God kon eenige iets gesê het vir die 2 dissipels op die berg, maar Hy sê net 2 goed. Dat Jesus is Sy Seun en dat ons as dissipels moet na Jesus luister. Psalm 1 se welgeluksalig is die man wat ʼn behae het in God se Woord. Psalm 41 se welgeluksalig is die man wat vir die swakes omgee. (Die begin en einde van die eerste boek in psalms.) God wil hê dat Sy volgelinge beide die waarheid in Sy woord moet soek en in deernis na ander uitreik. Jesus leer ons die 2 belangrikste gebooie, eerste wees die Here lief met jou hele hart, siel en verstand, tweede wees jou naaste lief net soos jouself. Hanteer ander soos jy wil gehanteer word, want daai pad sal nou wees. Hou jou lampie vol, Gebruik wat Jesus jou geleer en gegee het En hanteer ander asof dit Jesus self is. Laat My lammers wei Pas My skape op Laat My skape wei
@goodnews4AP4 ай бұрын
bit.ly/riekert-megavoice
@nicolaasburger16374 ай бұрын
Sjoe, dis so jammer en kommerwekkend hoe daar binne “sending bedieninge” eie agenda’s, self-opheffing en selfs liefde vir geld, ook in hierdie omgewings met God se opdragte interveer. Dankie ook vir die kosbare aanmoediging deur die gesprek, Jesus is in beheer!
@goodnews4AP4 ай бұрын
Die klem van die Groot Opdrag (die werkwoord) is nie om te "Gaan" nie maar om "Dissipels van Jesus te maak". Dit beteken, dat ek self 'n "dissipel" van Jesus moet wees.
@driekiejooste74914 ай бұрын
Jesus Christus is die Lewe
@MrJohhnycongo4 ай бұрын
Inderdaad is Jesus en Dissipelskap die eerste beginsel. Dan dissipelmaking!