Comedy SAVED My LIFE: Part 2/5

  Рет қаралды 15,396

Ouma Sarie

Ouma Sarie

Күн бұрын

Moses Williams vat 'n diep kyk terug in sy lewe en deel 'n paar intreseante, emotionele en selfs inspirerende stories.
Comedy Saved My Life is 'n titel wat presies Moses se opgroei lewe beskryf. In hierdie 5 stuk reeks ontvou hy die beskrywing van sy titel.
Hierdie is PART 2. Geniet dit en SHARE asb.
Onthou ook om te SUBSCRIBE🙂

Пікірлер: 9
@shaunc3840
@shaunc3840 2 жыл бұрын
Moses,God gebruik jou om baie mense se lewe te verander.Hy het jou beskerm tot nou toe.Wees needrig en bly needrig.Moenie dat die fame na jou kop toe gaan nie asb .Ek bewonder jou dat jy nie skaam is vir jou verlede,jou plek en om te praat in watter onstandighede jy groot geword het nie.Dit was nie lekker nie en niemand wil van dit geremind word nie.Dus mooi dat jy God in jou lewe erken en die purpose wat Hy in jou lewe het.Hou so aan.Ek het nie geweet dat jou Karakter Ouma Sarie regtig jou ouma was nie.Sy was seker i skets as ek my kan indink elke dag toe jy klein was.Haar grappies segoed en doensdinge het jou geinspireer.Sy het die saaidjie in jou geplant wat comedie in jou laat blom.Dus baie moeilik om comedy (skoon) te hou om nie te vloek nie.Alle sterkte.Wees geseend en doen wat jy passievol oor is.Baie mense word oud en leef nooit uit dit wat hulle veronderstel is om te doen nie.
@sharoncloete803
@sharoncloete803 2 жыл бұрын
U amazing. God bless
@williamfortuin3769
@williamfortuin3769 2 жыл бұрын
Moses jy is ons Suid afrikaaners se eie Madea
@samanthamajesty9079
@samanthamajesty9079 2 жыл бұрын
Moses, jys good. God bless 🙌you 🙏❤
@olgamarshall8965
@olgamarshall8965 Жыл бұрын
That is so true.
@yolandebarendse5322
@yolandebarendse5322 2 жыл бұрын
Love jou, jy maak my dag
@charlotteroberts2555
@charlotteroberts2555 2 жыл бұрын
inspirasie .
@williamfortuin3769
@williamfortuin3769 2 жыл бұрын
Moses jou persoonlike getuies is Baie Diep en dit Gaan Baie Mense se lewens bevorder en op n goeie noot verbeter. Ek sien uit dat jy Mooi kyk na spyker se kind .lol
@williamfortuin3769
@williamfortuin3769 2 жыл бұрын
Want die kimbies is duur en spyker is as aan
Comedy SAVED My LIFE: Part 3/5
8:38
Ouma Sarie
Рет қаралды 11 М.
Comedy SAVED My LIFE: Part 1/5
10:01
Ouma Sarie
Рет қаралды 11 М.
Oh No! My Doll Fell In The Dirt🤧💩
00:17
ToolTastic
Рет қаралды 13 МЛН
‘Heaven’ deur DFEATSA - Maak my famous 2 | kykNET
1:42
kyknettv
Рет қаралды 22 М.
Vrou sterf, gesin geskok
3:37
Son Koerant
Рет қаралды 15 М.
How to Save Money /Afrikaans/
1:13
The Jesse G show
Рет қаралды 1 М.
Toekoms in eie hande kort fliek
12:43
Klip in die Bos
Рет қаралды 297 М.
Comedy SAVED My LIFE: Part 4/5
11:48
Ouma Sarie
Рет қаралды 17 М.
Die aunties op die hoek 😅😂 #loveliveshere❤️
2:51
Waffles and Mo
Рет қаралды 82 М.
JAN V RIEBEECK
5:58
GBMUSIEK
Рет қаралды 82 М.
Moenie moed verloor nie.
4:41
Nada Herandien-Anta khoisan
Рет қаралды 962 М.
Comedy SAVED My LIFE: Final Part
12:24
Ouma Sarie
Рет қаралды 38 М.
Darkness is Back
1:38
Ouma Sarie Official
Рет қаралды 33 М.
Oh No! My Doll Fell In The Dirt🤧💩
00:17
ToolTastic
Рет қаралды 13 МЛН