More Pastoor dankie vir al hierdie Geseende Bybel studies
@elisabethfouche6624 жыл бұрын
Dankie Here Jesus vir die geluksalige Paradys..... In die hoogste hemel. Dankie vir U beloftes en dankie vir Pastoor Raymond. Seen hom en familie ryklik. 🙏
@dehanredrex4 жыл бұрын
Goeienaand Pastoor
@wilmameyer75004 жыл бұрын
Hoekom dink pastoor gaan die duiwel vir n kort rukkie vrygelaat word. Wilma
@RaymondLombardMinistries4 жыл бұрын
Môre Wilma, ek dink nie so nie, ek weet hy gaan vir ń kort tydie vrygelaat word. Dit is baie duidelik uit Openbaring 20:3,7. Groetnis
@helenekruger13704 жыл бұрын
wat van mense wat aan dementia ly en party maal duiwels optree. hy was voorheen kind van God het Jesus aangeneem maar nou is daar ook soms duiwel i n hom maar anderkere is hy weer kind van God.