No video

Daar is nie iets soos OPGEE nie! | Jannie Putter |

  Рет қаралды 715

Voelgoed TV

Voelgoed TV

Күн бұрын

𝗗𝗮𝗮𝗿 𝗶𝘀 𝗻𝗶𝗲 𝗶𝗲𝘁𝘀 𝘀𝗼𝗼𝘀 𝗼𝗽𝗴𝗲𝗲 𝗻𝗶𝗲!
“In elkeen van ons se lewe is daar uitdagings. Soms voel dit vir ons asof ons dit nooit gaan oorkom nie,” sê Jannie Putter, lewensafrigter én aanbieder van die OUDIO-REEKS Daar is nie iets soos opgee nie!
Koop Jannie Putter se Oudio-Reeks nou:
bit.ly/4a0erfk
Jannie Putter het grade in sportwetenskap, sielkunde, en die effektiewe leierskap van sportafrigters. Hy was ook die geestelike afrigter van die Leeus- en die Blou Bul-rugbyspan.
As skrywer spog hy met verskeie topverkoperboeke, en hy deel graag sy kennis en passie as lewensafrigter en motiveringspreker.
#WebinaarWoensdag - webinare wat jou leer en motiveer.
In samewerking met Helpende Hand. 
 #Lewensafrigting #GratisLewensafrigting #PersoonlikeGroei #Self #JanniePutter #Lewensafrigter #Voelgoed│#DisnLeefstyl  #HelpendeHand #RenéRoux

Пікірлер
ПОМОГЛА НАЗЫВАЕТСЯ😂
00:20
Chapitosiki
Рет қаралды 28 МЛН
123 GO! Houseによる偽の舌ドッキリ 😂👅
00:20
123 GO! HOUSE Japanese
Рет қаралды 5 МЛН
طردت النملة من المنزل😡 ماذا فعل؟🥲
00:25
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 10 МЛН
Dis Hoe Jy Jou KLEREKAS Reg Ruk | Sunet Vermaak | #WebinaarWoensdag
57:22
In die VOLHEID van die TYD
35:32
Echo Church / Gemeente
Рет қаралды 1,1 М.
Beheer jou brein, verander in 'n beter jy
1:04:03
Lourens De Klerk
Рет қаралды 2,2 М.
Ma - deur Nataniël
6:33
STORIETYD SAAM STELLA
Рет қаралды 2,1 М.
Voelgoed LIVE | Episode 25 | Seisoen 2
34:44
Voelgoed TV
Рет қаралды 110
dK | Woema Woensdag | Selfsorg: Selfsugtig of noodsaaklik? | Ds Thomas Dreyer
6:53
SA Gemeente Noordwyk / SA Congregation North
Рет қаралды 177
ПОМОГЛА НАЗЫВАЕТСЯ😂
00:20
Chapitosiki
Рет қаралды 28 МЛН