My pa is nou 2 maand oorlede en die liedjie bring trane in my oë . Ek miss hom so baie
@meta42826 жыл бұрын
Lyk my 4 mense het soveel van die liedie gehou, hulle het die skerm sommer omgedraai en weer ge-like. Ai die mensdom.
@abalololkembilu68825 жыл бұрын
Ek luistr dit oor en oor my trane loop elke keer dis te pragtig
@louisawatkins30186 күн бұрын
Pragtige lied ❤
@rogermcclune30054 жыл бұрын
Hoe op aarde kry mens 11 dislikes vir so ñ hartroerende song? Fantasties Elvis Blue...jy sou dit gemaak het, met, of sonder, Idols. Musiek is in jou bloed.
@yitzchaktalyah84546 жыл бұрын
Dankie vir nog 'n liedjie wat vreugde is om na te luister. Jou musiek bring vrede en rus in 'n mens.
@nataliefifield30016 жыл бұрын
Wens die lied was uit die dag toe ek getrou het... Baie mooi!!
@hanovanderwalt27766 жыл бұрын
Sjo dis amzing!!! Jy is my musikale Held!!! Dankie dat jy my keer op keer inspireer!!!
@maruchellebecker12952 жыл бұрын
Stunning
@RottenFrog2 жыл бұрын
Dis 'n pragtige en diepsinnige lied. 🤔
@TampsonNcoma Жыл бұрын
Baie Dankie 😢
@gerduankempphotofilm6 жыл бұрын
Beautiful song Elvis! Ek love die video ook! Jys n great inspiration vir my!
@sandralabuschagne94426 жыл бұрын
Pragtig en sielvol!
@dorothyschmahl82494 жыл бұрын
He knows how to reach.youre heart
@FedoraNation6 жыл бұрын
Flippen goeie tune hierdie, Jan! Ek sien uit na jou nuwe album! Ek's al 'n fan van voordat jy op Idols was!
@kwaggacapetown31916 жыл бұрын
Love die langer hare 👏🏼👏🏼
@rohanelboonzaaier25536 жыл бұрын
Ongelooflik Mooi!!
@tiaandupreez6 жыл бұрын
Epic Lovit!!!!!! #Stories!
@dejager355 жыл бұрын
Kan iemand die lirieke post asb?
@kwaggacapetown31916 жыл бұрын
Jy kan maar net n storie vertel deur jou songs 👍🏼Steeds my gunsteling Afrikaanse kunstenaar.
@lincolnbarnabas323 жыл бұрын
Ek like hierdie song, al is ek nou nog nie n pa nie😅
@dorothyschmahl82494 жыл бұрын
Ek verlang so na my maat wat weg is.na.Jesus toe Wanneer ek na jou pragtige musiek en woorde luister