Baie dankie Johan. Ons het almal hierdie boodskap sò nodig.
@emmievanwyk92234 ай бұрын
Goeiemore baie dankie vir die boodskap waardeer jou boodskappe geweldig leer baie daaruit
@flipbuitendach7484 Жыл бұрын
Baie dankie Johan weereens kan ons leer uit jou mooi boodskap baie dankie
@soniaemery8598 Жыл бұрын
Wow!!! Johan!!!! Alweer “spot-on” boodskap wat ons weer-en-weer na moet luister. Ons kan maar weer na Kerkorrel se song luister…. “Sit dit af! Sit dit af! Die boodskap….. Word stil….. gaan sit intensioneel en stil by God. Ek wil hierdie twee beginsels “silence & solitude” regkry….. dankie vir dié🤗
@almalouw7007 Жыл бұрын
Johan, baie, baie dankie
@hesterluus1204 Жыл бұрын
Baie dankie Johan vir n pragtige boodskap.
@brendaschmulian9427 Жыл бұрын
Dankie Johan. Wat n kosbare boodskap, in n tyd waar "besig-wees" amper n prestasie is!! Wees Stil🙌