Dankie Dr Charnè en ook 'n paar ander dokters wat kampvegters was en hierdie agenda dadelik opgemerk en daarteen opgestaan het. Die mediese bedryf het ons grootliks in die steek gelaat. Kan ons nou dokters met regstappe vervolg?
@Michael-hm8cs2 күн бұрын
Ja jy kan. Hulle was nalatig.
@charynwoodbridge10463 күн бұрын
❤❤️🔥 Thank you for being a warrior of Truth ❤️🔥❤️
@popularonyoutube92893 күн бұрын
Dankie vir die waarheid!!!!!.
@truthwarrior97493 күн бұрын
PRYS DIE HERE VIR DIE WAARHEID! Dankie Dr Charne', ware kind van God.
@esmebuitendag71313 күн бұрын
Soos altyd 'n wenner! Baie dankie Charne. Jy is n absolute stêr!!
@johanmarais79323 күн бұрын
When told to go left, explore right.
@BrunnerduToit3 күн бұрын
Tyd vir geregtigheid. Nuremburg trials
@Michael-hm8cs2 күн бұрын
Dis verby tyd....die mense wat dit "gepush" het is arroogant en dink hulle het daarmee weggekom
@kinbentley6063Күн бұрын
Thank you for your courage.
@lindafouriehoniball31502 күн бұрын
Ek het IV gebruik. As n skaap nie dood gaan nie, hoekom sal ek bang wees om dit te gebruik. Nog skoon bloed. Dankie vir Dr Tros Bekker se openbaar making.❤
@suneferreira28983 күн бұрын
Maar ons almal wat daardie tyd geweier het om die inentings te vat omdat ons geluister het na mense wat ons daarteen gewaarsku het, was as "conspiracy theorists" geklassifiseer! En vandag kom die waarheid uit. Tot vandag toe het ek nog geen covid inentings gehad nie.
@veronicakarstel91262 күн бұрын
And we were right
@Michael-hm8cs2 күн бұрын
@@veronicakarstel9126 100%. And in the Business Day there was a story about the govt. still pushing for this pandemic treaty nonsense.
@helloitsme1281Күн бұрын
Ek is deur my werkgewer, 'n skoolhoof gebullie totdat ek maar ingegee het. Toe is alle personeel in busse aangery om met die dreksous ingespuit te word😢
@Michael-hm8csКүн бұрын
@@helloitsme1281 die skoolhoof is aanspreeklik indien enige van julle nadelige ervarings daarvan gehad het
@leoniepietersen73433 күн бұрын
Baie dankie dokter Charné. N puik aanbieding.
@johanmarais79323 күн бұрын
Ons leef in ’n verwarrende wêreld van leuens. Ons kies of ons veilig bly as slawe, of in die lig staan.
@Rundu19873 күн бұрын
So kom die Waarheid uit stadig maar seker.
@StormchaserZA3 күн бұрын
Ek en n paar ander kolegas was onstlaan omdat ons geweier het om die snert te aanvaar. Ons het almal van die huis af gewerk en ons was as "incapacitated" verklaar.. Julle gaan seker van ons saak hoor want die maatskappy is redelik wel bekend.
@Michael-hm8cs2 күн бұрын
Please all remember Dr Jackie Stone who took her own life as a result of the persecution she suffered by the Zimbabwean government.
@justinviljoen65152 күн бұрын
Ek het iver gebruik Werk soos n bom Die enigste newe effek v dit is Ek het nou nog nie n lang stertjie gegroei nie, he he he Tot en met vandag nog, het ek nie daai prik met die heksesop gevat nie Dankie vir jou Dr. Charne
@marietjieleroux5313Күн бұрын
Ek was n doodgewone onnie en my gesonde verstand het my laat doen wat dié dokter nou in (geradbraakte Afrikaans) voorgestel het. Ek wil-wil my steeds vererg vir diègene wat my gerepudieer het.
@popularonyoutube92893 күн бұрын
Ja want al die regstelsels is gekoop🤬🤬🤬🤬🤬
@anna-mariedupreez5423 күн бұрын
Gekoop deur George Srs.
@Michael-hm8cs2 күн бұрын
Die gemiddelde mens kan nie litigasie bekostig nie. Ek is 'n advokaat en ek kan nie eers my eie dienste bekostig nie. Die hele sisteem is "top heavy" en dit word elke jaar erger. So, al wou die mense hof toe gaan kon hulle nie. Daar was definitief 'n paar regters wat teen die hele gemors was.
@jodybotha3 күн бұрын
Uitstekend
@johanmarais79323 күн бұрын
Speaking the truth
@elmienfourie30153 күн бұрын
Dankie Dr Charné. Dankie dat jy en ander drs gestaan het vir die waarheid terwyl die leuen al die media blootstelling gehad het. Die waarheid kom altyd uit.
@printawayspvr84902 күн бұрын
Die hele plandemie oorleef op grandpas en sigarette. Ek het selfs geweier om vir die toets te gaan.
@stellarview88Күн бұрын
Baie dankie, puik onderhoud! Daar is baie van ons wat geweier het om die inenting te vat. Daar is ook baie wat dit gevat het en nou met gesondheids probleme lewe. Hoë bloeddruk ens. Terry Herold het baie mense ook dmv die IV protocols gehelp.
@ilenievanstrijland61803 күн бұрын
Jy vergeet dat dit ook die enigste medisyne is wat die Nobelprys gewen het
@JFourie4642 күн бұрын
Dankie vir jou mooi getuienis Dr! Dis so hartseer dat dokters wat mens sou reken vir hulself behoort. te kan dink, hulle laat voorskryf het deur 'n staatsdepartement en soveel mense daardeur beseer of dood is!
@printawayspvr84902 күн бұрын
Hierdie gaan baie gevoelloos dalk klink. 90% van die wat gegaan het, was gewaarsku en het teen waarskuwings besluit. Ek kry due kinders jammer wat geen sê gehad het nie. En die in aftree oorde wat hul blyplek wat duur voor betaal was sou verloor as hul nie gegaan het nie. Dan is daar die wat bloedoortappings gekry het van besmette bloed. Die onskuldiges kry ek bitter jammer. Die wat neergesien het op ons wat nie gegaan het nie, ag shame.
@esthersnyman1238Күн бұрын
Scarey..... ANGSWEKKEND!!
@beetlecrushe18 сағат бұрын
Save before it gets taken down...
@henniedebeer12663 күн бұрын
It's only a conspiracy until proven to be true... Daar is drie goed wat altyd erens uitkom, die son, die maan, en die Waarheid.
@trudierochel76563 күн бұрын
Tyd dat die waarheid uitkom. Langtermyn newe effekte nog onbekend. 1% effektief!
@JohnRudmanSA2 күн бұрын
Wie het vir julle dokters toestemming gegee om mense met die gif inspuiting, Jab in te spuit ?
@heathermoller2768Күн бұрын
En net so word my comment verwyder. Wonder hoeveel mense nog ge-shadow ban word.
@salomelouw81193 күн бұрын
My vraag, sou jy ni die jab gekry het ni, en iets gebeur dat jy n bloed oortapping moet kry, dan kry jy bloed van n persoon wat wel di jab gevat het, wat dan?
@marisaoberholzer26303 күн бұрын
Ek het laaste verneem dat die wat die jab gevat het nie mag bloed skenk nie. Maar onder die huidige regering is enige iets moontlik solank dit doen wat die sakke sal laat bars van geld.🙈
@MLC...2 күн бұрын
Dan is jy ook gejab met daardie bloed.
@ettarossouw58582 күн бұрын
Detox dis wat ons almal moet doen want dit versprei oral
@printawayspvr8490Күн бұрын
Dit het met iemand baie na aan my gebeur. Binne drie maande oorlede.
@printawayspvr8490Күн бұрын
Nikotien vernietig nano tegnologie.
@marietjieleroux5313Күн бұрын
Sy sê daar is dokters wat die waarheid ken...... Waar was hulle tydens Covid? Ek persoonlik het alle vertroue in die medici verloor.
@emmasouthafrica14392 күн бұрын
Die Regering het dit grasis uitgegee in Bulgarye en Zimbabwe
@esmebuitendag71313 күн бұрын
Baie seëninge!!!
@Baruchaspeaks3 күн бұрын
Dankie Charné. RSA julle het hulle in gestem.
@lagois103 күн бұрын
anc Regering het sy mense gehaal big time
@ferdivosloo3412 күн бұрын
Eks Bly SY is my dokter
@Worsrol.3 күн бұрын
Dis krimineel !
@printawayspvr84902 күн бұрын
Ek se dit ook as iemand wat baie mense verloor het as gevolg van dwongelary en vrees. En my opinie bly dieselfde. Die wat gesterf het is die gelukkiges. Want iets vreeslik is aan die kom.
@steynbarnard67013 күн бұрын
En nou is daar 'n geskarrel om 'n ander GP te kry. Myne het my BEVEEL om dit te kry. Hoe gaan ek hom ooit weer vertrou? Hoe weet ek my volgende GP kan vertrou word?
@ettarossouw58582 күн бұрын
Ja. Kry dan liewer n ander dokter. Luister ook na jou liggaam
@candyfullard28553 күн бұрын
No debate needed. The results/effects/deaths overwhelming. Stop your bs
@ansiebam29672 күн бұрын
Ja nee....ons conspiracy hardekwaste trek voordeel uit ons weiering!!!!!!
@beetlecrushe18 сағат бұрын
Ystervrou!!
@susannebaker34033 күн бұрын
Dan wonder mens watter inentings het die leierskap ontvang as hulle geweet het van al die newe effekte.
@shirleyvantonder19973 күн бұрын
My opinie- placebos!!!
@esmeehlers5183 күн бұрын
@@shirleyvantonder1997my opinie ook
@tracytreloar71443 күн бұрын
'n paar van hulle het dit gevat en hulle is dood.
@marinawinter769316 сағат бұрын
Wat kan ek gebruik om inspuiting om te swaai. Ek voel swak en siek en is 76
@lenacloete51822 күн бұрын
Aaaai aaaj drs het a eed geneem o. Te genees
@ronnievorster6361Күн бұрын
Told them to shove it where the sun dont shine, geld maak storie
@thepeacekillers38972 күн бұрын
Jennifer kon dit kry
@anchendreyer924521 сағат бұрын
Daar is tog Afrikaanse terme vir al die Engelse woorde wat tydens die onderhoud gebruik is. Hoekom praat mense nie hulle eie taal met trots nie?
@MATHILDADANIELSON-r4nКүн бұрын
MAG GOD DIE DOKTER BONATUURLIK BESKERM OMDAT SY DIE WAARHEID UITBRING! ONS SAL BID VIR HAAR BESKERMING, IN JESUS. GHRISTUS. NAAM.....SY SAL NIKS OORKOM NIE