Gesprek met prof Stephan Joubert oor Rol van Israel, 13 Sept 2020

  Рет қаралды 25,399

Goedehoop Gemeente Secunda

Goedehoop Gemeente Secunda

Күн бұрын

Пікірлер: 41
@mariejacobs7546
@mariejacobs7546 2 ай бұрын
Dankie vir hierdie uitleg.
@HeleenBell
@HeleenBell 11 ай бұрын
Ek is so dankbaar dat ek my Bybel self kan lees en nie na al jou soinnelose verduidelings te glo nie.Sy naam is Yashua en HY was nie gekruisig maat aan n Vloekhout gehang. Ek is n Israeliet nie n jood nie
@lenarddurand9833
@lenarddurand9833 11 ай бұрын
Mooi so Heleen. Kerke se tyd is verby. Ons keur terug na die Bybel.
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 10 күн бұрын
Asseblief ek wil nie weer preke hoor waar julle Jews op pedestal plaas nie of se hulle is God se chosen ones. Want dan plaas julle self ons laer en dan wat is diexJesus storie asseblief ons is hulle en hulle is ons so fokus nou op dit. Dankie😊
@juneharley7062
@juneharley7062 11 ай бұрын
Hoekom gee hulle die bloedlyn van Josef en nie Maria nie?
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Insiggewende boodskap. Dankbaar.
@MarietaFourie-xy3vi
@MarietaFourie-xy3vi 9 ай бұрын
Die Jode het JESUS laat kruisig!!!len gesê...'laat SY Bloed op ons en ons kinders kom.,
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 10 күн бұрын
Weet jy wat is God wie is Hy? Hy is die een wat se ek weet jy doen dit maar moenie worry nie ek sien dit oor niks gesien nie. Ek is lief vir jou. Dan voel mens veilig verlig en n bietjie skaamte maak mens n beter mens want mens wil please en dit maak ook seker nie so baie saak nie. It's up to you😊
@driesdutoit7136
@driesdutoit7136 Жыл бұрын
Prof antwoord elke vraag sonder n antwoord
@lenarddurand9833
@lenarddurand9833 Жыл бұрын
Dis kerk my mens lol
@ajb7821
@ajb7821 8 ай бұрын
Baie dankie. Uitstekend
@vimilchar
@vimilchar 2 жыл бұрын
Wow! Amazing! Amen and Amen!
@tersiamarais5191
@tersiamarais5191 7 ай бұрын
Uistekend dankie
@lessingtom
@lessingtom Жыл бұрын
Stephan Joubert is alewig besig om sy volgelinge te leer hoe om die Bybel reg te lees terwyl hy self nie 'n clue het hoe om dit te doen nie. Hier's 'n voorbeeld. Hy verklaar dat die tien Noordelike stamme nie meer bestaan nie. Hier's wat Jesus in Matteus 19 vir sy twaalf dissipels belowe het, "Daarop antwoord Petrus en sê vir Hom: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. Wat sal daar dan vir ons wees? En Jesus sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle dat julle wat My gevolg het, in die wedergeboorte wanneer die Seun van die mens op sy heerlike troon gaan sit, julle ook op twaalf trone sal sit en die twaalf stamme van Israel sal oordeel." (Mat 19:27-29). Een van die twee moet 'n leuenaar wees. Dit kan beslis nie Jesus wees nie want Hy is die essensie van die waarheid.
@TAPKRUGER
@TAPKRUGER 3 ай бұрын
Kan Dr. Joubert asb sy siening gee oor: 1 die dwaling van gereformeerdes met die vervangingsbeginsel - dat die kerk Israel vervang het. Vgl. God se eie verklaring in Num.23:9 "Kyk, n volk wat afgesonderd woon en hulle nie tot die nasies reken nie". Inderdaad is Israel die uitverkore volk. Daar is geen uitverkorenes uit die heidene nie. Die apartheidsbeleid was op hierdie hiper Calvinistiese dwaling gefundeer. Ons almal moet die bekeringspad van Joh.1:12-13 loop: ware bekering tot wedergeboorte. 2 Leef ons tans nog in die sg. Duisendjarige vrederyk van Augustinus waarvolgens satan gebonde is ? Stàan ons nie op die drumpel van Christus se koms in glorie waarna die ongeredde wereld die groot verdrukking in die oog sal staar nie? Die ware kerk leef in afwagting deur Sy koms te verwag en te verhaas. 3 wat tans in Israel gebeur is so duidelik deur die profete voorspel. Tap Kruger
@dupdupreez4925
@dupdupreez4925 8 ай бұрын
As die verduideliking waar is dan lieg Daniel 12, Romeine 11 vers 25 asook Openbaring 7 verse 1 tot 8⁉️⁉️⁉️
@driesdutoit7136
@driesdutoit7136 Жыл бұрын
Ek luister baie graag na dr. Ferdie Mulder
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Жыл бұрын
Die vraag is eerder of die klomp wat hulle vandag Jode noem identies met Israeliete is.
@coengroenewald1793
@coengroenewald1793 7 ай бұрын
Dit maak nie vir my veel sin nie veral as jy Hebreers bestudeer nie
@elizabethmeiring8487
@elizabethmeiring8487 11 ай бұрын
Is die Bybel en geloof regtig so ingewikkeld? Daar is nie n kans om in die hemel te kom as jy nie Bybelgeleerd is nie. Ek ken soveel opregte kinders van God wat maar nie baie slim is nie. Wat van kindertjies?
@coengroenewald1793
@coengroenewald1793 7 ай бұрын
Die Verbond is met Abraham gemaak n onbesnyde volk wat God se volk geword het en is die Beloofde land aan God se volk gegee
@coengroenewald1793
@coengroenewald1793 7 ай бұрын
Wat het die histories gedeelte te doen met wetenskap asook die histories tyd voor die geboorte van Christus , Christus is ons weg , waarheid en lewe en nie die lewe voor Christus nie
@driesdutoit7136
@driesdutoit7136 Жыл бұрын
As ek na die prof luister dan weet ek nie of my bybel meer verstaanbaar is nie.
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 10 күн бұрын
Ek het n Y shape gesien en even geneties twee broers. Dink self aan die Y shape ek dink nie ek hoef dit te verduidelik nie. Altwee besny maar twee verskilkende tale en herkoms die eerste vrug van vrede op aard. Die twee broers eie identiteit maar soos jy sien Y albei ewe geliefd een houvas .verskillende moeders maar een Vader hemelse
@amandahattingh1509
@amandahattingh1509 Жыл бұрын
James, a bondservant of God and of the Lord Jesus Christ, To the twelve tribes which are scattered abroad: Greetings. James 1:1 Ek stem nie saam nie in die boek van Jakobus meld die Bybel dat al die 12 stamme nog steeds daar is, maar versprei is oor die aarde Sy feite is nie volgens die Woord van God
@IsabelAucamp
@IsabelAucamp Жыл бұрын
Ek stem saam met jou.
@1960vanessa
@1960vanessa 10 ай бұрын
Ek sukkel baie met hoe die prof die Bybel verduidelik. Ek lees dit maar woord vir woord en glo elke woord letterlik. Ek vra dat die Heilige Gees my lei en leer. Ek verkies ook om die Bybel te lees en nie boeke oor die Bybel wat ander mense geskryf het nie. Dis die veiligste.
@magdalenadebeer1085
@magdalenadebeer1085 10 ай бұрын
Te veel boeke kennis laat mense naderhand afdwaal van DIE WAARHEDE van DIE SKRIF af Daarom staan daar Wie nie glo soos n kindjie glo nie sal nooit DIE KONINKRYK VAN GOD BEERWE NIE Omdat ons nog net ten dele ken en eers in die hiernamaals alles sal verstaan moet ons uiters versigtig oor eie opinies van SKRIF uitlegging word
@chriserasmus
@chriserasmus 6 ай бұрын
Dit is vir my raar dat Christene klippe gooi na iemand wat inligting oor die Bybel wil oordra. Ek weet regtig waar nie waar mense aan die idee kom dat ons (as SA'ners) onself as Israeliete kan noem nie. Wie gee ons die reg om ons as God se uitverkore volk te ag. Dit grens vir my aan die absurde. Dit is edel en mooi om die moed van jou oortuiging uit te leef, maar behou egter perspektief. Om van Stephan Joubert te verskil is jou reg, maar wees versigtig met jou kritiek en aannames. Verseker jouself ook wie en wat hy is alvorens jy enige kommentare en uitsprake maak. Sterkte in en met jou geloof.
@MarietaFourie-xy3vi
@MarietaFourie-xy3vi 9 ай бұрын
Nee 2stamme is Jode!en die 10 stamme is verstrooi en lewe tot vandag,veral in SuidAfrika,Engelland ens.Jak 1:1 twaalf stamme in verstrooiing
@donovanstrachan1938
@donovanstrachan1938 7 ай бұрын
The only difference with the bible and other religions is the profesies. Everything is falling into place. So I would rather read Gods Word and understand it for what itt says. I will rather follow the bible. Instead of saying the church is the spiritual I would rather stick with Israel is different to the church. God has a plan for Israel. He is using Israel to show the church He is keeping His promises. I don't agree with the Professor.
Zoom gesprek met Stephan Joubert oor God se wil, 8 Nov 2020
44:30
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 6 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020
45:34
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 75 М.
24 Часа в БОУЛИНГЕ !
27:03
A4
Рет қаралды 7 МЛН
Ozoda - Alamlar (Official Video 2023)
6:22
Ozoda Official
Рет қаралды 10 МЛН
Gesprek met prof Stephan Joubert oor emigrasie
47:33
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 9 М.
Gesprek Ds Anton met Stephan Joubert, Is ek in God se wil vir my?
48:28
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 8 М.
Stephan Joubert - Fairland gemeente 20 Junie 2022
54:01
NGK Fairland
Рет қаралды 24 М.
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 97 М.
Satan Ontbloot - Deel 1 (www.kniel.co.za)
46:10
Welkom by Kniel
Рет қаралды 43 М.
2022 05 24 So gebeur God se wil in my daaglikse lewe Deel 1
47:41
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 31 М.
2022 05 23 Jesus is God se wil
52:39
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 12 М.