Ek luister so graag op Kaapsekansel na die lied. Dis bly vir mooi elke keer. Jou stem is baie besonders.
@heinhat2 жыл бұрын
Dit is waarskynlik die stukkie musiek wat my lewe die beste opsom! Ek kort ook 'n skerp mes, al maak dit seer! Die monster covid alles wat kosbaar was gaan vernietig! Ek weet nie of daar meer lewe in my oor kan wees nie! Miskien eendag as ek groot is, sal ek hulle vra om vir my te kom speel ! en dan weer regop staan..