Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.
Пікірлер: 17
@alexandergous9838Ай бұрын
Action sa se uurglas het uitgeloop dankie aan herman mashaba 😮
@japiesas6517Ай бұрын
Sal dit nie lekker en rustig wees om van al die vrot appels ontslae te raak nie, gelukkig is hulle besig om hulself in die voet te skiet. Hulle gaan nie gemis word nie.
@CeciliaAdrio-ek5iqАй бұрын
Maybe all these small parties will connect with MK..why would these parties vote no confidence against Brink..He has inherited a huge problem!! Well say"t as it is..dnt want D.A...Why??? It's Shocking..We need decent men/ women for these responsible positions..🥇🧢 Citizens want our Country to function 🇿🇦
@KwazulujabulАй бұрын
Wie kan Tshwane se coalisie red, of is dit defnitief n verlore saak? Action SA se soeke na relevansie gaan nou n stap te ver.
@CharmaineSmith-s7gАй бұрын
Pìkswart Pietersburg grap baie snaaks Moet lag vanuit Nairobi
@Loggies-n9zАй бұрын
Middag Izak het vanoggend nuuspod gemis, moegoes van mislikepaliteit het Fibre kabel gister raak gekap, internet nou eers terug gekom.geseende naweek en groete vir jou moeder, pas haar mooi op sy is meer.as goud en alles in die wêreld werd. Groete Loggies Witbank
@johanpotgieter5949Ай бұрын
Hopelik is vandag se Weergawe die "Suiwer Afrikaanse" een.