Ek myself het die voorreg gekry van God om n pa te wees van 2 pragtige dogters.
@mandaengelbrecht19405 ай бұрын
Egiuu14o5u❤
@ruchellepieterse6890 Жыл бұрын
My man is mal oor die song na 7 jaar wat ons gesukkel het, het GOD ons geseen met n prinsessie. En die song beteken soo baie
@deongunter802210 ай бұрын
Julle het nooit gesukkel nie Al dink julle so. Horlosie op Jou Arm Horlosie op Jou Celfoon Horlosie op kar se radio Horlosie op Jou Laptop daar's Horlosie op kerk toorn daar's Horlosie in kombuis. Alles werk met tyd en dit is nie ons tyd nie alhowel ons mense dit wil forseer omdat ons dinge wil laat gebeur omdat dit ons pas ! Men's begin naderhand vout soek met onself want Nik's gebeur nie ek weet ook hoe dit voel as almal rondom ons goeie swangerkap nuus kry ! Vandag kan ek se as iemand nog nie n kind in die Lewe gebring het nie Dan weet Hulle nie waarvan hulle praat nie ! Maak nie saak hoeveel gelg hy of hulle het nie ! Vader weet waneer is die regte tyd al is ons dan 7 Jaar ouer !
@JACOLANDSBERG11 ай бұрын
Hierdie is absoluut een van van die beste liedjies ooit. As pa wat nooit sy eie dogters kon hê nie maar twee dogters ryk geword deur ons seuns sê ek dankie Here.
@ChaneBarnard-qg9fz10 ай бұрын
Hi my MLS in the morning and the other hand I miss you
@mandaengelbrecht19405 ай бұрын
Riuy1peu4u 1:33 ❤
@kanaalaap9016 Жыл бұрын
Jaun boucher,jy besef nie hoe jou musiek my hart lat klop hier waar ek bly in amerika nie,my vrou is amerikaans maar sy verstaan al afrikaans baie goed,en sy moedig my aan om my dogter en seun afrikaans te leer,my dogtertjie is nou 2 jaar en 4 maande oud jy en appel is haar ginstelung om na te luister,dankie boerklong❤
@wolwefonteinhotel25672 жыл бұрын
Vir my dogter gestuur vandag. Mis haar vreeslik. 3 Jaar laas gesien. Dankie vir die mooi lied.
@moniquejoubert43632 жыл бұрын
45ste Persoon wat Afrikaans praat.... yeahhhhhh... HOU ONS TAAL HOOG!!! TROTSE AFRIKANER 💜
@cindycampher8609 Жыл бұрын
Ek sal die song n 100 keer oor en oor luister ek huil elke keer want my dogter bly by haar pa en ek verlang my dood sy is my prinses danq aan Juan Boucher vir jou ongelooflike mooi song die woorde slat my elke dag diep....
@TjoppieFourie-ml6ho Жыл бұрын
W
@deongunter802210 ай бұрын
Die Woord se deur die knik van my oog sal en kan ek dinge verander !
@mandaengelbrecht19405 ай бұрын
13tii24oi❤ 0:51 ❤
@nikitahanekom5028 Жыл бұрын
Die liedjie is so spesiaal.die perfekte eerste dans liedjie...vandag loop die trane want 4 maande trrug het die Here pappa kom haal.🪽❤️
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Dankie vir die woorde. Thanks for the word
@johangoosen81732 жыл бұрын
Soe..... wow .. wow ..wow ..Juan Boucher!!! die woorde in hierdie liedjie le my hele siel vol my liefde my hoop en my bekommernis vir my Pragtige dogter van binne en buite al is jy so ver in Nederland jy is altyd in my gedagtes die groot mis al praat ons baie die mis van die drukkies en soentjies ...Die trane loop oor my wange van die mis maar ek weet Jason is een van die min mans daar buite wat na jou sal kyk soos ek en jou ma na jou sal kyk. En soos die Liedjie se CHANTE Jy is ek en jou Ma se Dogter en ons is Baie Baie Baie Lief vir jou🥰🥰
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
❤❤❤
@francoisesterhuysen9962 жыл бұрын
Awesome lied....dankie vir jou bydrae tot ons trotse taal.
@francoisdelarey12 жыл бұрын
Francois en Francois...lol
@francoisdelarey12 жыл бұрын
Moes maar comment toe ek sien ons het selfde name
@gerhardkoch99592 жыл бұрын
Baie spesiale lied vir 'n pa en sy dogter. Dankie vir wat jy doen met Afrikaanse musiek, jou musiek praat met 'n man se siel, en daar is altyd 'n mooi storie in Ons dogter baie spesiaal vir ons, nou het jy dit in woorde omskep, hou aan doen wat jy doen!!!! 💪💪💪
@kanaalaap90162 жыл бұрын
En daar loop die trane weer saggies oor my wange,my maat jou musiek is die lewens vitamine vir my siel.ek bly hier in amerika my vrou is amerikaans ,my dogter luister net afrikaanse musiek en sy vrek oor jou musiek en appel,dis haar gunsteling.Mag almal wat kinders en veral dogters het van jou musiek en veral die lied geseën wees.
@mandaengelbrecht19405 ай бұрын
W4ihwi34u
@mandaengelbrecht19405 ай бұрын
Arkhu😅❤😂🎉😅❤😅
@mornesensor4061 Жыл бұрын
Absoluut stunning..Die ou is AWSOME..AL SY SONGS IS AWSOME WELL DONE MEESTER J MAAK MY TROTS OM AFRIKAANS TE WEES
@eugeneoosthuizen1577 Жыл бұрын
Dankie juan vir die liedjie, ek moes 14ure terug ry huus toe omdat my dogter in die hospitaal op geneem was en die woorde het my aan die gang gehou
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Dit is so lekkerrr.it's so fun
@abigailvisagie4659 ай бұрын
Ek is n dogter van n amazing pa . Het nou gister sestien geword en ek besef net all hoe meer hoe special ons virhoeding is . Bitter Baie mooi liekjie. Hy ondersteen my droome nou all so lank ek is so dank Baar om n pa Soos dit te he. 🐎🐎🏇
@BettiePieters-tf4sj3 ай бұрын
Jy is en bly die Beste.Dank die Here vir jou pragtige talent.
@eugenevolschenk40102 жыл бұрын
Great song Juan Boucher eks self pa van 'n dogtertjie van amper 5 maande oud sy het my lewe kom verander dra die song op aan My dogtertjie ❤❤❤
@lesliemacdonald9149 Жыл бұрын
I sent this song to my daughter currently in the USA... we're both wrecks. Juan, a masterpiece, thank you!
@mandaengelbrecht19405 ай бұрын
Qtou14ohi😅❤
@pieterlegrange85082 жыл бұрын
What a song!! Perfekte Song vir Pa en dogter. As jy steriel verklaar is by onkologie en geen kans het om 'n Pa te kan word nie, maar jy is n Pa ryker met klein Janika van ons. Dankie Juan!
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Dit is So lekker!
@louwroos442710 ай бұрын
Briljant, puik, awesome liedjie. My Pappa hart smelt vir my pragtige dogter. ❤
@johanbekker67672 жыл бұрын
Ek en my dogter se nuwe beste liedjie.
@Leatitia-gp1zc Жыл бұрын
Ek is mal oor die lietjie❤❤❤❤❤ Love you Juan boutcher
@jacquesbester31562 жыл бұрын
Amazing... As i pa self roer die lied i man se hartsnare... Dankie vir dit.
@lisaventer40692 жыл бұрын
Beslis so!!!!!
@devuanjohnthompson29 Жыл бұрын
Dis die beste lietjie wat ek nog ooit gehoor het vir my dogter dankie Juan boucher die is my lied aan my kind te dank aan jou❤😊
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
❤❤❤
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Awesome mooi👍
@WiekusZwarts-bt1zq11 ай бұрын
Beste song lief my dogter baie en niemand sal tussen ons kom nie dankie heer vir my dogter ek baie lief vir haar en sal my hande af baklei vir haar sal tot in tronk gaan sit vir haar lief haar baie
@nicolebarnard2065 ай бұрын
Jitte... het die ou nie gehuil toe hy die liedjie opneem nie? ek is nog nie eers halfpad nie en ek huil erg!! Dit is so so mooi... ek luister dit elke dag
@hendrikvanderwesthuizen22572 жыл бұрын
Dis so mooi ek moet dit alleen sit en luister sodat ek nie voor my vrou n traan hoef te pik nie, nice song regtig well done Juan give that dad a bells!!
@mandaengelbrecht19405 ай бұрын
Qqe5iiioe9❤😢❤😢❤😢❤😅😂
@MariusandreBezuidenhout5 ай бұрын
Ek mis my kinders en Klein kinders
@JohnComley2 жыл бұрын
Beautiful song. Amazing father. Stunning voice. 🤩
@arnopoley94252 жыл бұрын
Ons 44 suid afrikaners se net baie dankie. Well done Met jou musiek Yster
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
❤❤❤
@mandaengelbrecht19405 ай бұрын
Qwgyoqpq😅❤❤😊
@shaunbenadie57572 жыл бұрын
Pa en dogter daans op baie troues om te kom. Beautiful my maat ❤️
@quintinduplessis99182 жыл бұрын
Weer n uitmuntende lied van jou. Jou dogter is te pragtig en is haar Pa se ewebeeld.
@lindieschoeman623 Жыл бұрын
So spesiaal. My Dogtertjie is 3 Maande oud en sy luister net hierdie liedjie dit maak haar rustig en sy slapies te lekker wanneer sy hierdie song luister.
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Ja dankie ♥️😊
@brandenvandermerwe53528 ай бұрын
Dankie vir hierdie @juanboucher. Liewwe Jesus het my en my vrou ook ge seen met 'n dogter. Vandag ytgevind. Kan nie wag nie. BTW, ons baba kom ook wanneer die blomme kom.
@mariusblack38811 ай бұрын
Die mooiste wat daar is
@johanviljoen3555 Жыл бұрын
So so mooi Jaun jy is n legend die mooiste liedtjie ooit
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Lekker!!! pragtig
@francoispierrestrydom56282 жыл бұрын
Oorfone.... Kliphard... Spesiaal. Dankie vir 'n Harts lied
@elisevannederghem35292 жыл бұрын
Absoluut uit jou hart...dankie Juan..waardeer jou musiek❤️
@johannesprins4851 Жыл бұрын
Seker al 50 keer gekyk. Mal oor die liedjie en al jou musiek. Prentjiemooi.
@PetriPrins Жыл бұрын
HDis vir my so spesiaal😢Na ek nie meer my enigestd dogterQi mag sien nie😢😢❤
@anniepepler6518 Жыл бұрын
Sterkte
@deongunter802210 ай бұрын
Nooit is n lank tyd maar dinge verander oornag mevrou die Vader se deur knik van n oog sal dit wees op regte tyd jy sal sien !
@jacquelinedippenaar78052 жыл бұрын
Mooiste lirieke...well done!!👏💖🎸🎶
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Ja dit is ❤❤❤
@mariuspretorius18362 ай бұрын
Juan dit is you ultimate song...
@belindadehaan76952 жыл бұрын
Wow, dis 'n baie spesiale liedjie, baie dankie Juan ! Julle dogtertjie is pragtig !!!!
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Dis lekker liedjie ooit 😍
@marinesargeant86512 жыл бұрын
Goodness dis die mooiste music video wat ek al ooit gesien het en so mooi liedjie!! Well done Juan!! En Novah is regtig soooo pragtige dogter!! Weereens well done wat n treffer!! 🥰🧡
@ameliahayman7632 жыл бұрын
Dis so baie mooi so dankbaar dat die Here my ook met n dogtertjie geseën het dat ek ook dit vir haar kan speel💖
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Dit is presies lekker liedjie!!!
@juanpierre82872 жыл бұрын
Baie mooi song.... I love it. Ek wens ek kon saam jou u song gemaak het en sing.
@friedajoubert56832 жыл бұрын
Wow wow dit is n pragtige lied. Geniet jul pragtige dogtertjie. Seenwense 💞
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
❤❤❤
@antonackerman16912 жыл бұрын
Wow...nice. Ekt vir my dogter gespeel......dis nou al waarna sy luister. Dankie Juan
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
❤❤❤
@leoniefelix36232 жыл бұрын
Pragtig Juan! Weereens gee jy ons luisteraars musiek met gevoel. Jou musiek is net anders. Jy sing oor dinge wat saak maak in die lewe.
Dis so spesiaal! Baie dankie dat jy dit met ons deel. Woorde kan nie beskryf hoe spesiaal ons dogter vir ons is nie maar nou het jy daardie woorde in n liedjie gesit! Well done ❤️🥰
@Ubundant-Grace2 жыл бұрын
Dit is verseker die mooiste lied nog....wens so ek kon my pa dit hoor sê.....
@musicfundi2 жыл бұрын
Fantasties! Lieflik, onbeskryflik mooi.
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Dit is fantasties❤❤❤
@gertpretorius42922 жыл бұрын
Hoendervel mooi. Ek het ook 'n dogter, ons enigste kind my Kabouter. Nou is ek Oupa van 'n klein seun. Well done. Tyd om 'n song vir Oupa en Ouma te skryf Juan. Well done!!!
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Ohhh. Dankie vir comment❤❤❤
@helenajacobs1842 Жыл бұрын
❤dis regtag mooi jy kan maar en ek love jou goet en geniet jou dagie en gilik met jou dagtertjie ❤
@christineventer9312 жыл бұрын
Wow dis al wat ek Kan se. Dis bitter mooi
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Hi Ek is mal oor die liedjie. miskien jy ook bye bye 😂😂😂❤❤
@ruanniemann97652 жыл бұрын
Dis bja bja mooi diep in n hart❤️🤗❤️🤗❤️🤗❤️
@danielleduplessis66492 жыл бұрын
Ek kan nie wag om met my pa op my troudag volgende jaar op die liedjie te dans nie! ❤
@mandaengelbrecht19405 ай бұрын
Zaruot99r😅Zaruot99r
@nixif27182 жыл бұрын
Treffer op Treffer! Juan dit is beautiful 😍 Selfs n traantjie of 2!
@StefanEngelbrecht-j8l8 ай бұрын
Juan, BRILJANT!!!
@njheyns012 жыл бұрын
My dogter is my alles na haar Ma. Ons stamp kop, ons verskil, ons argument, ons stem nie ooreen, ons wil nie toegee, ons wil ons eie kop volg, ons wil nie erken wanneer ons fouteer..ten spyte van dit alles bly ek ongelooflik lief vir my dogter Die tyd gaan kom wat ek as Pa as Ouer die woorde "ek wens ek kon my dogter nog eenkeer druk en vashou en vertel hoe lief ek jou het as my kind - Anke Heyns
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
DANKIE VIR DIE WOORD
@riaangeers21322 жыл бұрын
Jy maak die beste musiek ooit hou so aan ons Love jou
@CharletBarnard Жыл бұрын
Beautiful Ek het n on Lang's Vir die Eerste keer n mamma geword het ook n dogtertjie so Diep song
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Ja dit is Baie pragtig dankie
@sagesse9551 Жыл бұрын
Stunning, stunning liedjie!!!
@jo-annebotha45752 жыл бұрын
Ek het nou nie n dogter nie, ek het 3 seuns maar genade dis n mooi liedjie!!
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
❤❤❤
@jean-pierredutoit97072 жыл бұрын
Joh joh joh en dan wil sy kom sy afrikaans is besig om uit testerf 😹dankie boucher gaan hom weer vrot luister dis n puik song
@bekkie7662 жыл бұрын
Wow Juan dis flippen awesum song. Well done
@nickyvandermerwe15432 жыл бұрын
Love, love, love ❤️
@jacquesventer25792 жыл бұрын
Ekt dit seker al 1000 keer geluister, my kind sit in NZ
@MiekeBuitendag2018 ай бұрын
Die is n baie mooi lietjie ❤❤❤
@Gert-u2j Жыл бұрын
Dis n mooi song❤
@laurenwebster12182 жыл бұрын
WOW! Dis amazing! Dankie Juan! Die woorde is so so mooi!
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Ja Hy gee ons goed woorde 😊❤
@toyvantonder53362 жыл бұрын
Jys pragtig Juan!!
@suzettetallie49952 жыл бұрын
Beautiful!!... love it ❤️
@mariuspretorius183611 ай бұрын
4 jaar is sy in nz, dit is seker maar so, maar die song ruk my hartsnare.......
@jasonbotha-ku3tx9 ай бұрын
dit is n baie mooi lietjie
@elizebotha24202 жыл бұрын
Awwww, Die liedjie is soooo Beautiful ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
@riaangeers21322 жыл бұрын
Baie baie mooi as n oupa roer dit my vreeslik 😭
@aliciaduplessis7422 жыл бұрын
Bliksem dis mooi. Hoendervleis mooi well done
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Bleksem??😅😅 Wat??
@aliciaduplessis742 Жыл бұрын
@@portiamatlabe5684 😂😂😂 skies vir die taal. Maar dis mooi❤️
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
@@aliciaduplessis742 dis reg kosbaar!
@MoniqueVanGraan6 ай бұрын
Ek huil Elke liewe keer as ek die song hoor beautiful
@elizejonker6071 Жыл бұрын
70 x triljoen Suid Afrikaners se danki ❤🎉
@valeriewessels30352 жыл бұрын
Love dit, baie special
@rentiaopperman97962 жыл бұрын
Soos altyd weer eens super mooi ❤️
@WillieGrobler-b6c10 ай бұрын
Dankie baie mooi en special
@michelleventer45852 жыл бұрын
❤️❤️🤗 Is sooooooo mooi
@willieswanepoel8633 Жыл бұрын
Stunning 🍾 🥂
@corrievangent85142 жыл бұрын
Gaan n mooi song wees
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Ja Jy moet wees Champion 🏆❤
@cornel_de_Scande2 жыл бұрын
Ongelooflike mooi song..... En dis so kosbaar....
@joanfick92652 жыл бұрын
Beautiful. Jou musiek is uit die boonste rakke
@vamphorus42 жыл бұрын
My baba dogter love die song
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Dis mooi en ek love dit
@aartvanwijk92212 жыл бұрын
Ek dink die treffers sal nie stop nie!? Wow!
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Dankie mannn dit is lieflik❤
@petrushattingh914610 ай бұрын
die is n baie mooi song
@vanessaventer73152 жыл бұрын
Well done weereens !!!! Pragtig
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Helo Ek is maal oor dis liedjie my dogtertjie love dit Elke dag dankie 👍💖
@gertnel5856 Жыл бұрын
Finominaal......elke keer pik ek n traan as ek die song luister.....om te dink ek moet my dogter eendag afstaan op haar troudag.....special en sad. Well done.