So Pragtig. Net onse Sonja kan dit doen. Mooi Mooi
@jeanvandyk73319 күн бұрын
Een van die heel grootstes
@doreenopitz3768Ай бұрын
🍀
@rhonabennett85353 ай бұрын
❤
@premkantbiraman48843 ай бұрын
Entertainment for a Quiet Sunday in sleepy Colenso....
@dorisehmel7224 ай бұрын
Ein sehr schönes Lied gesungen von Nana Mouskouri gecovert von Bino aber trotzdem gut 👍 👍 👍 👍 👍 gesungen bin beeindruckt mach weiter so bleib gesund LG von Doris 🥰 😘 💋 💖 💟 🤗 🙋🏻♀️🫂🎵🎶🎼💯👍❤😊
@augusttaljaard24874 ай бұрын
In a time when Apartheid was highly active I (unknowingly classified as a coloured) heard this song and the emotion in it touched my heart.... i still hope the sun will one day shine for those oppressed during those sad times....😢
@MC-pk6no4 ай бұрын
Waantoe is Tina toe?
@michellefortuin76995 ай бұрын
They are the BEST combination ever...they way the compliment each others voices ❤❤❤❤
@Rainsong7776 ай бұрын
Die golwe weet waar breek die branders Hulle dink hulle's vry Die wolke wentel in die hemel maar Op die winde moet hul ry Dis vroeg in die dag, op Blouberg se strand Die wind gaan nog waai, die son gaan nog brand Maar dis koel na die lang nag En ons groet die dag Goeie môre my sonskyn Goeie môre my kind Kom ons draf langs die strand Kom ons ry op die wind Die sand sal ons skroei En die strale sal brand Maar dis vroeg in die dag Op Blouberg se strand Daar is witgekalkte huise En ou Tafelberg Daar is hengelaars met stok en hoed Wat vroeg visse terg My pa, sê my kind, ons moet swart mossels vind Ons is lief vir die see, ek is lief vir my kind Ja dis koel na die lang nag En ons groet die dag Goeie môre my sonskyn Goeie môre my kind Kom ons draf langs die strand Kom ons ry op die wind Die sand sal ons skroei En die strale sal brand Maar dis vroeg in die dag Op Blouberg se strand Goeie môre my sonskyn Goeie môre my kind Kom ons draf langs die strand Kom ons ry op die wind Die sand sal ons skroei En die strale sal brand Maar dis vroeg in die dag Op Blouberg se strand
@esterdelang81917 ай бұрын
Wat ñ pragtige lied..❤❤
@marthinuscompion76988 ай бұрын
She Sing Beautiful. Dallas 🤗
@sergiosonlinework-sranjovi43049 ай бұрын
💜💜💥💥💜💜💥💥💜💜🙏🙏💖💖
@redmatters931810 ай бұрын
Most enjoyable to listen to LM in those days. Ah well nothing is forever. G'day now from Australia 🇦🇺.
@WEF-Badger11 ай бұрын
This is the woman that said that all men want to rape her. Disgusting woman. I wont touch her with a 10 feet long pole.
@idajordaan3166 Жыл бұрын
😅the 😅😅
@user-kt7rk8uw6n Жыл бұрын
Wow💞
@user-rd8fw3es8g Жыл бұрын
Dit is protea,haar genstiling blom,ek het by palm kweekery n bos an haar verkooo ,sy is baie vriendelik . Dankie Sonja
@henribeyers3306 Жыл бұрын
Vir my vrou gesing vnoggnd❤
@johnny.storm-wolf Жыл бұрын
Seemingly the only video on youtube that exists of him doing this number... Its a great track for the period, production was great for the era. Hannes van Tonder does a cover, the music is on point, but I am not sure if I like the vocals, I would have prefered a much more organic vocal than the heavy processed ones... You be the judge... kzbin.info/www/bejne/l33Hg4yLZpuYsJI
@jannieolivier4973 Жыл бұрын
Lion king
@robertnitek8611 Жыл бұрын
Wspaniały utwór, wspaniałe czasy - koniec lat '90. Łza się w oku kręci...
@imprentaigrafic9848 Жыл бұрын
👍
@clementrachidi7246 Жыл бұрын
Thank you for Jakaranda FM for introducing me to beautiful Afrikaans musiek soos die.
@JanBeukes-rd9nm Жыл бұрын
Pragtig. Ek onthou vir Oom Tommy.
@ronelmeintjies3347 Жыл бұрын
Baie dankie sus!!! Dit is pragtig!!
@mainstransferswitch Жыл бұрын
Net soos laurika alleen dit kan doen
@zilamatildescosta5543 Жыл бұрын
Meu Deus , que magia e poder tem a música !!! Não entendo uma palavra do que diz a letra , mas me emociona , me transporta para um mundo de emoções !!! Mágico !
@charmainejonck7173 Жыл бұрын
Baie mooi.❤
@guineverecharlottetheresas2276 Жыл бұрын
What great memories this music stars up.
@bimbomancer Жыл бұрын
my mamma sing die liedjie vir my elke oggend, ek is so dankbaar vir my ma en ek kan nie wag om my ma een dag trots te maak nie. i love you mamma Cinderella
@mopailothatelo583 Жыл бұрын
This song reminds me of my life as a university student in Pretoria, between 2000 and 2005, then one was young and innocent, trying to make sense, what it means to be South African. My excitement when I visit Blouberg in Cape Town, reminded on of this song.
@michieladriaanoberholzer1194 Жыл бұрын
Ek is n kind. Ek het alles vir God gedoen. Ek het foute gemaak.. Ek is maar net n men's. Kan iemand my Kom wegneem by 22 phoebe Cresent Florida park ext 5..my selfoonalles is gesteel maar hierdie kind Sal hulle breek nie. Groete michiel Adriaan oberholzer
@robertdanielfourie2030 Жыл бұрын
Puik!
@lazarusmakatutambani3231 Жыл бұрын
Good old days,I loved lm radio.the past shall not come back
@ESCcovers2 жыл бұрын
fantastic song
@letitiastieler19712 жыл бұрын
Altyd soooo mooi.
@africarlos2 жыл бұрын
😥
@johnnyblack42 жыл бұрын
When Afrikaans music was still classy.
@nannieduplessis25772 жыл бұрын
Fantasties.Bravo.
@johanbrand86012 жыл бұрын
Pragtig, Johan. Baie mooi. Ook een van my gunsteling Afrikaanse liedjies.
@simplybee30392 жыл бұрын
Trane in my oë
@johnclarke56752 жыл бұрын
Nou weet ek waar Kurt sy moves gekry het. 😉
@trevorbyron94482 жыл бұрын
Give me a lil bit o country and all my sin will disappear..
@reevacoetzee55182 жыл бұрын
Pragtig.
@ansievanzyl30282 жыл бұрын
wow hoe het Johan se sang by my verby gegaan,hoe het ek dit gemis,gelukkig het ek dit nou ontdek met Hannes aan huis gehoor hy het n sang loopbaan ook, dit gou gegoogle en geluister Tina is weg. Pragtig Johan jy het n baie mooi sangstem wat ek vir ure kan luister. Dankie, ek het sopas ryker geword.
@diekkruger31372 жыл бұрын
Lekkerrrr!😊
@martinmariojansen54242 жыл бұрын
Eks nie n geboee Kaapnaar reg Uit die hart vd Vrystaat,maar Sonja laat ek baie aan my mense inie Kaap dink Pragtige musiek
@martinmariojansen54242 жыл бұрын
Van so lank as wat ek my ken is ek verlief op die meesterstuk,en eks noue 56