Annemarietjie, jy moes op daai ou bliksim se suurstof pyp gestaan het! Ek is so so jammer oor al die negatiewe dinge wat met jou gebeur het. Mag God jou en Rupert elke dag in Sy genade dra! ❤❤
@truth-Hurts375Ай бұрын
What kind of a stupid are you ??? Look like you are also an Inbred.... You want her to kill....Then ask YOUR stupid God to bless her.....we don't have the same God!!!!
@joeydeklerk3938Ай бұрын
Weet jy sy het God in haar hart. Daarom kon sy hom vergewe en vryheid vir haarself kry.
@AndriesaDuPlooyАй бұрын
❤
@brendafourie7249Ай бұрын
God weet van better! Hats off to Rupert. You have been blessed with a God's ❤. Thank you Jesussss. My ex father-in-law has 2 children with his daughter. We all need healing from something or the other. Let's stay obedient to God in Jesus name. Hallelujah Amen
@arnelmatthysen2311 күн бұрын
Sjoe, wie is jy om te oordeel?
@mathildewilliams9608Ай бұрын
Ai, Annemarie, jy is 'n lieflike kind van ons Hemelse Vader. Rupert, jy is 'n liefdevolle, eerlike man. Blessings vir julle twee. 🎉
@izetteschutte4078Ай бұрын
Met Jesus is dinge nie maklik nie maar moontelik 🙏 dankie dat julle, julle getuienis gedeel het ❤
@TheYodellingqueenАй бұрын
Mag God julle twee seén en jul lewe verryk .. Ons dien 'n Almagtige God,🙏🙏 Blessings vir julle 🙏🕊️
@mundusdebruyn7586Ай бұрын
¹❤❤❤❤
@MinckeAfrikaАй бұрын
Mense verander maar Jesus nooit kom ons verheerlik sy naam Rupert eks so trots op jou die waardering en liefde die omgee vi jou vrou en ha familie kan net van God kom Prys die naam van Die Here Daar is krag in gebed Hallelujah Amen❤
@vaughangarrickАй бұрын
She forgave and God will bless her for all eternity
@omardavids8912Ай бұрын
May God protect, guide and bless you and all of us.
@cindydupreez7320Ай бұрын
Ons dien ʼn genadige Vader! Julle twee is wonderlike getuies, alle eer aan die Vader
@drdaintyshawАй бұрын
Dankie julle. Dit is so! Saam met God en Jesus en Heilige Gees van God, oorbrug ons enige en alle dinge. Amen.
@NadineS-my9tlАй бұрын
Jesus is God
@thatsme172Ай бұрын
Wat 'n roerende getuienis. Dankie Here vir hierdie 2 mense se getuienis. Seën hulle mildelik.
@manrienАй бұрын
Wat n pragtige getuienis.Mag die Lig en Liefde altyd oor julle wees.Annemarie,so jammer om te hoor wat met jou gebeur het,maar jou man se laaste woorde is so waar.Deur al jou. oyn en lyding het die Here vir jou n pragtige,en kosbare man gegee,om jou lewenspad saam met jou te loop.Mag julle beker net met liefde en geluk gevul word.❤
@DeniseRudolph-t3i26 күн бұрын
Shoe wat n getuienis...dis so n hartseer en mooi video..mag GOD jul huwelik seen en jle isierbare mense
@originallevite7469Ай бұрын
A real child of God.
@SuritaFlippeАй бұрын
IM VERY SAD THIS HAPPENED TO YOU DEAR.GOD BLESS YOU.. ALL BLESSINGS ALL ROUND
@LuciaDaFonseca-z5z16 күн бұрын
Mag GOD se hand oor julle wees. GOD is goed❤ Anen
@KarlienOlsen-x4o2 күн бұрын
Our my soul what a aglly man I knowe one thing he's going one day to stand onvront of the good Lord.❤❤❤❤
@lindakapp3093Ай бұрын
God is al uitweg. Hy het jou nooit verlaat nie. Sy goedentierendheid is tot in ewigheid. Mag julle in oorvloed gesēen word
@louisakempАй бұрын
Julle is 'n pragtige paartjie. Dankie vir die wyse woorde.
@augustinefillis6977Ай бұрын
Die Here is goed. Altyd neem Hy sy kinders aan die hand.Amen.
@DinahMarais-j5r26 күн бұрын
Amen u ware getye red andrs se lewe 🙏🙏🙏
@toycoetzee7829Ай бұрын
Mooi getuienis, seen vir julle huwelik voorentoe ook.
@aneneschreuder5820Ай бұрын
Baie kosbare, geduldige man...nie baie mans sal so iets kan hanteer nie.Ek spreek seën uit oor julle intiemheid.
@olgamarshall8965Ай бұрын
Dankie vir die wyse.worde.hoop julle bly .bless.❤
@debbienaude8997Ай бұрын
Baie Blessings vir julle.
@elizabethnovak4088Ай бұрын
Mag die Here saam met julle twee stap en baie dankie vir die openheid, hier deur sal baie mense gehelp word, baie mense met hulle eie diep dinge waarmee hulle maar saam leef. Gods-Sterkte...🇨🇩🛐
@Laniv7Ай бұрын
Geseënd Rupert en Annemarie 🙏🙏🙏🙏
@lorrainebock914Ай бұрын
Prys die Here ❤Dankie vir hierdie pragtige getuienis
@charlottelewis397Ай бұрын
Dankie is 'n goeie word. Maat dit kom altyd telaat..Mag die HERE julle seèn
@rensiamoosa2916Ай бұрын
Glory to God ❤
@lydiatellykobo9323Ай бұрын
God is good blblessings over you ❤
@colinread6088Ай бұрын
Baie mooi getuienis!
@sharonmagdalenebooysen287423 күн бұрын
Ai jinne, Anna-Marie,dis nie maklik,en die Here is getrou,om hul huwelik,te restore,so Rupert is ook baie volwassen dit is ook belangrik,geniet mekaar,vat tyd....om mekaar te ken
@ChildofGod-g8fАй бұрын
Annamarie, you are beautiful, you are brave and you are loved
@renekruger7957Ай бұрын
Oom Rupert en tannie Annemarie se gebede het my gedra in gebed ek love hulle
@karinheymans10Ай бұрын
Kosbaar om julle getuienis vir Hom te hoor. Mag Hy julle seën.
@magrietripsold3307Ай бұрын
Amen en Amen op elke seënbede vir julle twee. Alle lof en ere aan die Here wat elke dag saam met ons die pad stap. In Jesus Christus se Naam. Amen.
@joeydeklerk3938Ай бұрын
Annemari ek nou toevallig hierop afgekom. Ek is uit die diepste v my hart jammer vir jou lelike ondervinding.😢 hoop jul sal opvolg videos maak en ons op hoogte hou, want in my oe is Rooies n vals profeet nes AB! So wys my dan asb verkeerd. Goeie Dade word nie vir die wereld vertel, onlangse video waar Rooies LL se mense help met kos. MY BYBEL se jou linkerhand mag nie weet wat jou regterhand doen!! Mag MY HERE met jul 2 wees. 🙌
@arnelmatthysen2311 күн бұрын
Ek wil graag vra, hoe kan jy sê die mense is vals profete?
@EstherPais-y4gАй бұрын
Dankie Here vir vrymaking en verlossing seninge vir hierdie couple
@winnielamprecht9809Ай бұрын
Wow dis is wonderlik julle openheid gaan baie mense help
@chriserasmusАй бұрын
Mooi getuienis
@gasanthassiem214Ай бұрын
AMEN GOD BLY GETROU HALLELUJA EK BID VIR U SE HUWELIK.GOD SEEN.
@alisonwilson8345Ай бұрын
Rupert sjoe jy is n Baie wise man
@reinettemyburgh5966Ай бұрын
Beautiful testimony
@DrienieLeRouxАй бұрын
Baie mooi en eerlike getuienis...
@dawnvandeventer9989Ай бұрын
I would have reported him and made sure he rots in jail. Forgiveness does not mean criminals go free. That lady does not have to be a martyr.
@louissoll5037Ай бұрын
Mooi getuienis ❤
@wernerweitz2429Ай бұрын
Hi ek wil net se alle sterkte vir julle
@mariopandok3705Ай бұрын
pragtige getuienis💔
@joanburricks224024 күн бұрын
Mag die here se hand altyd op jul bly amen
@lorrainebock914Ай бұрын
Halleluja
@connieconradie979729 күн бұрын
Sensasie !!!!!!!😂😂😂
@lesindasturgeon217328 күн бұрын
Sjoe, hierdie video bring baie gemengde gevoelens in my op. Volgens my is vergifnis om jouself te verlos en nie ten bate van die persoon wat jou leed aangedoen het nie. Die hele vibe van die video laat my met die gevoel dat dit maar okay is wat met Annemarie gebeur het en baie obviously is dit glad nie. Julle mis 'n baie belangrike geleentheid om ander mense wat daardeur gaan aan te moedig om dit te rapporteer want molesteerders en verkragters moet gestraf word en uit die samelewing gevat word om ander van hierdie hartseer te beskerm. Ek is baie jammer vir dit waardeur jy was en ek hoop dat die toekoms baie gelukkiger sal wees.
@marabarendse3650Ай бұрын
Julle is twee klink na n wonderlike paartjie. God seen julle
@CeciliaAdrio-ek5iqАй бұрын
🙏📖🙏
@AletLockeАй бұрын
Prys Die Here vir die awesome getuienis en prys Die Here vir die waarheid wat uitgekom het mag God julle altyd ryklik seen bly by Die Here👏👏
@olivewilliams705Ай бұрын
Hi Annamarie Ek is so jammer Om te hoor jou pa was n gemors hy😢😢😢😢
@adaduplessisАй бұрын
Diere is nie so wreed nie .dink aan jul.
@MariaBruinersАй бұрын
😊
@olivewilliams705Ай бұрын
Want hy was n monster 😢
@DoreenDejarger16 күн бұрын
Jy moet kan vergewe om gesond te bly
@AnsebéSteyn2 күн бұрын
En so word daar geld gemaak, skande hoe geloof verkoop word.
@FatimaStellenbergАй бұрын
God's rykste seeninge oor julle lewens pad,van die Kant van Graaffreinet
@hesterhoffmann569625 күн бұрын
Hoe great is hierdie ou???
@rikavanrensburg7 күн бұрын
Prys die Here dat Hy die groot Restorer is van stukkende lewens. Wat sal ons sonder Hom doen. Mag die Here jou en jou man ryklik seën met n oorvloedige en liefdevolle lewe in Hom
@ChildofGod-g8fАй бұрын
What does the Miracle place cost?
@wentzelwilliams5568Ай бұрын
💔💔💔😭😭😭
@Catalaya-u6uАй бұрын
Sadis...
@claravanrooyen4131Ай бұрын
Waarhede kan Mense tref met n skok Waarhede in die Bybel Kan Vir mense n skok wees Wie Nie God se Waarheid Ken Soos in Genesis n
@janduplessis5190Ай бұрын
Ongelooflik hoe 'n pa sy kind kan maak of breek.
@JohandiVanDerLindeАй бұрын
Seënwense aan jul. Dra asb my groete oor aan pastoor Rooies Strauss ek ken hom van Kimberley af
@Lunar-l7c15 күн бұрын
Straight uit Di werk kamera toe
@erlingprezens27218 күн бұрын
Siek stories 😢
@DawnClaassen21 күн бұрын
Gun jul ali geluk in die lewe kyk voorentoe mag god jul seen vir altyd
@Sheesh-b7m13 күн бұрын
Lol
@ruzz6552Ай бұрын
So your daddy is your oupadaddy and your mommy is your sistermommy
@GT-zx2ruАй бұрын
This so called pastor is a sensationalist.
@magrietripsold3307Ай бұрын
He did not say that he id a Pastor. He says thry now wish to serve the Lord! One does not have to be Pastor or whatever! The Holy Spirit teaches us in all Truth!.