Cora Marie-Gee Haar 'n Roos.wmv

  Рет қаралды 44,670

lugdienshostess

lugdienshostess

Күн бұрын

'n Ere Huldeblyk aan Cora Marie, ons geliefde Bossiekop, wat lank nie meer by ons is nie, maar haar musiek sal vir altyd voort bestaan.

Пікірлер: 14
@ronelmeintjies3347
@ronelmeintjies3347 Жыл бұрын
Baie dankie sus!!! Dit is pragtig!!
@delmarinesnyders2857
@delmarinesnyders2857 4 жыл бұрын
Mooi woorde on te onthou
@deondeondeon1
@deondeondeon1 3 жыл бұрын
Mis my ma.......... ook al 2 jaar oorlede
@heinrichmarais258
@heinrichmarais258 3 жыл бұрын
Die beste. Lang pad musiek, lekker deur Meiringspoort. Padkos Ford Granada Gypsey gehak Hartenbos karavaan park. Braaivleis Skaap tjops met net sout en fyn peper Egte leer rugby bal. Kersfees Trifle in 'n groot koue glas bak met rooi jelly. Biltong in "n kussing sloop wat pa self op gehang het. Pa werk by Spoornet en ma is 'n huis vrou.
@henryreyneke5432
@henryreyneke5432 8 жыл бұрын
Cora sn Cupido was glad nie my musiek duo se smaak nie ,,,,, altyd net nie genoeg 'klas' gehad nie ....Toe word sy siek en my ore het haar musiek en sang weer eendag gehoor.......die Here het volbring dit wat Hy haar gegee het,,,,,,,!, PRYS DIE HERE ALMAL SAAM....Ek sak my kop en vra Here vergewe my dat ek al die tyd gedink het sy was sommer te common vir my..maar vir U was sy Jou eie en genoeg!! xxx
@bertusnarib8662
@bertusnarib8662 10 жыл бұрын
Ai, ek dink vir ou Cora het n roos baie beteken, ons Bossiekop. En dis al wat sy vra ne. Dis so mooi.
@derickbester1746
@derickbester1746 9 жыл бұрын
Een van my gunstelinge.pragtige lied.
@coralindacoetzee5027
@coralindacoetzee5027 4 жыл бұрын
Pragtig. My ma het my na haar vernoem. Maar ek is cora-linda
@RudiVanAerschot
@RudiVanAerschot 10 жыл бұрын
Ek is 'n Belg en vind dit 'n baie mooi liedje
@Naldo4real
@Naldo4real 6 жыл бұрын
Jy moet gerrie petouris se ne hoor
@christelle197709
@christelle197709 12 жыл бұрын
so pragtig......
@adriaannel7989
@adriaannel7989 6 жыл бұрын
Ai mis ek my moeder nou. my moeder is so 4 jaar voor cora marie oorlede en cora marie sal my altyd laat dink aan haar
@4424718
@4424718 11 жыл бұрын
Baruch Daian emet!
@jannieolivier4973
@jannieolivier4973 Жыл бұрын
Lion king
Voshaarnooi - Louis van Rensburg
2:20
kalaharibul
Рет қаралды 316 М.
Smart Sigma Kid #funny #sigma
00:14
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 3,6 МЛН
Un coup venu de l’espace 😂😂😂
00:19
Nicocapone
Рет қаралды 10 МЛН
Gee Haar 'n Roos
3:12
Cora Marie - Topic
Рет қаралды 3,4 М.
Mynie Grové - Sweef soos 'n arend
4:59
Conrad Peterson
Рет қаралды 51 М.
Gee vir My 'n Bietjie Country
3:04
Cora Marie - Topic
Рет қаралды 18 М.
Gé Korsten and Rina Hugo - Jerusalem
5:11
gouestem
Рет қаралды 315 М.
01 OM WEER MY VLERKE WYD TE SPREI
4:04
Andriesa Fourie
Рет қаралды 7 М.
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
4:30
Ricus Nel
Рет қаралды 24 МЛН
Who's Gonna Tie My Shoes?
2:57
Barbara Ray - Topic
Рет қаралды 95 М.
Cora Marie-Lang Verlang Kontrei.wmv
4:11
lugdienshostess
Рет қаралды 3 М.
Cora Marie: Noot Vir Noot 1992
4:54
Die Suid-Afrikaanse Legendes Museum
Рет қаралды 4,7 М.
Cora Marie - onderhoud deur - Elsabe Daneel - 1994
6:58
morne Ross
Рет қаралды 9 М.
Smart Sigma Kid #funny #sigma
00:14
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 3,6 МЛН