Рет қаралды 866
Vandag braai ons die lekkerste T-Bone steak burger saam soetpatat tjips.
Maak hierdie naweek vir jouself, jou vriende, jou familie of jou hond die lekkerste T-Bone Steak Burger met die beste tuisgemaakte soetpatat.
So wanneer gaan ons braai vra jy? Ons gaan nou nou braai!
T-Bone Steak Burger:
1 Groot T-Bone steak
Gerookte kaas
Rocket
Basil pesto
4 Brioche buns
Ingelegte rooi uie:
Halwe koppie asyn
1 Rooi ui
Mosterd
Swart peper
Gedroogte chili
Soetpatat tjips
Meel
Braai Heroes Blaze of glory
Braai website
www.onsgaannou...
Edited and produced by Naam Creative.
:naamcreative.com/
Intro song: BlackPistol
: / @blackpistol7496
: / black_pistol
Vocals recorded at Luvvbuzz Studio, Cape Town
: / luvbuzzstudios
Vocals: Chris de Wet Bornman, George van der Spuy, Jack Parow en Peach van Pletzen
Special thanks to:
Olof Bergh
sabrandy.co.za...
Forever Fire
: / forever_fire_store
Braai Heros
: / braaihero