Danie Botha 11 Mei Kruiskyk Teater

  Рет қаралды 58,212

Kruiskyk

Kruiskyk

Күн бұрын

Пікірлер: 48
@stellaraath533
@stellaraath533 11 ай бұрын
Baie geniet. Hou baie van jou Liedjies Danie. Dankie. Amen.
@stellaraath533
@stellaraath533 Жыл бұрын
Baie geniet.kan nie genoeg kry nie. Al die Lof en Eer aan ons verlosser Jesus. Prys die Here. Amen.
@user-im7br1tw4e
@user-im7br1tw4e 3 ай бұрын
Wonderlik. Al die Eer aan ons KONING WAT LEWE. AMEN .❤
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Jip! n Lewende verhouding met Hom, dan openbaar Hy hom aan ons! What a GOD!!!..Dankie Danie!
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 2 жыл бұрын
Danie...God het jou so Pragtige gawe gegee JOU STEM. 👏👏💕💕
@johanjonker9980
@johanjonker9980 5 жыл бұрын
dankie dankie Danie jy sit vuur in my hoender vleis van kop tot tone jy sal die duiwel oortuig om liefde te gee
@psjfellowship3094
@psjfellowship3094 6 жыл бұрын
Mag Gof jou seën Danie Boths dat jou liedjies mense se harte diep sal aanraak.Dankie vir mooi boodskap Danie
@helenabotha930
@helenabotha930 5 жыл бұрын
Danie Botha, jy is deur en deur n Koningskind!! Dit lewe binne my Innerlike Tempel om hierdie preek te kon luister. God seen jou, jy sal baie honderdduisende mense na God toe lei. Loof die Here vir so n prediker.
@adrioosthuizen6535
@adrioosthuizen6535 4 жыл бұрын
Danie ek moet gereeld na jou luister. Jou liedere is sooo gevul met die Heilige Gees.. you are a true worshiper of our Lord Jesus Christ. May God blessss you and your family
@christienasteyn6918
@christienasteyn6918 2 жыл бұрын
Baie waar sy musiek is gesalf
@laszlopowrie6665
@laszlopowrie6665 6 жыл бұрын
Ek kan nie genoeg van hierdie song kry nie. Mag God jou seeeeèn Danie Botha. Jy IS gevul met HG.
@adinaventer6603
@adinaventer6603 10 ай бұрын
Ek kannie heeldag na jou luister Danie, jy en Pastoor Clemens Mans,is nie bang om die ware woord te preek wat reg van ons Vader kom, soos jy sê !!! "I call a spade a spade" Dit is wat God wil hê ... nie iemand wat nie mense wil beïndruk maar die woord van ons Koning Jesus, te preek... En dan gebruik jy jou wonderlike talent van sang! om Sy naam groot te maak. Dankie Jesus vir manne soos hierdie! Here seën vir Danie en dankie vir die Heilig Gees wat so teenwoordig is. Amen Hallelujah 🙏🏻👐🏻🙏🏻
@clarecerfontyne343
@clarecerfontyne343 3 жыл бұрын
Wow praise God. The anointing is so strong pastor Danie Botha. Keep on with the work till Jesus Christ come. The God of the Bible bless your ministry in abundance with the Holy Spirit. 👏🙏🙏🙏
@terryrideout7457
@terryrideout7457 Жыл бұрын
Awesome Beautiful. LOVE IT.
@jocelynprinsonsky6765
@jocelynprinsonsky6765 4 жыл бұрын
Amen thank-you Jesus.
@stellaraath533
@stellaraath533 11 ай бұрын
Gal: 2-20 Ek leef nie meer nie Maar Christus leef in my. Amen.
@helenabotha3893
@helenabotha3893 3 жыл бұрын
Die preek is uitmuntend! Ek het dit geniet met die musiek tussen in. God Bless you.
@mandyhamilton2501
@mandyhamilton2501 5 жыл бұрын
dankie danie bota i love you jesus is real
@psjfellowship3094
@psjfellowship3094 6 жыл бұрын
Amen dankie vir U liefde Here en al kere wat U my dra en my pad wys.
@stellaraath533
@stellaraath533 11 ай бұрын
Amen.❤
@jacquesdeclerk5329
@jacquesdeclerk5329 3 жыл бұрын
Danie se geloof is sterk..ek weet dit want hy ken die bybel..slegs hulle wat Hom ken sal in die vader se huis ingaan..danie se liefde is aansteeklik..dit maak my lus om ook my gps af te skakel en God my gps te maak.dan worry mens nie meer nie.
@christabritz5368
@christabritz5368 Жыл бұрын
Amazing Sanger
@irispotgieter2210
@irispotgieter2210 8 жыл бұрын
Dit is die rede vir my bestaan. Danki Jesus.
@stellaraath533
@stellaraath533 11 ай бұрын
Amen.
@jocelynprinsonsky6765
@jocelynprinsonsky6765 4 жыл бұрын
Jesus is everything to us.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie.
@bettiehalgreen618
@bettiehalgreen618 3 жыл бұрын
Halllujah
@marynabrand5216
@marynabrand5216 3 жыл бұрын
AMEN EN AMEN
@jacquesvermaak5792
@jacquesvermaak5792 Жыл бұрын
Waar kry ek die liedtjie..Awesome
@jocelynprinsonsky6765
@jocelynprinsonsky6765 4 жыл бұрын
Amen and Amen
@stellaraath533
@stellaraath533 11 ай бұрын
Clements. Amen.
@stephinaroode9050
@stephinaroode9050 9 жыл бұрын
sit dit asb op dvd in die naam van die here krius kyk van danie botha
@toekiels5212
@toekiels5212 3 жыл бұрын
Hallelujah
@jocelynprinsonsky6765
@jocelynprinsonsky6765 4 жыл бұрын
Jesus paid it all. Hallelujah
@andrisiagroenewald5288
@andrisiagroenewald5288 2 жыл бұрын
Pragtig🙏
@sandipaul9553
@sandipaul9553 4 жыл бұрын
What language is he speaking beside English? I need to learn it. I enjoy his songs.
@lorainebotha4311
@lorainebotha4311 4 жыл бұрын
Dit was n wonderful preek
@DEWIESMYB
@DEWIESMYB 6 жыл бұрын
Kan mens dit op dvd kry
@isabellaenslin7647
@isabellaenslin7647 3 жыл бұрын
So pragtig!
@johanfourie723
@johanfourie723 4 жыл бұрын
Dankie
@jeanettepottas9145
@jeanettepottas9145 9 жыл бұрын
UITSTEKEND. UITSTEKEND...
@gmg9859
@gmg9859 3 жыл бұрын
Die ou het help nodig
@chrizaanbezuidenhout8995
@chrizaanbezuidenhout8995 4 жыл бұрын
ChrizanBezuidenhout4xxxxxxx
@boernooi40
@boernooi40 2 жыл бұрын
Jy praat reg.
@jocelynprinsonsky6765
@jocelynprinsonsky6765 4 жыл бұрын
Hallelujah
@jocelynprinsonsky6765
@jocelynprinsonsky6765 4 жыл бұрын
Hallelujah
Gary Kieswetter - Wat is jou storie?
1:08:43
Kruiskyk
Рет қаралды 24 М.
dudleyband L&A 11
24:33
Dudley Mans
Рет қаралды 15 М.
Bike vs Super Bike Fast Challenge
00:30
Russo
Рет қаралды 23 МЛН
WILL IT BURST?
00:31
Natan por Aí
Рет қаралды 45 МЛН
Will A Guitar Boat Hold My Weight?
00:20
MrBeast
Рет қаралды 158 МЛН
Brawl Stars Edit😈📕
00:15
Kan Andrey
Рет қаралды 14 МЛН
Eindtyd met Amanda & Danie Botha DEEL3
10:37
Patmosstudio
Рет қаралды 101 М.
James Davids - Die dag wanneer jou berou te laat is
25:36
Kruiskyk
Рет қаралды 108 М.
Bekkie Mans 12 Mei 2024: Ons kan nie in hierdie tyd sonder Hom
51:52
Bekkie Mans Bediening
Рет қаралды 2,1 М.
Danie Botha  - Live from 180 minutes of Hope Concert
59:27
Heartbeat Live
Рет қаралды 39 М.
2014-07-13. 1. Danie Botha. Wat Jy Saai!
1:11:25
Lewende Woord Main
Рет қаралды 37 М.
Kruiskyk Teater - Rooies Strauss
49:52
Kruiskyk
Рет қаралды 54 М.
Sondag middag diens saam met die KFS orkes en Danie Botha
1:37:36
Loof Hom Innibos 2 - Houtkruis (Danie Botha)
4:24
The Llama Factory
Рет қаралды 52 М.
Ds. Johnnie Tromp - Bid vir ons families
43:14
Kruiskyk
Рет қаралды 10 М.
180 Minutes of Hope Live from De Hoop
3:44:29
Heartbeat Live
Рет қаралды 1,1 М.
Bike vs Super Bike Fast Challenge
00:30
Russo
Рет қаралды 23 МЛН