Die goddelose. God se goedertierenheid en die wat onder Sy vleuels skuil Psalm 36 - Ds G Beukes

  Рет қаралды 121

WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes

WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes

Күн бұрын

Psalm 36
Die goddelose.
God se goedertierenheid
en die wat onder Sy vleuels skuil.
T.V.O vers 2
Ons dink aan die goddelose as mense wat gruwelike sonde en misdrywe doen.
Ons sien onsself nie graag as goddelose nie.
Volgens God se Woord word nie een van ons regverdig gebore nie, met die duiwel as vader.
Goddelose = 'wicked, hostile toward God'
PSALMS 58:
[4] Afvallig is die goddelose mense van die geboorte af; die leuensprekers dwaal van die moederskoot af.
PSALMS 51:
[7] Kyk, in ongeregtigheid is ek gebore, en in sonde het my moeder my ontvang.
As jy nie hierdie slegte nuus verstaan nie, sal die goeie nuus nie vir jou sin maak nie.
JOB 14:
[4] Ag, kon maar 'n reine voortkom uit 'n onreine - nie een nie!
ROMEINE 3:
[4] Nee, stellig nie! Maar God moet waaragtig wees en elke mens leuenagtig, soos geskrywe is: Sodat U geregverdig kan word in u woorde en oorwin as U gerig hou.
[10] soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie.
[23] want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God,
GÉNESIS 6:5 AFR53
[5] Toe die Here sien dat die boosheid van die mens op die aarde groot was en al die versinsels wat hy in sy hart bedink, altyddeur net sleg was,
PREDIKER 9:
[3] Dit is 'n verkeerde ding by alles wat plaasvind onder die son, dat een en dieselfde lot almal tref, en ook die hart van die mensekinders vol boosheid is, en dat dwaasheid in hulle hart is gedurende hulle lewe; en daarna gaan dit na die dooies toe.
ROMEINE 3:
[10] soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie. [11] Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie. [12] Hulle het almal afgewyk, saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie. [13] Hul keel is 'n oop graf, met hul tonge pleeg hulle bedrog, die gif van adders is onder hulle lippe. [14] Hulle mond is vol vervloeking en bitterheid. [15] Haastig is hulle voete om bloed te vergiet. [16] Verwoesting en ellende is in hulle paaie, [17] en die weg van vrede ken hulle nie.
(Lees Dordste leerreëls. Hoofstuk 3
Beskikbaar op die internet)
1) Die goddelose mens se verdorwenheid.
Vers 1-5
-Sy hart mislei hom. V 2
MARKUS 7:21-23
Daar is geen vrees vir God nie. v2
ROMEINE 3:
[18] Daar is geen vrees van God voor hulle oë nie
Hy vlei homself in sy boosheid.v4
PSALMS 36:3 AFR53
[3] Want dit vlei hom in sy oë in verband met die uitvind en haat van sy skuld.
Sy woorde is vol boosheid
PSALMS 14:
[1] VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie. Sleg, afskuwelik maak hulle hul dade; daar is niemand wat goed doen nie.
Hulle is altyd besig om goddeloosheid uit te dink. v5
MIGA 2:
[1] WEE die wat onreg uitdink en kwaad smee op hulle bedde; by die môrelig voer hulle dit uit, want dit is in die mag van hulle hand.
NAHUM 1:11
Lees Ester 5:14
2) God se goedertierenheid
Vers 6 -8
Hierdie is die Blye nuus.
JOHANNES 3:16-17 AFR53
[16] Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. [17] Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word.
KLAAGLIEDERE 3:
[20] As my siel terdeë daaraan dink, buig hy hom neer in my. [21] Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop: [22] Get. dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; [23] hulle is elke môre nuut; u trou is groot. [24] Die Here is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.
Waarom gaan daar dan so baie mense hel toe?
JOHANNES 3:
[18] Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die eniggebore Seun van God nie. [19] En dit is die oordeel: dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos. [20] Want elkeen wat kwaad doen, haat die lig en kom nie na die lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie. [21] Maar hy wat die waarheid doen, kom na die lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is.
3) Die oneindige seëninge vir die wat God se goedertierenheid gesmaak het.
Vers 9-11
Genietinge = Pleasures, delicate, delight, luxury, finery.
PSALMS 16:11
PSALMS 63:6-7
PSALMS 65:5
Die kind van die Here vind sy Genietinge so seer in die dinge wat die Here gee nie maar in die Gewer self.
PSALMS 36:10
JOHANNES 7:37
JOHANNES 8:12
Die werk wat Hy in ons lewens begin het sal Hy ook voleindig. Soos in vers 11; dit sal voortduur. Dit sal nooit ophou nie.
PSALMS 138:7-8
FILIPPENSE 1:6
JOHANNES 17: 12
Psalm 103:1-5

Пікірлер
Die vrees wat alle vrese verdryf - Psalm 33 - Ds Gerhard Beukes
1:21:15
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 184
Government Brainwashing Expert On How To Spot Lies & Influence Anyone - Chase Hughes
2:25:42
DRVN Podcast with Leon Hendrix
Рет қаралды 2,2 МЛН
UFC 308 : Уиттакер VS Чимаев
01:54
Setanta Sports UFC
Рет қаралды 742 М.
REAL 3D brush can draw grass Life Hack #shorts #lifehacks
00:42
MrMaximus
Рет қаралды 12 МЛН
Nuwe lewe saam met Jesus - Stephan Joubert, 8 April 2018
26:28
LewenSentrum
Рет қаралды 20 М.
Psalm 34 - Lewe voluit, maar pasop vir die slaggate - Ds Gerhard Beukes
1:23:58
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 231
Gered en geroep om heilig te wees (Deel 4) - Ds Gerhard Beukes
1:32:18
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 91
Prevailing Prayer | Dwight L Moody | Christian Audiobook Video
3:49:26
Aneko Press - Christian Audiobooks
Рет қаралды 823 М.
JAKOBUS: GLO JY NOG IN GEBED? - Andries Enslin, 16 September 2018
32:14
Baasraak Opelugdiens te Herbertsdale
58:36
Baasraak TV
Рет қаралды 58 М.
Waarskuwing | Profesie oor Suid Afrika | Rooies Strauss
32:16
Kajafas, Judas of Maria. Wie is jy? - Ds Gerhard Beukes
1:42:48
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 129
Past.Brendon Jaftha - Almal se held maar kragteloos
34:44
Kruiskyk
Рет қаралды 46 М.
Christus, die hart van die Evangelie - Ds Gerhard Beukes
1:24:05
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 121