❤
@normanlegrange3695
@normanlegrange3695 3 жыл бұрын
Talented musicians. Your music is just different, taking the afrikaans genre to the next level .just be you en hou an push jy is amazing.
@mikaylaswart7258
@mikaylaswart7258 2 жыл бұрын
Mikayla
@mikaylaswart7258
@mikaylaswart7258 2 жыл бұрын
Mikayla
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
Jsvchhjvce🤔
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
Kvvvrvhhjxodhgecrg(
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
Czzkdajdajvxzjfsskj hgfzihdskdsuihfsiwts😆
@marisamarais
@marisamarais 4 ай бұрын
Al jou musiek is uniek en laat mens dink, dit is baie kragtig. Wel gedaan Christia, ons is so trots om jou mede Afrikaner te kan noem.
@ants5845
@ants5845 3 жыл бұрын
Ek is nogsteeds verslaaf aan die liedjie!! Elke woord praat tot in my siel... Dankie jy help my veral as ek saam uit volle bors sing 🤗🤗🤗🤗🌷🌷🌷
@MiaRoos-z1r
@MiaRoos-z1r 2 ай бұрын
Mooi 😢 ❤
@johannviljoen6675
@johannviljoen6675 4 жыл бұрын
WOW, WOW, WOW, WOW is al wat ek kan sê, dis nou talent op alle levels. Ek love die contemporary modern dancing, dis incredible. Christia Visser is WOW!!!!
@fcsb2304
@fcsb2304 2 жыл бұрын
Jgutrhggjhfj
@fcsb2304
@fcsb2304 2 жыл бұрын
Fdbchgdjhffjjyryhuiiyttyuutgdhtt, j
@santielaing939
@santielaing939 4 жыл бұрын
Uitstekende karakters, dans, video, stem en liedjie!
@landischutte9375
@landischutte9375 4 жыл бұрын
Trots Afrikaans🇿🇦❤
@judyvanderwesthuizen5664
@judyvanderwesthuizen5664 4 жыл бұрын
Fantasties diep! Raak woorde as mens daardeur is!
@jeanevanzyl9534
@jeanevanzyl9534 4 жыл бұрын
Beautiful! Love die raw emotions, visuals, lyrics en jou stem! 🖤🖤🖤
@anskevanas2109
@anskevanas2109 4 жыл бұрын
Baie mooi❤❤❤❤❤❤
@akruijff
@akruijff 4 жыл бұрын
Ik vind dit een geweldig liedje en geweldige video!
@marozanevanheerden6106
@marozanevanheerden6106 4 жыл бұрын
Wow what a powerful video. Well done
@nagapie2605
@nagapie2605 5 жыл бұрын
Christia... ... Daar is net een jy. Daar is niemand soos jy. Jou lirieke, jou stem, jou intensiteit. 17shots was onmiddelik my gunsteling liedjie OOIT.... en nou? Nou is 17shots EN Die Deur albei my gunsteling liedjies OOIT. Ek wag al my hele lewe vir hierdie tipe sielsvolle en diep Afrikaanse liedjies waarmee ek myself kan vereenselwig. Dankie. Dankie. Dankie. Dankie. Dankie. Hou jy net aan met skryf asseblief. Sodat ek jou album kan koop en een van jou vertonings kan bywoon. Ek luister dit oor en oor. Dankie dat jy deel. Wow. Soos... ek kan nie...
@Loudmouthaudio
@Loudmouthaudio 4 жыл бұрын
Love it!
@rosiedalton4915
@rosiedalton4915 3 жыл бұрын
Om een of ander rede vrek ek oor jou musiek! Fantasties!!
@markduplessis4710
@markduplessis4710 4 жыл бұрын
Wow! Awesome song!!
@Zootjie
@Zootjie 5 жыл бұрын
Christia se stem doen dit vir my. Hierdie lied laat my rond dans in die kombuis.
@sakkiedejager3579
@sakkiedejager3579 3 жыл бұрын
Brijante video.Baie mooi song
@jeaneroux7794
@jeaneroux7794 5 жыл бұрын
Wow so mooi song! Lovit
@anjegriessel8755
@anjegriessel8755 5 жыл бұрын
Johh die song is so so so so mooi!jys my rolmodel in afrikaans christia .Ekt vandag n mndeling oor j geprt jys awesome♥
@stoneice100
@stoneice100 5 жыл бұрын
Wow ek moet se dit nogal baie profesioneel vir n afrikaanse musiek en video.
@keanumoolman9063
@keanumoolman9063 4 жыл бұрын
Die girl is n absolute top Sangeres, love dit, Meisie jyt n kuns en n pragtige stem, jys beter as baie ander, ek en en ek hoop ander sien jou as n rolmodel, pragtig Pragtig. UITSTEKEND!!!
@mirerautenbach6297
@mirerautenbach6297 3 жыл бұрын
❤️Love dit
@renevanderwesthuizen1520
@renevanderwesthuizen1520 5 жыл бұрын
Net soos mense deesdae nie meer enige iets op social media kan lees met comprehension nie, kan hul ook nie meer kuns verstaan nie. A lost art. Ek dink die video is kuns. Briljant.
@avt6280
@avt6280 5 жыл бұрын
As dit kuns genoem word dan is dit n belediging vir die ware kuns daar buite...
@renevanderwesthuizen1520
@renevanderwesthuizen1520 5 жыл бұрын
Jy weet niemand het Vincent van Gogh erken as 'n kunstenaar terwyl hy gelewe het nie. Hy het slegs een kunswerk verkoop en het sy lewe lank gelei aan verwerping. You see, those with eyes and minds unwilling to see, will always walk around blindly.
@kobus691
@kobus691 5 жыл бұрын
Kyk, ek love die song maar WTF is dit met die video? Dit pas glad nie by die song nie.
@fire_fist_ace1532
@fire_fist_ace1532 4 жыл бұрын
dis waar maar mag ek wel se dat daar dat nie almal so dink nie en dis die waarheid, die liedjie mooi soos dit is wys nie n goeie beeld nie al is dit kuns.
@Kingtlau
@Kingtlau 4 жыл бұрын
Daai painting van Zuma se tril was ook *kuns" gewees... Se maar net
@anjaverster3440
@anjaverster3440 Жыл бұрын
One of my faves 💜
@cecilrawlins37
@cecilrawlins37 4 жыл бұрын
Brilliant !!
@williehattingh8641
@williehattingh8641 3 жыл бұрын
Baie mooi liedjie hou so aan, jy kan maar!
@idlservices9621
@idlservices9621 4 жыл бұрын
Love it
@chrisneelouisegezorke2242
@chrisneelouisegezorke2242 9 ай бұрын
Dis die mooiste lietjie😄
@karinweilbach2625
@karinweilbach2625 4 жыл бұрын
Hits hard ❤️
@jacquessmith4176
@jacquessmith4176 5 жыл бұрын
Lekker vars Afrikaanse musiek, Love dit!!!!
@marcoscholtz
@marcoscholtz 4 жыл бұрын
Great song en video! Well done!
@dronkvedriet7321
@dronkvedriet7321 4 жыл бұрын
Bevok😎😍😍!!!
@tanyabotha5448
@tanyabotha5448 4 жыл бұрын
Brilliant!!! Die video spreek boekdele!! ❤❤
@paulschryer9571
@paulschryer9571 Жыл бұрын
... Freedom !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! 😘
@allurellehealing9593
@allurellehealing9593 Жыл бұрын
sulke ware woorde, love die liedjie, dankie Christia
@rinaroberts30
@rinaroberts30 4 жыл бұрын
LOVE DIT!!
@sjaanrossouw2634
@sjaanrossouw2634 4 ай бұрын
Wow amazing ❤❤
@andreasmoerman547
@andreasmoerman547 4 жыл бұрын
Love Cristia Visser .Die songs is mooi baie mooi
@carels5158
@carels5158 3 жыл бұрын
Wat n walglike video. Was so n mooi lied tot ek die video sien.
@nahnahnahnah8850
@nahnahnahnah8850 3 жыл бұрын
jaw jong..sien nou jou comment..fooken walglike kak..dai ou moes ha noe opi grond goi ni..hy moes haar hard poes😉
@jacowiese3840
@jacowiese3840 3 жыл бұрын
jip.....die monsetrs maak alles wat mooi is....vieslik....
@sjaanrossouw2634
@sjaanrossouw2634 4 ай бұрын
Rerig qat is so walglik ek dink die koriografie is amazing
@Shirleynenee
@Shirleynenee 5 жыл бұрын
Amazing
@pikkieduplooy9400
@pikkieduplooy9400 3 жыл бұрын
Baie baie nice!!!
@janinenieuwoudt
@janinenieuwoudt 4 жыл бұрын
Ek love jou stem! Jy is amazing
@cierenberg1
@cierenberg1 Жыл бұрын
briljant
@eleonorehilton463
@eleonorehilton463 2 жыл бұрын
Christia, ek is absolutely Mal oor jou musiek... Dit voel of jy die liedjies spesiaal vir my geskryf het... Dankie daarvoor, hou so aan girl... Mag Jesus jou ryklik Seën... Liefdetjies
@MrDragonfly964
@MrDragonfly964 4 жыл бұрын
Christia absolute Brilliant, the chiriogrophy
@jennelystemmet6238
@jennelystemmet6238 2 жыл бұрын
❤️Love die song ❤️
@abbinks
@abbinks 4 жыл бұрын
Baie mooi song😍😍😍😍😘
@chrisneelouisegezorke2242
@chrisneelouisegezorke2242 Жыл бұрын
Baie dankie
@chrisneelouisegezorke2242
@chrisneelouisegezorke2242 Жыл бұрын
🚱🕔‼️🌂🚱🌂🕑🚱🚱🕔🚷
@Spiritrider1999
@Spiritrider1999 4 жыл бұрын
Wow die is ordentlike Afrikaanse musiek wat ek in a baie lank tyd gehoor het rrg baie mooi rustig maar kragtig
@silentisbotha7380
@silentisbotha7380 2 жыл бұрын
😍😍
@II_CRAZY_SNIPER_II
@II_CRAZY_SNIPER_II 4 жыл бұрын
Yes veryyyyyyy beautiful remixes I love it best song 💯🎉💥🥰🇿🇦🍻🍺
@giseldastornant1878
@giseldastornant1878 2 жыл бұрын
Amazing 🤩🤩🤩
@petruspienaar4729
@petruspienaar4729 4 жыл бұрын
Great liedjie - Christia jy Rock!!!
@karenbleeker6389
@karenbleeker6389 2 жыл бұрын
Loveit Loveit Loveit!!!Jy mag maar Christia!!!Mal oor die song!!!
@wikusstoffberg9317
@wikusstoffberg9317 5 жыл бұрын
Briljant.
@itzzkiller175
@itzzkiller175 5 жыл бұрын
Awesome song. Love you musiek ek dink jy gaan eendag n Baie Groot kunstenaar wees👌😍
@elmar_kritzinger
@elmar_kritzinger 5 жыл бұрын
Girl!
@icebreatherannie2747
@icebreatherannie2747 2 жыл бұрын
love jou musiek
@liezelkruger6818
@liezelkruger6818 Жыл бұрын
NICE SONG
@livingdoll7978
@livingdoll7978 5 жыл бұрын
17 shots is my all time favourite 👌
@caroljames3393
@caroljames3393 3 жыл бұрын
Hi skat.O jys net te pragtig.Bly die mooi mens wat jy is.Love jou musiek
@youtubetiktok8919
@youtubetiktok8919 4 жыл бұрын
Love 💖 this song ❤️ New friend here
@chrisneelouisegezorke2242
@chrisneelouisegezorke2242 Жыл бұрын
Baie. Dankie
@natashaoosthuizen4188
@natashaoosthuizen4188 5 жыл бұрын
Dis presies hoe ek nou voel. Well done!!! Dis n amazing song, so trots!!
@tiaandupreez
@tiaandupreez 5 жыл бұрын
Mal kwaai!!!!!
@k-way1782
@k-way1782 4 жыл бұрын
Dit is my gunsteling liedjie
@RobloxRainbowThemePark
@RobloxRainbowThemePark 5 жыл бұрын
Ek kan nie op hou luister en kyk na die musiek video. Perfek. Dankie dat jy jou talent met ons deel, love die dans -goeie kontra met mekaar.
@jannisvanderwalt2701
@jannisvanderwalt2701 5 жыл бұрын
Interessant...boodskap met relevante diepte. Christia, jy en jou team doen dinge biekie uit die boks uit. Ek hoop afrikaaners sien dat die lewe oor meer gaan as net hulself en hul tradisie. Ek hoop ook jy bring een van die dae ñ "non traditional" gospel song uit wat op skynheilige christene se tone sal trap.
@SirFeelz
@SirFeelz 4 жыл бұрын
Love die song
@coenraadtpkruger3827
@coenraadtpkruger3827 4 жыл бұрын
Hallo Christia.. Awesome song met lirieke. Luister oor en oor. welldone.
@RJ-dz1hu
@RJ-dz1hu 5 жыл бұрын
Flip dis stunning? Love haar klank...sy is definitief anders op 'n goeie manier...WOW...
@tracyrudman2160
@tracyrudman2160 4 жыл бұрын
Beste Afrikaanse musiek video wat ek nog gesien het!!
@chrismods4x4
@chrismods4x4 4 жыл бұрын
Eks n superfan!!! Hou asseblief so aan !!!
@makylathompson6244
@makylathompson6244 4 жыл бұрын
Wow dit awesome
@angelinevanheerden687
@angelinevanheerden687 3 жыл бұрын
Geniet die kreatiewe video so so baie!!! 💜🧡❤️💛💚💙💜
@joaniecloete5905
@joaniecloete5905 4 жыл бұрын
Wow gre8t song love it :)
@wayne-johndekoe8622
@wayne-johndekoe8622 3 жыл бұрын
Wertrugflvz
@wayne-johndekoe8622
@wayne-johndekoe8622 3 жыл бұрын
Wrrtyuioplsafdsf
@wayne-johndekoe8622
@wayne-johndekoe8622 3 жыл бұрын
Wertyuuiopfzcvn Wettyuilgfazbful Weertyukhgfsamnnb
@fielaseanderkind7119
@fielaseanderkind7119 3 жыл бұрын
@@wayne-johndekoe8622 put down the crack pipe
@abrahamspies7611
@abrahamspies7611 5 жыл бұрын
SUBSCRIBED! WOW!
@anjegriessel8755
@anjegriessel8755 5 жыл бұрын
Abraham Spies sy sing mmoi
@msnyders287
@msnyders287 5 жыл бұрын
Wow love the song as well as the video !
@Gostalto
@Gostalto 5 жыл бұрын
Jis dit is great! 👌
@bobsaap2872
@bobsaap2872 3 жыл бұрын
I have no clue as to what she is singing about but she is gorgeous 😘😍❤
@hendrydaley5613
@hendrydaley5613 3 жыл бұрын
It means she likes you...hehehe
@WarNeverChanges9191
@WarNeverChanges9191 3 жыл бұрын
She is my crush lol she is absolutely gorgeous she looks a lot like Xenia Warrior Princess
@nelmarlene
@nelmarlene 5 жыл бұрын
Good for you girl! Kani wag vir jou album nie!!!
@eckhardtbooysen2058
@eckhardtbooysen2058 5 жыл бұрын
Sensasioneel verby!Bevange ek dink dis n great song well gedaan.
@lorn2930
@lorn2930 2 жыл бұрын
💘
@deonfrier9934
@deonfrier9934 5 жыл бұрын
Wereld klas!
@IdeesVolVrees
@IdeesVolVrees 5 жыл бұрын
Na 17 Shots sou ek self ook vergeet het om die deur toe te maak. :)
@kapteincoetzee
@kapteincoetzee 5 жыл бұрын
See what you did there... 😂
@AnsuErasmus
@AnsuErasmus 5 жыл бұрын
😂😂
@quadster8472
@quadster8472 5 жыл бұрын
hahhahahahahahahahhahahahahahahha
@Music-wg6vz
@Music-wg6vz 5 жыл бұрын
Loooool snuif snik snuif😪😭🤧😂
@heinoverster2385
@heinoverster2385 5 жыл бұрын
Jy is n legend!♡
@wikusstoffberg9317
@wikusstoffberg9317 4 жыл бұрын
Christia, jy is vir my pragtig.
@willem-erikjacobson2255
@willem-erikjacobson2255 5 жыл бұрын
Well done!!! Jou musiek is awsome!
@Cokie1926
@Cokie1926 5 жыл бұрын
My fav nuwe liedjie. En dis Afrikaans! Wow. Het jy al `n CD uit? Die naweek op jou afgekom. Na `n vriend 17 shots gedeel het op fb. Sal bietjie research gaan doen oor jou. Jou liedjies is amazing! Dink jy het my liefde vir Afrikaanse musiek weer wakker gemaak. :)
@vincevos2295
@vincevos2295 5 жыл бұрын
brilliant Christia ......ek soek def jou CD
@ind02213
@ind02213 5 жыл бұрын
😍
@karenvanzyl8244
@karenvanzyl8244 5 жыл бұрын
Wooowww Woowwwww mal mal mal oor die video. Baie treffend
@venessanel8786
@venessanel8786 4 жыл бұрын
Stunning...maak asb nog musiek!! Jy mag maar!!
@petrusbezuidenhout9236
@petrusbezuidenhout9236 5 жыл бұрын
Sal daarvan hou as sy Anneli van rooyen liedjies kan sing / remix.. haar stem is sterk en ek hoor al hoe sing sy " ek lewe " Sal n hit song word !
@riathaowen6472
@riathaowen6472 4 жыл бұрын
As mens die kommentare lees besef jy baie Afrikaners is so rassisties en “preuts” wanneer dit hulle pas. Ek dink dit is n wereldklas video en ek verpes Afrikaanse musiek maar hierdie is gesave op my playlist. 💜💜🇿🇦🇿🇦
@Donnieroets
@Donnieroets 2 жыл бұрын
Jy vat die woorde uit my mond!
@leonarduserasmus8496
@leonarduserasmus8496 5 жыл бұрын
Beautiful
@duardkruger6161
@duardkruger6161 5 жыл бұрын
Love Christia. Die video is 'n ander storie
@dalenevnel
@dalenevnel 5 жыл бұрын
Ek love jou voice en idees. This message and die sound van die song pas net nie. Sound is great. Message is great. Saam NOPE!
@lindajonkerday3297
@lindajonkerday3297 3 жыл бұрын
Love you💗
@debbierossouw3045
@debbierossouw3045 3 жыл бұрын
Dklsl k pjdjof
@debbierossouw3045
@debbierossouw3045 3 жыл бұрын
Jkkoskddjiox🍟🙇🙇
@debbierossouw3045
@debbierossouw3045 3 жыл бұрын
Zlhi
@hesterhester623
@hesterhester623 8 ай бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
Christia Visser - 17 Shots
4:12
Christia Visser
Рет қаралды 7 МЛН
Christia Visser - Wildste Oomblik
3:51
Christia Visser
Рет қаралды 1,4 МЛН
The joker favorite#joker  #shorts
00:15
Untitled Joker
Рет қаралды 30 МЛН
HAH Chaos in the Bathroom 🚽✨ Smart Tools for the Throne 😜
00:49
123 GO! Kevin
Рет қаралды 15 МЛН
Spongebob ate Patrick 😱 #meme #spongebob #gmod
00:15
Mr. LoLo
Рет қаралды 16 МЛН
Ché - Ek Like Hoe Jy Dans ft. Snotkop
3:35
Ché Pierce
Рет қаралды 3,4 МЛН
Andriëtte - Sewe Oseane
3:39
Andriëtte
Рет қаралды 10 МЛН
Sia - Chandelier (Official Video)
3:52
Sia
Рет қаралды 2
Elandré - Vuur Op Die Water
4:56
Elandré
Рет қаралды 11 МЛН
Karlien van Jaarsveld - HANDE
3:29
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 1,8 МЛН
All I Wanna Do Is Make Love to You
4:39
Christia Visser
Рет қаралды 1,6 МЛН
GALA - Freed from desire [Official Video]
3:34
DO IT YOURSELF
Рет қаралды 313 МЛН
Christia Visser - Kaapse Blou (Official Music Video)
3:51
Christia Visser
Рет қаралды 451 М.
Neon Moon
4:11
Demi Lee Moore
Рет қаралды 8 МЛН
Dua Lipa - New Rules (Official Music Video)
3:45
Dua Lipa
Рет қаралды 3