Mt 28 19 maak disipels , almal maak net bekeerlinge en sê dit is dieselfde ?
@user-eve214 ай бұрын
Dis omdat hulle dink dat hulle weet alles.
@MrJohhnycongo4 ай бұрын
Ek vind minstens 25 pertinente Groot Opdrag tekste in die NT, wat nog van talle OT voorbeelde. Die eerste verwysing vind ons reeds in Genesis met God self wat na die mens roep nadat Adam en Eva in sonde verval het. Adam is ook 'n sendeling wat die aarde moes vul en Abraham deur wie alle nasies geseën moet word! Ons is almal stuurders of gestuurdes!
@PieterMouton-q7f4 ай бұрын
H
@nicolaasburger16374 ай бұрын
“Evangelisasie sonder grense…”? Ons, élkeen van ons wat deel is van Christus, IN en deur Christus Jesus gered is, elkeen wie deel uitmaak van Jesus se liggaam, diegene aan wie se hart Jesus geopenbaar gemaak is, húl het álmal ‘n aandeel en mede-verantwoordelikheid om die evangelie van Jesus uit te dra, of te “evangeliseer” aan elke ander mens wat Jesus wil red (Joh.3:16). Die groot kommisie is wel baie duidelik, maar die “HOE” moet verder uitgepak word, soos jy dit voorstel. Die relevansie van elkeen se eie wêrelde teenoor die gepaartgaande waar, hoe, wie, wanneer van die “kommissie”, om die evangelie te neem waar dit nog nie aangehoor is nie, kan lekker saam uitgepak word… Dis dalk ook nodig om die opdrag meer persoonlik te neem en na my eie wêreldsweer te neem, na die boedis, moslem in hennopspark, dan na centurion, gauteng, res van SA en tot aan die uithoeke van die aarde…??