Die Boek van Openbaring Hfst 1 - 6 Oorsig - Deon Allers

  Рет қаралды 11,948

Deon Allers

Deon Allers

Күн бұрын

Пікірлер: 40
@louiseprins9470
@louiseprins9470 2 жыл бұрын
Dankie baie vir hierdie gedeelte. Het baie vir my beteken. Weer dinge geleer. Dankie jy verduidelik dit so mooi. Sien uit na die res. Dankie vir jou passie vir die woord en vir Jesus. Geniet jou preke en alles wat jy aanbied.
@annettevanhuyssteen777
@annettevanhuyssteen777 2 жыл бұрын
Baie dankie Deon vir die diens ons waardeer dit baie. Dankie dat jy die waarheid vir ons leer. Alle seën vir jou en jou gesin.
@edwarddippenaar1615
@edwarddippenaar1615 2 жыл бұрын
En my Gees Roep uit Hallelujah 🙌 Amen en Amen. Geseënde dag vir almal in Jesus Liefde.
@helenekruger1370
@helenekruger1370 2 жыл бұрын
Baie dankie Deon dat jy nie bang is om die waarheid te praat nie. Ek wens jy kan vir die WesKaap ook so die dinge kom vertel. Ek kyk op utube is al 78 jr oud en is verstom dat mense van my ouderdom nie oor die dinge wil praat nie. Toe covid ons getref het glo ek het die HGees dit op my hart gedruk om meer uit te vind van Openbaring. Ons "oumense" het mos nooit veel van Openbaring gehoor nie.
@lindavandermerwe410
@lindavandermerwe410 2 жыл бұрын
Baie baie dankie Pastoor Deon vir die Baie leersame Woord. Waardeer opreg. Dit nog nooit so gehoor nie. SHALOM
@helenavanderwesthuizen6623
@helenavanderwesthuizen6623 2 жыл бұрын
Ek geniet jou boodskappe so baie, het al baie geleer by jou Deon baie dankie dat die Here Jesus jou so reguit waarheid laat spreek 🔥🔥🔥🔥⚔️⚔️⚔️🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻
@marlenemarais997
@marlenemarais997 2 жыл бұрын
Baie dankie Deon vir hierdie uitstekende aanbieding. Jy sal groot seën ervaar daarvoor.
@IsiePretoruid
@IsiePretoruid 11 ай бұрын
Opinion\a\:1yyyezz%% \\\aaa\m6 a\
@marindalee8609
@marindalee8609 2 жыл бұрын
Ons,lewe in n moeielike tyd, dankie vir onse Here Jesus ons kan op Hom vertrou en GLO!!🙏🙏
@elainerabe8323
@elainerabe8323 2 жыл бұрын
Pastoor is die een wat waarheid praat amen.
@sonjeviviers9773
@sonjeviviers9773 Жыл бұрын
Amen dankie pastoor U praat so waar en ek geniet U boodskape wat gee🙏🙏🙏
@elbekruyt2618
@elbekruyt2618 Жыл бұрын
Wow Wow Wow wat 'n uitleg van Openbaring!!! Thank you, Jesus, and I lift my hands to the coming King........!!! ❤❤❤
@woutervorster6305
@woutervorster6305 2 жыл бұрын
Danki baie vir boodskap baie interresant
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Halleluja.Dankie Jesus dat U so geduldig met my was,om aan Jesus te behoort, in gehelp.
@christinavanderwalt2114
@christinavanderwalt2114 2 жыл бұрын
Ons is amper daar, dankie Jesus, mag ek net vir U lewe en nie vir die wereld nie
@janineharris741
@janineharris741 2 жыл бұрын
I have sound, loud and clear. Blessings
@pietsmitsteynberg6441
@pietsmitsteynberg6441 2 жыл бұрын
Dankie Here dat U Deon so kragtig gebruik mag U sy paaie gelyk maak sodat die waarheid in U Woord sal uitgaan
@legoall5511
@legoall5511 8 ай бұрын
Helmel se Vader bewaar die die pasroor. Dankie pastoor Deon
@arshadiamiller3744
@arshadiamiller3744 2 жыл бұрын
Hi deon sal so lekker wees om U in die stellenbosch omgewing te hê om bietjie die volk te kom leer
@carlisledick9172
@carlisledick9172 2 жыл бұрын
Hi deon nothing wrong with the sound it's loud and clear
@connievanvuuren1531
@connievanvuuren1531 2 жыл бұрын
Hi Deon. Baie dankie vir hierdie boodskap. Ek kry geen klank nie.
@pieterventer5332
@pieterventer5332 2 жыл бұрын
Ons het n skool op ons dorp,en as jy nie aan een van die susterskerke behoort nie,mag jou kind nie in die skool wees nie, jy kan nie op die ouerraad dien nie, so ja ons beleef dit vandag nog
@dominiqueliebenberg7651
@dominiqueliebenberg7651 2 жыл бұрын
Wat is die NG kerk dan
@DeonAllers
@DeonAllers 2 жыл бұрын
By my werk die klank??
@woutervorster6305
@woutervorster6305 2 жыл бұрын
klank werk
@mariannameyer4719
@mariannameyer4719 2 жыл бұрын
Ahhh jammer ons het geen klank...net beeld..
@heidibotha1709
@heidibotha1709 2 жыл бұрын
Geen klank nie.
@irmanorminton8157
@irmanorminton8157 Жыл бұрын
Oops Deon, ek is ook uit ń WhatsApp groep geskop omdat ek nie Gelofte Volk/Boere konsep "onder die knie kon kry nie." Toe ek begin vra vra om te probeer verstaan word ek gese ek probeer ander in dit wat hul glo te laat twyfel. 2 mense het my privaat gekontak en hul het toe na hul asem gesnak toe ek my leke punt verduidelik. Hul kon nie glo dat hul "gevang" was in die denkwyse nie. Die klomp hang Sienner se goed ook erg aan.
@andrevanjaarsveldt9490
@andrevanjaarsveldt9490 2 жыл бұрын
Geen klank Deon
@woutervorster6305
@woutervorster6305 2 жыл бұрын
ek ook ni klank
@annemarieesterhuyse5629
@annemarieesterhuyse5629 2 жыл бұрын
Ons kan niks hoor nie ????
@marisabotha1531
@marisabotha1531 2 жыл бұрын
Geen klank
@woutervorster6305
@woutervorster6305 2 жыл бұрын
klank is reg
@salomemarais1323
@salomemarais1323 2 жыл бұрын
Daar is nie ń tweede wegraping nie, dit is nie Bybels nie Deon
@janniespies119
@janniespies119 2 жыл бұрын
Deon die heidene van die nuwe testament is die 10 stammeryk wat in Assie weggevoer was.....jy is in elk geval in die minderheid....ons is die uitverkore volk van Ellohim.....Vader sal nog jou oè oopmaak....dankie vir die ander goeie info......jy sal jou hoogmoedige houding teenoor die boervolk moet laat vaar....Vader laat nie met sy oogappel spot nie ...ou!!!!
@elainerabe8323
@elainerabe8323 2 жыл бұрын
So die boerevolk is die oog appel van God?
@pieterbezuidenhout4902
@pieterbezuidenhout4902 2 жыл бұрын
Moenie jou laat mislei nie. Elke wedergeborene is die oogappel van God. Skrik wakker !!!
@koosviviers9965
@koosviviers9965 2 жыл бұрын
Broer deon 3 ure geluister duisende woorde en a verwronge openbaring jy mislei jo medemens met onwaarhede maak dit vir jo sin maak dit vir jo sin dat jy nie weet wat met jo gebeur as jy sterf ni maak dit vir jo sin dat jy ni jo geskiedenis ken maak dit vir jo sin dat jy ni weet wie di antichris is asjy werklik lief is vir jesus sal jy stil raak en begin studeer jy kan gerus na walter veith se videos kyk hy is n ware godsman
@DeonAllers
@DeonAllers 2 жыл бұрын
Ek wou se toe ek jou kommentaar begin lees dat jy klink vir my soos 'n adventis...maak dit vir sin dat Ellen G White n valse profetes was en sy die groot kontroversie self was...maak dit vir jou sin dat walter se dat Jesu die engel gabriel is..mmaak dit vir jou sin dat die adventiste leer is okkulties
@koosviviers9965
@koosviviers9965 2 жыл бұрын
@@DeonAllers deon jy spring van vers na vers in di bybel erger as popcorn in n pot jy het n groooot gawe om mense te mislei gaan op jy kniee en vra god om jo te leer om sy ware woord te verkondig en hou op om hollywood movies te kyk
Thiatíre & Die Geheimenisse - Kerkgeskiedenis - Deon Allers
3:23:02
Die Gawe Van Tyd - ERNSTIGE WOORD VIR JOU - Deon Allers
1:13:03
Deon Allers
Рет қаралды 5 М.
Real Man relocate to Remote Controlled Car 👨🏻➡️🚙🕹️ #builderc
00:24
When u fight over the armrest
00:41
Adam W
Рет қаралды 27 МЛН
Profesie Aktueel  -Soos In Die Dae Van Lot - Deon Allers
2:13:23
Deon Allers
Рет қаралды 12 М.
Wat Is Die Verskil Tussen: "Ware & Valse Bekering" - Deon Allers
1:07:56
Ek Dien Die Here Op My Manier! Deon Allers
59:43
Deon Allers
Рет қаралды 3,7 М.
Die Leuengees In Die Mond Van Die Profete - Deon Allers
49:24
Deon Allers
Рет қаралды 19 М.
Holy Bible Audio: REVELATION (Contemporary English) With Text
1:23:25
Holy Bible
Рет қаралды 1,9 МЛН
Die 2de Dood - Deon Allers
44:59
Deon Allers
Рет қаралды 9 М.
Daniël se 70 weke - Profesie Aktueel #15 - Deon Allers
1:07:35
Deon Allers
Рет қаралды 10 М.
Die merk van die dier!
59:22
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 24 М.
Taboo Deel 7 - Divine Council van GOD - Die Elohim & Shedim
1:33:03
Real Man relocate to Remote Controlled Car 👨🏻➡️🚙🕹️ #builderc
00:24