Riana Nel - Hou Die Hemel Oop

  Рет қаралды 2,964,281

RianaNel

RianaNel

5 жыл бұрын

Music video by Riana Nel performing Hou Die Hemel Oop. © 2018 Coleske Artist
Directed by Christian Wolf
Produced by Christian Wolf
Executive Producer: Johan C Venter for Coleske Artists
Crew
Director of Photography - Christian Wolf
Chantelle Botha - AD & Production Manager
Hanru van Zyl - Camera Assistant
Wilhelm van der Westhuizen - Camera Assistant
Innocent Nkhoma - Best Boy
Ernich Matthysen - PA for Riana
Ilse Moore - Underwater Camera Assistant / Coordinator
Sean Moore - Underwater Lighting
Dawie Schlebusch - Safety Diver

Пікірлер: 445
@rianalamprecht4737
@rianalamprecht4737 2 жыл бұрын
Twee weke terrug my laaste lewende ouer, my pappa, verloor. Vandag beteken die lied baie vir my. Net die Here weet. So skielik, so vinnig. Ons is so broos soos die blomme in die veld. Vandag kan dalk die laaste dag wees. Ons moet gereed wees 💔
@brunovanhove1832
@brunovanhove1832 3 жыл бұрын
Mooiste stem op deze aardbol,hemels!
@cokostwinder6145
@cokostwinder6145 4 жыл бұрын
Dit is helemaal fantastisch . Groet uit Hippolytushoef , Nederland .
@mutendenimapholi4482
@mutendenimapholi4482 4 жыл бұрын
Even though I don't understand Afrikaans her songs are amazing and it makes me learn Afrikaans much better
@vhonieverokhanombuya4031
@vhonieverokhanombuya4031 4 жыл бұрын
Same here, I understand a little bit, I'm just a Venda Lady who loves Afrikaans music and Jacaranda fm. Afrikaans is groot 💞
@mutendenimapholi4482
@mutendenimapholi4482 4 жыл бұрын
I am also a Venda person
@vhonieverokhanombuya4031
@vhonieverokhanombuya4031 4 жыл бұрын
@@mutendenimapholi4482 wow that's nice, nice to meet you. We should go to the Jacaranda fm spring walk together next year, some of our favourite Artist performs there, last year I met Bok Van blerk and Ruan Ash there 💞🌸
@mutendenimapholi4482
@mutendenimapholi4482 4 жыл бұрын
Wow!That's nice
@maroelakafee2174
@maroelakafee2174 2 жыл бұрын
@@vhonieverokhanombuya4031 teach me VENDA
@kevinkuanivi5690
@kevinkuanivi5690 4 жыл бұрын
Ag dis darem tog mooi. Dis n mooi lied met n mooi boodskap...vir my emotioneel gemaak. Dankie hoor
@karienbadenhorst7265
@karienbadenhorst7265 2 жыл бұрын
Riana baie mooi stem, bly jy deel jou talent met die wêreld. Kom aan julle ons moet meer ons talente deel. Dit is tog hoekom die Here dit vir ons gegee het!!!
@corrieerasmus7880
@corrieerasmus7880 4 жыл бұрын
Engel stem. God seën jou met elke boodskap wat jy oordra. Amen
@elanaprins7804
@elanaprins7804 4 жыл бұрын
AMEN
@IC-OLD
@IC-OLD 4 жыл бұрын
Ons kan ALMAL maar sáámsing... dit is die mooiste Afrikaanse lied vir ons tyd. Dankie Riana Nel... ek klou vas aan hierdie want ek kan die woorde aantrek en dit pas soos ń handskoen...
@mareetaylor1951
@mareetaylor1951 3 жыл бұрын
So verskriklik mooi, ek het trane ❤ Net ons Here weet waneer dit ons tyd is - dink aan ons almal Jesus, ek weet U doen! Amen 🌹
@adribasson2569
@adribasson2569 3 жыл бұрын
Luister die liedjie mense wens julle kan ophou hek en inbreuk vat net bietjie tyd en gee jou hart vir die Here jy gaan nie dood gaan nie ek belowe julle vra haar as julle my nie glo maar ek bid hierdie afgelope weeke laat Suid-Afrika by mekaar kom en hulle harte vir die Here te gee maar as net een mens dit doen dis onmoontlike een teen miljoene ons lord daai miljoene om te help die kleur maak nie saak maar iemand moet hierdie moorde en inbrake tot op stop sit en daai iemand is Suid-Afrika ons moet vergifnis vra vir ons enigste God prys sy naam💐💐
@antoinettaventer824
@antoinettaventer824 2 жыл бұрын
Bnmnbnibgghnjuyvhhuhvgmnnbbbbmb
@antoinettaventer824
@antoinettaventer824 2 жыл бұрын
Nmbb
@antoinettaventer824
@antoinettaventer824 2 жыл бұрын
Yfhhggg
@dalenecarver7317
@dalenecarver7317 2 жыл бұрын
My asemrowend maatjie die woordjies is so mooi.... Vok al die negativeaty...... God is liefde,
@charlkorb2717
@charlkorb2717 4 жыл бұрын
net die Here weet, ma ek;s gereed…. Ongelooflike mooi liedjie! Abba Vader het jou in die palm van sy hand Riana.
@rinalpheiffer3170
@rinalpheiffer3170 4 жыл бұрын
Die eerste keer to ek die song gehoor het ek in trane gebars😍😭😭❤️❤️❤️ek love jou songs ek het ook the voice gelyk en as ek hulle was so ek jou kant kis🌺🌹💐💖💗💗😘en die wat nie like en subscribe op Riana Nel se songs nie dan klap ek jou ek het van kinder tyt na jou gelyster💖😘love jou
@antoinettewillemse7824
@antoinettewillemse7824 Жыл бұрын
Wow, love liedjie. Riana, jou stem is gevoelvol ryk en pragtig. Mag God jou nog ryklik seën!
@delmariedutoit6065
@delmariedutoit6065 4 жыл бұрын
Best song! Die werklikheid net die Here weet. Amazing song.God bless!
@Kruiskyk
@Kruiskyk 4 жыл бұрын
Daar is net een Riana, dankie wat jy vir die evangelie beteken. Ons waardeer jou
@alexandervanwyk7669
@alexandervanwyk7669 4 жыл бұрын
Dankie liewe Riana dat jy ons so bless. Jy is die beste..
@nicoliebenberg3315
@nicoliebenberg3315 5 ай бұрын
Wow Riana, groot woorde. Dankie dat jy die waarheid so mooi vasvat. Te veel kerk mense probeer voorgee, ons moes net oorgee!!! Jesus het betaal vir elkeen wat Hom nooi as verlosser. God haat sonde, maar op ons eie verloor ons baie keer in die stryd met die bose, ons val vir sy fluister in ons ore en sy veroordeling wat nooit daarna stop nie. Jesus se werk is soooo great. Doen so voort my sussie.
@UnspeakableWunders
@UnspeakableWunders 3 жыл бұрын
Dankie dat jy hierdie vir almal deel jy is n ster! Mag die God vir jou spaar en jou sondes vergewe. Jy is die beste.
@varushkegerber8544
@varushkegerber8544 4 жыл бұрын
Wow... love love love. My gunsteling liedjie. Jy is geseënd Riana.
@deaeloff5018
@deaeloff5018 4 жыл бұрын
Wow. Beste song nog ooit. Ek het skoon hoendervleis.
@driekieniemandt5730
@driekieniemandt5730 4 жыл бұрын
My ma is die 20ste Aug 2019 oorlede na 4 maande se veg teen kanker. Ons het jou song vir haar gespeel en haar woorde was "die Here moet my kom haal ek is gereed." Ek speel die afgelope dae jou song oor en oor. Wens jy kon dit by haar roudiens kom sing. My ma was 73 en van jy begin sing het, het my ma al jou CD gekoop. My ma het altyd gesê Riana is ń engel uit die hemel.
@brunovanhove8066
@brunovanhove8066 3 жыл бұрын
Prachtig lied,bedankt
@felizer1994
@felizer1994 2 жыл бұрын
Ik begrijp meer dan ik dacht. Heel gaaf. Groetjes uit Nederland 🙏🏼
@jacopotgieter7222
@jacopotgieter7222 Жыл бұрын
In other words you got a nice surprise😛
@sunekuhnel4726
@sunekuhnel4726 3 жыл бұрын
Ek is mal oor die liedyie riana nel het n fantastiese stem ek luister haar liedyie by my school by my huis hy sit in my kop vas elke dag en ek is so bly dit sit in my kop vas want ek is baie lief vir liewe Jesus ❤️
@vhonieverokhanombuya4031
@vhonieverokhanombuya4031 4 жыл бұрын
Your voice takes my breath away @ririnel, last year when I was filling in my application online for the Jacaranda fm spring walk I was asked about a favourite Artist and song and I chose you and this song coz it's my favourite of all time. I also love Dewald Wasserfall, Joe black, Tarryn Lamb, Die Heuwels fantasties, Bok Van blerk, Karlien, Leah, Elandre 💞
@bernedinekoch9941
@bernedinekoch9941 7 ай бұрын
Mooiste afr gospel song, as jy dit gospel noem.. Luister hom oor en oor, God se Genade is groot
@miekedekeyser1671
@miekedekeyser1671 2 жыл бұрын
Absolutely stunning song. Love from Kent, United Kingdom
@helettekotze9774
@helettekotze9774 4 жыл бұрын
Jy sing ongelooflik mooi Riana😍😍😍😍
@estiaanbiewenga9329
@estiaanbiewenga9329 4 жыл бұрын
Hoendervleis elkekeer as ek die liedjie luister. Dit is n amazing liedjie en jy n amazing mens. 🙏
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 4 жыл бұрын
Baie mooi liedjie Riana en `n uitmuntende video ! Dankie vir al die mooi liedjies wat jy vir ons gee om te geniet en ons te inspireer !
@miriannatali2286
@miriannatali2286 3 жыл бұрын
Masterpiece... Love from Brazil 🇧🇷🤩
@brandonschoeman
@brandonschoeman 4 жыл бұрын
Hierdie liedjie het weer my lewe verander... dankie xxx
@victorschmidlin3577
@victorschmidlin3577 3 жыл бұрын
So pragtig ou mensie. Dankie pragtige mens vir jou geloof en dat jy dit met ons deel.🥰💗
@frikrautenbach2583
@frikrautenbach2583 2 жыл бұрын
Dit was pragtig, dankie Riana. Geluk met die lied se toekenning. X Frik
@mutendenimapholi4482
@mutendenimapholi4482 4 жыл бұрын
Thank God for giving us this beautiful singer. Riana please release more songs for us
@enricoengelbrecht1351
@enricoengelbrecht1351 4 жыл бұрын
Ek is mal oor die song! Jy het een Amazing Stem en die is beautiful gesing . Trots Afrikaans
@appelstroop6516
@appelstroop6516 3 жыл бұрын
As a Dutch man thinking Afrikaans is close to Dutch.... Well this video changed everything. It sounds like aliens living in the Netherlands. I like it!
@neheposikongo1029
@neheposikongo1029 3 жыл бұрын
True
@mariusjansenvanvuuren4825
@mariusjansenvanvuuren4825 3 жыл бұрын
Dit is absoluut fantasties dat jy 'n belangstelling in Afrikaans het! Ek self het 'n groot liefde vir Nederlands. Ek luister gereels(vaak) na Nederlandse musiek, maar ek lees die lirieke terwyl ek na 'n liedjie luister. Dan verstaan ek 100% wat gesing word. Soms is die sangers se aksent en uitspraak baie swaar en 'n mens kan dan nie verstaan wat gesing word nie. Selfs ek verstaan soms nie woorde wat in Afrikaans gesing word nie, en ek is Afrikaans sprekend. Dan leez ek die lerieke en dan verstaan ek dit. Hoop dit help! Hier is die lirieke van dese lied. Laat weet of jy dit nou beter verstaan! Groete uit Suid Afrika! Ek's 'n sondaar Ek weet Ek het baie harte seergemaak En baie al gebreek En my gewete is gebrand Ek het te veel keer gekies Teen rede en verstand Maar ek is uitoorlê Ek het oorgegee aan wie ek is So hou die hemel oop vir as ek kom Eendag as die tyd vir my sou kom Dalk is dit nie nou maar ek's gereed Dalk is dit vandag net die Here weet Net die Here weet Ek was verlore Maar nou gevind En sonder die gewig Haal ek asem soos 'n kind Daar wys 'n vinger Na wie ek was Maar ek het bittergou geleer Ek is witter as wit gewas Ek sien waar ek behoort 'n Ewigheid van hoop, en wie Hy is So hou die hemel oop vir as ek kom Eendag as die tyd vir my sou kom Dalk is dit nie nou maar ek's gereed Dalk is dit vandag net die Here weet Net die Here weet Oh, oh, oh Sê my wat jy glo aan die einde Oh, oh, oh Die waarheid is jou en myne Hy's lewe, Hy is die lig Die vrede wat my hart verlig, oh Sê my wat jy glo aan die einde Hou die hemel oop Vir as ek kom Eendag as die tyd vir my sou kom Dalk is dit nie nou maar ek's gereed Dalk is dit vandag net die Here weet Net die Here weet
@mariusjansenvanvuuren4825
@mariusjansenvanvuuren4825 3 жыл бұрын
Het = heb hebt heeft hebben. Is = ben bent zijn. 'n en die = de het een. Baie = veel
@appelstroop6516
@appelstroop6516 3 жыл бұрын
@@mariusjansenvanvuuren4825 Dankje. Dat kon ik er wel uithalen.
@appelstroop6516
@appelstroop6516 3 жыл бұрын
@@mariusjansenvanvuuren4825 Ja klopt ook wel.
@elienne15
@elienne15 4 жыл бұрын
Your voice is sooo amazing! Wish we had more Afrikaans songs on our Christian Radio 'Grootnieuwsradio' in the Netherlands. !
@tonyworsley5007
@tonyworsley5007 4 жыл бұрын
Elienne You must also look for Retief Burger on You Tube.
@johanliandersen831
@johanliandersen831 3 жыл бұрын
Totistis
@johanliandersen831
@johanliandersen831 3 жыл бұрын
Tony Worsley iiiiiiiiiiittodosso
@kotieoosthuizen7255
@kotieoosthuizen7255 2 жыл бұрын
Also listen to latest release of Revelation Enterprises - Afrikaans worship songs.
@jdsymington7000
@jdsymington7000 4 жыл бұрын
Kan nie wag dat die Here kom en sy uitverkorenis te kom haal.Ek is gereed. Is so moeg vir die land en sy gemors. Uitstekende talent en lied
@MeHaveDonuts
@MeHaveDonuts 4 жыл бұрын
Kan nie oorsee gaan sonder om geskend te word, word gesien as vreemd inplek van intelligent as jy 3 of meer tale kan praat. Word gesien as n moordenaar inplaas van goeie persoon as jy jou familie verdedig teen aanvallers. Ons in die verkeerde era gebore as jy my vra. Nogtans, beste geluk vorentoe tot die Here ons kom haal.
@salzwell25
@salzwell25 3 жыл бұрын
He'll take us through it, not out of it.
@UnaCoetzeeForever
@UnaCoetzeeForever Жыл бұрын
Baie mooi!
@pierreduplessis9105
@pierreduplessis9105 4 жыл бұрын
Wow en skielik kry ek hoendervleis!!! So mooi song!! Perfek vir 'n Worship aand.
@johanklopper4680
@johanklopper4680 4 жыл бұрын
Dankie Riana, Hierdie song het my dwur baie hartseer gehelp na my ma se dood 23/08/2019. Jou stem is awesome en kan so baie hartseer beter maak. Jy is Awesome! Baie Dankie
@rethavanstraaten7717
@rethavanstraaten7717 4 жыл бұрын
Die song is net wow. Elke keer as ek hom hoor dan loop die trane. Beautifully done
@lerique100
@lerique100 4 жыл бұрын
Riana... Die lerieke is so spot on Jou video jou stem Ek het nie woorde nie.. Behalwe.. Net die Here weet die volgende... Jy is amazing en n teer punt gemaak xx
@kayladuplessis4132
@kayladuplessis4132 4 жыл бұрын
No
@Belinda-it2jl
@Belinda-it2jl 4 жыл бұрын
Hi dit is baie waar
@rachellelubbe363
@rachellelubbe363 5 жыл бұрын
Jy mag maar God het jou geseën en met die album gaan hy jou verder seën jy verdien die sukses gaan jou volg!! Mooiste liedtjie !!!
@wilhelmfrey4574
@wilhelmfrey4574 4 жыл бұрын
Amazing bagpipes
@markfourie2902
@markfourie2902 4 жыл бұрын
Nadat my seun die 1ste Mei gesterf het, het die Hemel vir my n werklikheid geword. Dankie vir die awesome song
@chantebezuidenhout7675
@chantebezuidenhout7675 4 жыл бұрын
shame sterkte
@minkioosthuizen7974
@minkioosthuizen7974 3 жыл бұрын
Hoop dit gaan goed met Oom nou ♡ Ek weet U se seun mis oom baie❤ Sterkte xxx
@tokkielegrange3533
@tokkielegrange3533 2 жыл бұрын
Jammer om t hoor...maar die Bybel sè...daar waar jou skat is, daar is jou hart
@adele.D
@adele.D 4 жыл бұрын
Absoluut mal daaroor....stunning Riana❤🔥🔥🔥
@berniewilliamssouthafrica2173
@berniewilliamssouthafrica2173 5 жыл бұрын
Dis raakvat Riana......baie dankie.....ek LOVE die song!!
@tmarian8397
@tmarian8397 3 жыл бұрын
This song is making me cry. Beautiful, Riana. Beautiful💖. Baie pragtig!
@hanneliekrige5329
@hanneliekrige5329 4 жыл бұрын
Soveel siele ingewin vir Sy koninkryk met hierdie liedjie! Dankie Jesus vir nòg boeties en sussies! Dankie vir jou gehoorsaamheid Riana ❤️✝️🌈
@jeevanmasih5047
@jeevanmasih5047 2 жыл бұрын
Jeevan. ❤✝️🇮🇱🇮🇳🙏
@mandaengelbrecht-dk8sj
@mandaengelbrecht-dk8sj Жыл бұрын
Yrsgueaghesqrgsdwtgsrqrhfdhyrrwiiydwjyffrhreyqi0uteewuedieuystw7w8w
@dpbierman2586
@dpbierman2586 2 жыл бұрын
Wow Riana… so so mooi..🙏🏻♥️ Baie min mense besef wat vir ons wag in die ewigheid🥺🙌🏻… Jesus het opgevaar om vir ons plek voor te berei en gan weer kom om ons te kom haal en te vat waar Hy is (in die huis van die Vader)… en Hy is al 2000 jaar besig met daardie voorbereiding😱… ons het geen idee wat vir ons wag nie… vir ons wat glo♥️
@jantheron2057
@jantheron2057 4 жыл бұрын
Riana.... Een van die beste liedjies ooit. Like jou en die video en die liedjie❤. U go girl
@chrisvanrensburg7945
@chrisvanrensburg7945 4 жыл бұрын
Iets so perfek het geen afwerking nodig nie, hierdie is n lied, n gebed, n belydenis. Dis iets wat my in totaliteit terug ruk na die werklikheid en wie ek is, en ek is gereed as die tyd my sou kon haal. Dankie Riana, uitmuntende lied wat my ewig sal bystaan tot my tyd kom, dalk nie nou mar ek is gereed, dalk vandag, net die Here weet
@pierrelabuschagne4038
@pierrelabuschagne4038 4 жыл бұрын
Net eenvoudig n great song, niks minder of meer nie !!!
@michelledejager7466
@michelledejager7466 4 жыл бұрын
Die liedjie en video is so mooi gepas by wat gebeur het Riana xxx
@alexanderstapelberg2833
@alexanderstapelberg2833 4 жыл бұрын
Dankie dat jy talent deel.
@raider4land
@raider4land 4 жыл бұрын
Deep words that only Wisdom from above could reveal to you Riana, His Grace by His Grace you shall receive even more than you know. These words have touched so many and will for many more !! Grow my child, grow and drink it in, As this life is short, time waits for no one !! Be Blessed !!! Aluta continua sempre !!!
@michellelienkadekock9851
@michellelienkadekock9851 4 жыл бұрын
Hello dis lienka De Kock jou stem is moot.
@sanetvanniekerk2194
@sanetvanniekerk2194 2 жыл бұрын
Amazing song Riana and only God knows. We can live in peace, knowing, He knows
@victorysmith5898
@victorysmith5898 4 жыл бұрын
Amazing 😍😍😍
@matildalouwrens4619
@matildalouwrens4619 4 жыл бұрын
Love Love Love die song!
@brandonvandermerwe2268
@brandonvandermerwe2268 4 жыл бұрын
Beautiful song !!!!!!! WOW
@chris-janbezuidenhout6525
@chris-janbezuidenhout6525 2 жыл бұрын
Mooiste vrou wat ek al in my lewe gesien het. Nie net van buite nie maar van binne ook. Smoor verlief.......❤❤❤
@henniemuller3118
@henniemuller3118 3 жыл бұрын
Halleluyah Amein N engel sing tot Onse Hemelse Vader.... Briljant...
@kobuskock6688
@kobuskock6688 4 жыл бұрын
Super Stunning!! Well done.
@michaelstoffberg
@michaelstoffberg 4 жыл бұрын
Wow!!! World class!! And the lyrics soo true and reassuring! Wow!!
@kaylaking6556
@kaylaking6556 4 жыл бұрын
Riana nel is the best and she can do it
@universeheykel
@universeheykel 5 жыл бұрын
Wow stunning!!!!
@jmilitala14
@jmilitala14 2 жыл бұрын
Her voice at 2:49 !!! the resonance queen of SA.... how is she not the most celebrated afrikaans female singer. I really like her music.
@santinatselane3719
@santinatselane3719 4 жыл бұрын
Love ur music .. Ur voice is amazing.. Keep up the good work ..God bless u ..
@nellakriel3408
@nellakriel3408 3 жыл бұрын
beautiful song!❤️
@coertscholtz6885
@coertscholtz6885 4 жыл бұрын
Love die song❤ . Niks sleg om oor dit te se nie😉 . Laat my dink aan alles wat ek gedeon het wat verkeert was 😥
@ritacrous749
@ritacrous749 4 жыл бұрын
Stunning song❤❤❤
@maroelakafee2174
@maroelakafee2174 2 жыл бұрын
IF ONLY MUSIC COULD UNITE US LIKE SPORT DOES IF WE COULD GET RID OF THE CRIMS AND CORRUPT IN THIS COUNTRY AND LIVE IN PEACE AND HARMONY
@aliciavanwyk4115
@aliciavanwyk4115 4 жыл бұрын
Ek het daadelik verlief geword op jou stem ❤️jys my rolmodel dit was super lekker om jou te sien by Randfontein skou jys awesome ek is super lief vir jou ❤️🌹
@LavrasBreedt
@LavrasBreedt 5 жыл бұрын
Wat 'n awesome song en video!! Well done!!!
@rianatheron3338
@rianatheron3338 4 жыл бұрын
Sooooo awesome .. ek is ook gereed .. wanneer ookal die tyd kom .. 🌹🌿🌹🌿🌹
@tiaandupreez
@tiaandupreez 5 жыл бұрын
Dit is mal kwaai!!!! Love dit. Heavy cool verfilm!!!
@henrydenner5448
@henrydenner5448 4 жыл бұрын
Ek stem 100% saam met jou 😉
@MovieTrailers589
@MovieTrailers589 8 ай бұрын
Beautiful song !!!
@cherigroenewald5775
@cherigroenewald5775 4 жыл бұрын
Hoendervleis mooi❤️Well gedaan Riana 😊
@odeliahough5571
@odeliahough5571 4 жыл бұрын
Amazing video een van die beste Afrikaanse musiek videos
@lydiajohnson4467
@lydiajohnson4467 2 жыл бұрын
Riana...pragtig pragtig.... My gebed ook. HERE HOU DIE HEMEL as ek kom.🙏🙏🙏😭😭😭
@franscilliers180
@franscilliers180 4 жыл бұрын
Mooi bly maar mooi. Riana, Pappa Vader het geweet dat jou stem gaan baie vrede bring vir vele mense.
@th-rd2xh
@th-rd2xh 4 жыл бұрын
Ek het nie gedink jy is so lief vir god nie Riana
@ruanemaritz5448
@ruanemaritz5448 4 жыл бұрын
Die is die beste song ooit love dit♥
@marinkapelser2858
@marinkapelser2858 4 жыл бұрын
Riana, ek het nie woorde nie. Jou woorde en die video het so veel meer as net siening daar is n diepper betekenis daar in. Om ojs skoon te was en gereed te wees vir wanneer dit ons tyd is. Dankie vir die ongelooflike song. Liefde en blessings xxx
@elizcasmith211
@elizcasmith211 4 жыл бұрын
Amazing!
@tanyageldenhuys8591
@tanyageldenhuys8591 4 жыл бұрын
Riana dit is so so mooi song 😢 my trane loop vrou jy mag maar ⚘😇 #netdiehereweet #jyisreg
@AdelAdel-px5bb
@AdelAdel-px5bb 4 жыл бұрын
Beautiful 🌸
@kalonfilms
@kalonfilms 4 жыл бұрын
Incredible Guys!!!
@Belinda-it2jl
@Belinda-it2jl 4 жыл бұрын
Wow
@christikloppers2769
@christikloppers2769 5 жыл бұрын
Die onder water 'shots' is amazing.
@nailsbymadz1963
@nailsbymadz1963 5 жыл бұрын
Briljante song! ❤
@wmcbowles
@wmcbowles 4 жыл бұрын
Nee kyk Riana Nel die song is awesome. Dit is so waar net die Here weet . Ek love jou nuwe CD baie goeie werk Riana Nel
@nadiadelange1371
@nadiadelange1371 4 жыл бұрын
Amazing, amazing, amazing. Jy oortref jouself met elke song. Baie, baie geluk Riana.
@robertrich5219
@robertrich5219 2 жыл бұрын
Amen.dit is pragtig
@martinbroodryk361
@martinbroodryk361 4 жыл бұрын
baie mooi riana vendag het ons die here meer nodag die siekte wat he is is ni mooi
@jeanineviljoen1102
@jeanineviljoen1102 4 жыл бұрын
'n paar maande terug is my pa oorlede en het ek geween op hierdie liedjie vanaand ween ek vir' n gesin wie se mamma haar eie lewe geneem het agv depressie, Here beskerm asb haar man en 4x kinders se harte 💔
@leonard760930
@leonard760930 4 жыл бұрын
WOW!!! Perfek! Goeie werk R... :-)
@melodylupberger8848
@melodylupberger8848 4 жыл бұрын
Dankie daarvoor
@soenekemp1112
@soenekemp1112 4 жыл бұрын
Riana jy is amazing. Jy roer harte met die lied
@rianatheron3338
@rianatheron3338 4 жыл бұрын
Absoluut fantasties !!!
@lewisrt101
@lewisrt101 3 жыл бұрын
Dit is so mooi😊
@nicolettegrace5327
@nicolettegrace5327 4 жыл бұрын
Wow ongelooflik! Hoendervleis mooi.
@juleenbezuidenhout3924
@juleenbezuidenhout3924 3 жыл бұрын
Ek verstaan die song.....my vriendin met kanker baklei tot einde maar het verloor.....gister begrawe net n jaar en dis verby... mag die song mense soos ek laat verstaan lewe net elke dag in dankbaarheid...
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
7:22
RianaNel
Рет қаралды 2,2 МЛН
Riana Nel - Ek Wonder (Amptelike Musiekvideo)
3:50
RianaNel
Рет қаралды 774 М.
3 wheeler new bike fitting
00:19
Ruhul Shorts
Рет қаралды 50 МЛН
The child was abused by the clown#Short #Officer Rabbit #angel
00:55
兔子警官
Рет қаралды 13 МЛН
I wish I could change THIS fast! 🤣
00:33
America's Got Talent
Рет қаралды 72 МЛН
Tarryn Lamb - Geheueverlies
4:02
Abbotsford Records
Рет қаралды 3,5 МЛН
Steve Hofmeyr, Riana Nel - Why Me Lord (Live at Sun Arena / 2019)
4:39
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 1,8 МЛН
In Die Hemel
3:48
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 637 М.
Manie Jackson - Die Hemel Weet
4:22
ManieJacksonVEVO
Рет қаралды 6 МЛН
Donna Taggart - Jealous Of The Angels (Official Music Video)
4:13
Donna Taggart
Рет қаралды 70 МЛН
Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel
3:51
Robbie Wessels
Рет қаралды 11 МЛН
Romanz - Houtkruis
4:48
RomanzOfficial
Рет қаралды 472 М.
Prys die Heer (Official Music Video)
4:23
Oase Gemeente
Рет қаралды 1,9 МЛН
Nianell & Riana Nel - When You Believe (Live)
5:00
nianell
Рет қаралды 416 М.
Skouers
3:29
RianaNel
Рет қаралды 164 М.
Райымбек Нысанбек - Сүйдім аруды
3:39
Райымбек Нысанбек
Рет қаралды 71 М.
Say mo & QAISAR & ESKARA ЖАҢА ХИТ
2:23
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 394 М.
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 16 МЛН
DAKELOT - ROZALINA [M/V]
3:15
DAKELOT
Рет қаралды 321 М.
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 1,9 МЛН