Coffee Snobs | Sal Jy

  Рет қаралды 25,791

Coffeesnobsband

Coffeesnobsband

Күн бұрын

SAL JY se liriek handel oor Marius en Vernette se eie verhouding en vra die universele vraag van ware liefde, in álle verhoudings: Sal jy my dra, al is dit swaar? Sal jy my vashou, sal jy my regop hou?
Die musiekvideo vertel die aangrypende verhaal van Tania van Twisk. Tania was 8 jaar gelede in ’n ernstige motorongeluk, waar in sy haar rug en nek gebreek het. Teen alle verwagting het sy dit oorleef, maar moes van voor af leer om die basiese dinge te doen, soos sluk en regop sit. Sy is op pad na herstel, maar sou dit nooit kon regkry sonder die liefdevolle ondersteuning van haar naaste mense nie.
Hulle het die vraag, “Sal jy?” met onbaatsugtige liefde beantwoord: Ek sal.
Gaan kyk gerus na Tania se verhaal hier: • Tania van Twisk Story ...

Пікірлер: 14
@adriboshoff9055
@adriboshoff9055 4 жыл бұрын
Afrikaans ons mooiste. lieflikste
@chriscocks3670
@chriscocks3670 5 ай бұрын
Just beautiful
@adriboshoff9055
@adriboshoff9055 4 жыл бұрын
Afrikaans ons mooiste, geliefde taal.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 5 жыл бұрын
Baie mooi!!!! SPAM van 'n FAN AFRIKAANSE MUSIEK SE GROOTSTE FAN (S)uper (P)assionate (A)bout (M)usic
@ObelixBarbatus
@ObelixBarbatus 3 жыл бұрын
Genugtig! Hulle behoort daagliks op die radio te wees, en in karre gespeel word, en op partytjies. Wonderlik!
@danielmalanjacobs1
@danielmalanjacobs1 4 жыл бұрын
Baie dankie vir die aangrypende lied.
@coffeesnobsband5040
@coffeesnobsband5040 4 жыл бұрын
Dankie vir die mooi kompliment Daniel, ons waardeer!
@louispretorius8122
@louispretorius8122 Жыл бұрын
Roerend en rustig. Baie geniet. Dankie
@koosappel1
@koosappel1 4 жыл бұрын
Sal die Coffee Snobs asseblief aanhou musiek maak. Aangrypende lirieke.
@coffeesnobsband5040
@coffeesnobsband5040 4 жыл бұрын
Baie dankie Francois, ons waardeer die mooi kompliment!
@theoolivier4019
@theoolivier4019 5 жыл бұрын
Weereens 'n Pragtige Video en song. Julle gaan nog baie Hoogtes bereik en Sterkte vir genesing van n pragtige dame.
@SonicHawk90
@SonicHawk90 3 жыл бұрын
Op watter album is die lied?
@coffeesnobsband5040
@coffeesnobsband5040 5 жыл бұрын
Gaan kyk gerus na Tania se verhaal hier: www.taniavantwisk.co.za/
@jeanne-mariebooysen264
@jeanne-mariebooysen264 2 жыл бұрын
Julle is net anders en uitsonderlik!!! Louter luistergenot!!!!
Coffee Snobs - Skuiling
3:27
Coffeesnobsband
Рет қаралды 20 М.
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
7:22
RianaNel
Рет қаралды 2,3 МЛН
Magic or …? 😱 reveal video on profile 🫢
00:14
Andrey Grechka
Рет қаралды 67 МЛН
SCHOOLBOY. Мама флексит 🫣👩🏻
00:41
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 6 МЛН
Nurse's Mission: Bringing Joy to Young Lives #shorts
00:17
Fabiosa Stories
Рет қаралды 18 МЛН
Coffee Snobs | Stetoskoop
3:53
Coffeesnobsband
Рет қаралды 3,6 М.
My Hart My Huis
3:50
Coffeesnobsband
Рет қаралды 2,3 М.
Andriëtte - Sewe Oseane
3:39
Andriëtte
Рет қаралды 10 МЛН
Sonja Herholdt & Simeon - Ons vlieg saam
4:20
Sonja Herholdt musiek
Рет қаралды 368 М.
Sing Jou Lied
3:34
Coffeesnobsband
Рет қаралды 10 М.
Coffee Snobs - The Road
3:29
Coffeesnobsband
Рет қаралды 10 М.
Steve Hofmeyr ft  Demi Lee Moore   Amanda
3:06
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 23 МЛН
Die Reis
3:36
Coffeesnobsband
Рет қаралды 3,5 М.
Oorlog
3:52
Coffeesnobsband
Рет қаралды 6 М.
Tarryn Lamb - Vier Woorde
4:14
Abbotsford Records
Рет қаралды 8 МЛН
Magic or …? 😱 reveal video on profile 🫢
00:14
Andrey Grechka
Рет қаралды 67 МЛН