Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek die 2de Julie om 9:00. Ons kuier rondom God se Woord met die tema: Die Gees: My kragbron, onderwyser en toeruster.
Пікірлер: 15
@altalourens2479 Жыл бұрын
Ek dank die Here dat jy jou gawe so kragtig met ons deel. Amen
@LouisSteyn-n4z6 ай бұрын
Baie dankie vir n opbouende boodskap.
@herbertbohmer2539 Жыл бұрын
Baie dankie. ❤
@pikkewynification Жыл бұрын
Dankie Stephan vir jou geestesgawe wat jy elke dag gebruik
@zeldabothma9416 Жыл бұрын
Dankie vir kosbare boodskap. Waardeer. Ek bid dat die Heilige Gees se Kragbron my nuttige sal gebruik in my Hete Jesus se Diens op aarde as Moeder van Geliefde Kinders. Tye wat ek te besig was met ander dinge en versuim het om hulle te koppel aan die Kragbron met Ewigheidswaarde in Jesus se Koninkryk.
@zeldabothma9416 Жыл бұрын
Korreksie: my Here Jesus.
@alidavanbuuren7031 Жыл бұрын
e-kerk bied vir my heerlike geestelike voedsel aan en meld ek my aan as n mederwerker in diens van God se kerk Baie dankie vir fantastiese lering Shalomliefde
@judithvonsolms9408 Жыл бұрын
Wonderlik, baie dankie.
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskap. Insiggewend oor die werking van die Heilige Gees en dat die Heilige Gees ons gebruik deur ons talente.
@tyzienapieterse2323 Жыл бұрын
Baie Dankie Prof Stephan dat jy die geskenkpapier afgehaal het en jou geskenk deur God self uitgesoek so vrylik met ons deel. Ek verlustig my daarin en ek weet daardie geskenkpak is groot en diep en ek kan nie wag om te sien wat jy nog alles daaruit gaan haal om ons mee te seën nie. Dankie Jesus al die eer aan U!
@conchadewet6774 Жыл бұрын
Amen
@sallyvanheerden1782 Жыл бұрын
Dankie Stefan vir die wonderlike preek.seen vir jou
@barbaraheath5595 Жыл бұрын
Dankie Dr Stephan vir die oopbreek van die Woord. Seënwense
@yvonnevandermerwe60835 ай бұрын
Baie dankie vir die waardevolle lering ds Stephan.
@emmiestegmann2997 Жыл бұрын
Wow! Ek wroeg al 'n paar maande met 5 vriendinne wat my jare gelede in die rug gesteek het maar met wié ek nogsteeds vriende is. My charismatiese gawe is bemoediger en hulle kla hul lot by my al 30 jaar. Niks verander nie. Dit het my moedeloos en krities gemaak. Skielik is hul verraad nou weer voor in my gedagtes en ek dink dat hul my as onnosel, simpel en 'needy' ervaar omdat ek vergewe het en nogsteeds met hul vriende is. Dit is so wonderlik dat ons Vader sien waarmee ek worstel en toe vir my hierdie boodskap gee. Om mense te vergewe en goed te wees vir my vyand kan soos swakhede voel maar vir Hom is dit Sy krag wat ek weerspieël.