David Kramer - Skipskop

  Рет қаралды 151,211

Louis Rossouw

Louis Rossouw

Күн бұрын

I hold no rights to either the music or the visuals - they remain the intellectual property of the creators. This song laments the eviction of a vibrant fishing community from their ancestral home by the Apartheid government to make space for a ballistic missile testing range. I have added visuals to it which I hope enhances the song.

Пікірлер: 54
@kennymarthinus1145
@kennymarthinus1145 6 ай бұрын
Die geskiedenis van forced removals en die impak op die bruin vissers gemeenskappe. Die pyn is vandag nog so seer as dai jare
@frederickmurray5766
@frederickmurray5766 2 ай бұрын
Byna 55 jaar later en die pyn lê nog steeds rou.
@englishwithmags
@englishwithmags 3 ай бұрын
Die mooiste lied ooit❤
@winnielombaard8984
@winnielombaard8984 Жыл бұрын
Skipskop is besig om my kop oor te neem. Amazing song...altyd in my kop!
@seanonel
@seanonel 10 ай бұрын
One of the most heartbreaking songs I think I've ever heard. Even the little town's name of Skipskop just cries out heartbreak and misery. So beautiful, yet so tragic...
@berniezhang8678
@berniezhang8678 3 ай бұрын
Apartheid was heartless
@frederickmurray5766
@frederickmurray5766 2 ай бұрын
The song is just a snapshot of the heartbreak that happened all over this country....and it is still a raw hurt.
@johannnefdt1688
@johannnefdt1688 6 жыл бұрын
Ja ons was ook deel van die inwoners wat verskuif is. Daar was baie Witmense wat daar gewoon het en hulle was die eienaars van die grond. Al die inwoners, Wit en Bruin, het gely onder die verskuiwing deur 'n regering wat nie na rede wou luiter nie. Die inwoners was baie afgetredenes wat net hul laaste jare op aarde in rustigheid op Skipskop wou woon, maar hulle is gedwing om te verskuif. Dit was baie hartseer.
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Nee, Rossouw gee nie erkenning aan wit mense nie. Witwees is blykbaar nou 'n skande.
@PeetVenter-h2p
@PeetVenter-h2p 9 ай бұрын
Wit wees sal nooit n skande wees so n Swart ons Moet die stukkend en die seer agter bere hoe Kan ons n more kry as ons foster wil vashou .die lied is mooi en laat men's huil .Ek is wit trots op dit swartmense is ook as ons net die gaffels en klippe Kan bere en. N mooi more Gaan soek mooi bly
@JohnnNaude
@JohnnNaude 6 жыл бұрын
Hartseer ma tog `n mooi liedjie....
@mariettenaude5689
@mariettenaude5689 Жыл бұрын
L.W Louis Rossouw en nie Johan
@edmundwessels2072
@edmundwessels2072 Жыл бұрын
Ek het altyd na die lied geluister, maar nooit geweet dit gaan oor n gemeenskap nie. Ek wonder hoeveel mense weet waaroor dit gaan?
@andrewcyes2049
@andrewcyes2049 2 ай бұрын
I would say anyone familiar with that part of the Western Cape or familiar with the history of Forced Removals. My Afrikaans is terrible these days, I can understand it and read it but not write it, so apologies for replying in english
@friedadutoit549
@friedadutoit549 6 ай бұрын
Hoendervleis mooi ❤️
@anitashaw9377
@anitashaw9377 2 жыл бұрын
Baie hartseer herinneringe.
@jorietahanekom8095
@jorietahanekom8095 4 ай бұрын
Daar is ma net 1 sonja
@frederickmurray5766
@frederickmurray5766 2 ай бұрын
Dit is nie Sonja se lied nie. David het het geskryf en gesing - met meegevoel nir vir kommersieele redes nie.
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Meneer Rossouw, ek dink nie u gee die korrekte details nie.
@mizmera
@mizmera 2 жыл бұрын
Die is die eerste keer wat ek die regte weergawe hoor. Verstaan nou meer waaroor die lied gaan. Ek stem saam met comments hier bo. Ons moet aan beweeg. Die mense in beheer sal altyd die onderstes beheer. Die een wat dink dit is reg om dit nou anderkant toe te doen, is mense wat in haat lewe. Live by the sword, die by the sword.
@liesstrijker
@liesstrijker 6 жыл бұрын
Als ik naar dit lied luister ervaar ik iets als herinnering naar vroeger met prachtige muziek Niets negatiefs! Maar ik ben een gewone Nederlandse vrouw
@JW-so7tn
@JW-so7tn 5 жыл бұрын
Sonja Heroldt sing hierdie liedtjie pragtig. Dankie David.
@roybean7166
@roybean7166 3 жыл бұрын
Daar is ook baie ander liedjies deur David Kramer geskryf, en natuurlik, gesing. Weet nie of jy bewus is van sy ander werke nie. Luister na Karoo Ghitaar Blues. Sekerlik een van sy beste konserte.
@luciafeliciano9242
@luciafeliciano9242 Жыл бұрын
É lindo mas gosto mais com o saudoso Theuns Jordaan.
@esterdelang8191
@esterdelang8191 Жыл бұрын
Dis hartverskeurend...
@SophiaPaulissen
@SophiaPaulissen Жыл бұрын
My spore lê ook daar.
@hiltonainslie1293
@hiltonainslie1293 6 жыл бұрын
Ek het die lirieke van die liedjie gesoek toe ek op Louis se kommentaar afkom. Suid-Afrikaners is behep met rassisme en hulle sal dit tot onder 'n klip gaan soek om mekaar te beskuldig. Kan mense nie aanbeweeg nie?. Waarom heeltyd na die verlede omkyk? Julle mis die toekoms Geniet die musiek sonder om politiek te speel met verskuilde motiewe. Ek is 'n musiek versamelaar en wanneer ek musiek op KZbin soek en mense wat ernstig is oor musiek is nie lus vir politiek nie. Ek is seker daar is ander platforms daarvoor. Ek wonder net of hy 'n liedjie met kommentaar oor wrede barbaarse aanvalle martelings verkragtings moorde op boere bejaardes vrouens en kinders geplaas het. Gatvol vir politiek korrektes wat alles die skuld vir apartheid koloniste witkapitaal en van Riebeeck gee. Blaamverskuiwings versterk net kwaad en bied geen oplossings vir die toekoms nie. Dit is waarom die land verval en alles ineesnstort. Konsentreer eerder op die toekoms as op die verlede. Hoe kan 'n huisgebou word as dit kort-kort afgebreek word? Absolute vermorsing van energie en tyd wat beter benut kon word. Geniet die dag en die kwaadstokers kry 'n lewe. Danie Ainslie
@davewalters8661
@davewalters8661 6 жыл бұрын
Any attempt to spin this as anything else but the political rape of a people, is unconscionable.
@neelsbeukes6397
@neelsbeukes6397 5 жыл бұрын
Hilton Ainslie stem
@alexanderdick7700
@alexanderdick7700 5 жыл бұрын
Ek kry trane in my oë elke keer as ek na die lied luister.
@manieolivier2065
@manieolivier2065 3 жыл бұрын
Yep, ek ook. Sommer baie trane. Dis soooo "awesomely beautiful".
@nedor64
@nedor64 Жыл бұрын
Ek ook maar dis nie oor die wooorde van die liedjie nie dis omrede die mooi land in sy moer is en David Kramer nie regtig kan sing nie en eerder mense wil beïnvloed met sy eie politieke oortuigings.
@augustinocloete6536
@augustinocloete6536 8 ай бұрын
😢 X mun ma geloop het om n lewe te kyk
@jamestolmay1725
@jamestolmay1725 2 жыл бұрын
Jy was die beste met die song
@johannfwengelbrecht7178
@johannfwengelbrecht7178 2 жыл бұрын
😢
@winnielombaard8984
@winnielombaard8984 Ай бұрын
🪅
@hermankern3939
@hermankern3939 Жыл бұрын
Briljant!!
@cranewalk6460
@cranewalk6460 8 жыл бұрын
Many of these images are so far from the actual location of this song. I think mr. Rossouw tried to stir up some emotions. Have not seen one white face in the series of photos. There were also a lot of white people evicted. I, myself worked there. The song is magnificent and I treasure it as one of the best Afrikaans songs ever, but to try to portray it as a racial thing is simply unacceptable. Jy kon beter doen Johan Rossouw!
@christobotha1700
@christobotha1700 8 жыл бұрын
Its not racial- it is the exposure to the realities of life, whether good or bad!
@rachelvanvuuren9584
@rachelvanvuuren9584 7 жыл бұрын
yea... it's important to communicate truthfully - so many lies damage peoples lives
@Food4thought2023
@Food4thought2023 6 жыл бұрын
The problem was that the Coloured were moved into ghettos and oppressed, whereas any whites who moved were not.
@christidee5525
@christidee5525 4 жыл бұрын
@@Food4thought2023 Where did they receive their free housing?
@Food4thought2023
@Food4thought2023 4 жыл бұрын
@@christidee5525 watch the video @ 0.51 - the Cape flats.
@businessboss9308
@businessboss9308 4 жыл бұрын
Can someone please translate. PLEASE😁
@businessboss9308
@businessboss9308 4 жыл бұрын
pak op, pak op sit jou goedjies op jou kop more gaan ons weg, ver van hier weg skipskop, skipskop, wanneer hou die dinge op swaarkry le net voor die blou berge oor overberg se mens isse ek gebore, op die plek skipskop nes my pa en sy pa ook. hier deurie duine, loop onse spore hier op die beach hier langs die see is ek gedoop maar wat ken ek anders as die bloudam se branders die wolke en die winde wat hier waai maar verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies en se maar so long skipskop, skipskop se goodbye linkerhand, o die regterhand wat se kant le die plek, misverstand 'seblief meneer, ag se tog weer is dit die pad wat ons moet more vat 'n stukkie le hier en 'n stukkie le daar stukkies van my lewe hulle le deurmekaar tel op tel op vir shorty en vir pop gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop maar wat ken ek anders as die blou dam se branders die wolke en die winde wat hier waai pak op jou goedjies, pak op jou goedjies, se maar so long skipskop skipskop se goodbye se maar so long skipskop skipskop se goodbye pak op, pak op sit jou goedjies op jou kop more gaan ons weg, ver van hier weg skipskop, skipskop, wanneer hou die dinge op swaarkry le net voor die blou berge oor overberg se mens isse ek gebore, op die plek skipskop nes my pa en sy pa ook. hier deurie duine, loop onse spore hier op die beach hier langs die see is ek gedoop maar wat ken ek anders as die bloudam se branders die wolke en die winde wat hier waai maar verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies en se maar so long skipskop, skipskop se goodbye linkerhand, o die regterhand wat se kant le die plek, misverstand 'seblief meneer, ag se tog weer is dit die pad wat ons moet more vat 'n stukkie le hier en 'n stukkie le daar stukkies van my lewe hulle le deurmekaar tel op tel op vir shorty en vir pop gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop maar wat ken ek anders as die blou dam se branders die wolke en die winde wat hier waai pak op jou goedjies, pak op jou goedjies, se maar so long skipskop skipskop se goodbye se maar so long skipskop skipskop se goodbye
@davewalters8661
@davewalters8661 3 жыл бұрын
pak op, pak op Pack up, Pack up sit jou goedjies op jou kop Carry your goods on your head (a common practise in Africa) more gaan ons weg, Tomoro we are leaving ver van hier weg To a place far from here skipskop, skipskop, wanneer hou die dinge op When will these things stop? swaarkry le net voor Only struggles lie ahead die blou berge oor Over the blue mountains overberg se mens A person from over the mountain isse ek gebore, Is how I was born op die plek skipskop At that place, Skipskop nes my pa en sy pa ook. Same as my dad, and his dad. hier deurie duine, loop onse spore Here, thru the dunes, you'll find out footprints hier op die beach hier langs die see is ek gedoop Here, on the beach, here next to the sea, is where I was baptized maar wat ken ek anders But what else do I know as die bloudam se branders Apart from the waves on the Blue Dam die wolke en die winde wat hier waai The clouds and the winds that blow here maar verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies But sell your boat, and pack up your stuff en se maar so long skipskop, skipskop se goodbye And say goodbye Skipskop, Skipskop say goodbye linkerhand, o die regterhand wat se kant le die plek, misverstand 'seblief meneer, ag se tog weer is dit die pad wat ons moet more vat 'n stukkie le hier en 'n stukkie le daar stukkies van my lewe hulle le deurmekaar tel op tel op vir shorty en vir pop gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop maar wat ken ek anders as die blou dam se branders die wolke en die winde wat hier waai pak op jou goedjies, pak op jou goedjies, se maar so long skipskop skipskop se goodbye se maar so long skipskop skipskop se goodbye pak op, pak op sit jou goedjies op jou kop more gaan ons weg, ver van hier weg skipskop, skipskop, wanneer hou die dinge op swaarkry le net voor die blou berge oor overberg se mens isse ek gebore, op die plek skipskop nes my pa en sy pa ook. hier deurie duine, loop onse spore hier op die beach hier langs die see is ek gedoop maar wat ken ek anders as die bloudam se branders die wolke en die winde wat hier waai maar verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies en se maar so long skipskop, skipskop se goodbye linkerhand, o die regterhand wat se kant le die plek, misverstand 'seblief meneer, ag se tog weer is dit die pad wat ons moet more vat 'n stukkie le hier en 'n stukkie le daar stukkies van my lewe hulle le deurmekaar tel op tel op vir shorty en vir pop gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop maar wat ken ek anders as die blou dam se branders die wolke en die winde wat hier waai pak op jou goedjies, pak op jou goedjies, se maar so long skipskop skipskop se goodbye se maar so long skipskop skipskop se goodbye
@andrewcyes2049
@andrewcyes2049 2 ай бұрын
​​​​@@davewalters8661pretty good but you forgot Overberg (literally the other side of the mountains from Cape Town) is a place. And IIRC die bloudam is a colloquial name for the ocean. Also, the name of the village was Skipskop. In English that would be Ships Head, either meaning headland, or considering how many ship wrecks happened of Cape Agulas, figurehead. Can't rely too much on Google translate
@frederickmurray5766
@frederickmurray5766 2 ай бұрын
Just a note- " Overberg se mens" - Overberg is a place name and does not mean over the the mountain. It refers to the area where the person was born. Nice translation, though.
@budgie8264
@budgie8264 6 жыл бұрын
Die song is oor kleurlinge wat mors trek daarom is daar nie wit gesigte nie
David Kramer   Skipskop 2012 Fiestas
4:48
Harry Wessels
Рет қаралды 129 М.
David Kramer - Hoenderhaan Storie (Live Performance)
4:01
David Kramer
Рет қаралды 7 М.
哈莉奎因怎么变骷髅了#小丑 #shorts
00:19
好人小丑
Рет қаралды 54 МЛН
Spongebob ate Patrick 😱 #meme #spongebob #gmod
00:15
Mr. LoLo
Рет қаралды 19 МЛН
HAH Chaos in the Bathroom 🚽✨ Smart Tools for the Throne 😜
00:49
123 GO! Kevin
Рет қаралды 16 МЛН
7 Signs That Someone Dislikes You and is Hiding it | STOIC PHILOSOPHY
27:50
Jokes and Accents of Ireland - Niall Tóibín
9:53
CR's Video Vaults
Рет қаралды 902 М.
Johannes Kerkorrel - Hillbrow (Official Music Video)
4:07
Johannes Kerkorrel
Рет қаралды 52 М.
Sonja Herholdt - SKIPSKOP
4:46
coenie11
Рет қаралды 853 М.
So Long Skipskop
4:16
David Kramer
Рет қаралды 16 М.
Gé Korsten - Liefling
3:10
gouestem
Рет қаралды 1,1 МЛН
David Kramer - So Long Skipskop
4:16
David Kramer
Рет қаралды 4,2 М.
THEUNS JORDAAN, JUANITA DU PLESSIS - Skipskop
4:08
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 1,5 МЛН
哈莉奎因怎么变骷髅了#小丑 #shorts
00:19
好人小丑
Рет қаралды 54 МЛН