Daarom sal ek juig | Corné Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname)

  Рет қаралды 3,258

TD Kerk_Church

TD Kerk_Church

Күн бұрын

Daarom sal ek juig | Corné Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname)
Geskryf deur: Corné Viljoen
Vervaardig deur: Gillaume Louw
Opgeneem by: TD Kerk_Church
Video deur: Kri8 Mediahouse
CCLI Song Id: 7244773
Lirieke:
Vers1:
Met hande groot genoeg om die heelal vas te hou
Hou U my vas elke dag
Met oë wat dieper kyk as die donker doderyk
Waak U oor my elke dag
Pre-Chorus 1:
Met `n hart wat klop van liefde vir my
Harder as die hardste donderweer
Het U my lief
Vir my
Net soos ek is
Koor:
Daarom sal ek juig
My redder en my God
U is so groot
U is so groot
Al kan ek prys
Dat die hele skepping hoor
Is dit steeds te min
Want U is steeds te groot
Vers 2:
Met arms sterk genoeg om sonde se seer te weerstaan
Red U my elke dag
Met asem wat lewe bring
Vir die skepping sedert die begin
Waak U oor my elke dag
Pre-Chorus 2
Met `n stem wat klink soos `n stormreën
En die gedruis van die see
Roep U my
Vir my
Net soos ek is
Brug:
Laat alles met asem die Here loof
Laat niks en niemand ons stemme uitdoof
Met my laaste krag sal ek uitskree
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Daarom sal ek juig | Corné Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname)
#aanbidding #afrikaans #lofprysing #TDkerk #TDchurch

Пікірлер: 11
@eliznaroos9566
@eliznaroos9566 Күн бұрын
Ons Dien een amazing God.❤
@anetvanheerden9110
@anetvanheerden9110 8 күн бұрын
Hallelujah! Amazing grace.
@ARNOPearce
@ARNOPearce Күн бұрын
Ons Kan net die Here prys... ❤VIR julle
@TheChristGenerationBruceMilne
@TheChristGenerationBruceMilne 8 күн бұрын
Wow wow wow 👌 👏 🔥🔥🔥🔥🔥🙌🙌🙌
@corneviljoen6858
@corneviljoen6858 Күн бұрын
Met my laaste krag sal ek uitskree HOE GROOT IS U.!
@angusmilne4304
@angusmilne4304 7 күн бұрын
Beautiful. Well done guys.
@RenateLiebenberg-og2lm
@RenateLiebenberg-og2lm Күн бұрын
@calebbarkhuizen4643
@calebbarkhuizen4643 4 күн бұрын
God is goed! Amazing song julle. Hy roer my siel 🔥
@frikkievandermerwe
@frikkievandermerwe 7 күн бұрын
Ek love dit! Well done julle!🎉
@roaanvanzyl6404
@roaanvanzyl6404 8 күн бұрын
Dit was so n groot groot voorreg gewees en is nogsteeds om saam hierdie span ons Konning se naam groot temaak mag Jesus deur die musiek mense se lewens verander. ❤❤❤
@petriegouws8717
@petriegouws8717 8 күн бұрын
Prys ons Koning Jesus en juig met vreugde,ons Redder en God het ons onsettend baie lief❤ Johannes 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
Шок. Никокадо Авокадо похудел на 110 кг
00:44
هذه الحلوى قد تقتلني 😱🍬
00:22
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 105 МЛН
My daughter is creative when it comes to eating food #funny #comedy #cute #baby#smart girl
00:17
小丑在游泳池做什么#short #angel #clown
00:13
Super Beauty team
Рет қаралды 37 МЛН
Pinkster On Heels Vol 2: Ons is geroep (cover) deur Elwira Standili
16:29
Jahvė šlovingai apsireikš
13:49
Saltshaker Druskinė
Рет қаралды 357
RAPAI MOYO WANGU Tk Zamar | Worship Addicts |Takesure
33:56
Takesure Zamar Ncube
Рет қаралды 220 М.
"Gebed" - Koos du Plessis
4:00
Uit die Woord - Digitaal.
Рет қаралды 157 М.
Kgoši Ya Rena | Spirit Of Praise 10 ft Mmatema
11:43
Spirit Of Praise
Рет қаралды 623 М.
Aan Bid Hom - Die Lekker Crew Worship Segment
39:39
Amalgam Studios
Рет қаралды 132 М.
Ek Sien Kans Vir More / Omdat Hy Leef
6:03
Onbeskaamd
Рет қаралды 574 М.
uJesu uyabuya (live @ Your Next Summit)
11:49
Mmuso Worship
Рет қаралды 12 М.
Шок. Никокадо Авокадо похудел на 110 кг
00:44