❤Dit is so waar. 'n Mens wat hom meer ag as ander op aarde, kan maar weet dat daar 'n groot verrassing vir hom of haar in die hiernamaals wag. Indien jy ander met respek behandel en nederig en behulpsaam teenoor ander is, sal jy sekerlik 'n groter kans staan om as GOD se kind die ewige lewe te be-erwe. Wie is ons as mens om onsself bo ander te ag, wanneer 'n KONINGSKIND afgedaal het na die aarde en genade betoon het deur vir ons sondes aan kruis vasgespyker te word? GOD het juis geweet dat SY SEUN eenvoudige mense na hoër geloofshoogtes kan en sal neem deur te wys dat met nederigheid, genade en liefde , mense kan oortuig om sondige weë te los vir 'n lewe van hoop, geloof, liefde en die ewige lewe. Dankie HERE dat U nooit opgee om ons te wil red nie.❤ Mooi week vir jou Charl en dankie dit wat jy doen. JESUS liefde.
@madeleindiedericks7020Күн бұрын
Ongelukkig kry baie mense grootkop as hulle voel hulle.het.dit "gemaak" in d.lewe😢