Baie dankie vir jou getuienis, Juanita. Ons Hemelse Pappa is so groot en liefdevol..en verseker die enigste war ons kan bevry. Dankie vir Patmos, maar dankie vir Die getuienis, ek luister gereeld na julle getuienisse. Baie dankie.
@LeonieGrove-mo7ht10 ай бұрын
Dankie vir n wonderlike getuienis. Juanita jy was n super hero om uit jou hart te praat.
@leilanipretorius530110 ай бұрын
Ek het nie gebid en gevra vir my man nie.....2de huwelik....maar God het ons al 2 se harte kom raak....tot bekering gekom.....ons die jaar 19 jaar saam en God ons huwelik kom red....God het my gebede verhoor....al was ek niebop die pad wat ek Ons vandag is.....Alle lof en eer aan ons KONING🎉
@alettajohannavanwyk538810 ай бұрын
Jy is prágtig!! Juanita!!!! Juanita bo!!!!!
@rianakrause709710 ай бұрын
Juanita dankie vir deel jy is altyd n pragtig mensie kyk gereeld die getuienis.
@ronelbreedt710 ай бұрын
So mooi mens, ek sien Jesus in jou en jou man ❤️❤️
@edelweissmonaghan503710 ай бұрын
What a powerful testimony my vriendinna!! Jesus het jou diep kom uithaal, en daarvoor EER ONS HOM!! Jy is sooooo spesiaal. Dankie vir jou brawe deel❤
@martieschutte768410 ай бұрын
Bid vir my klein seun wat verkrag was 2 keer polsie dien niks
@hannetjiepalmer52110 ай бұрын
Ons is so lief vir ons kosbare dogter. Haar waarde is ver bo korale. Ons gebede is dat jy van krag tot krag sal gaan. Baie liefde, Dads en Moekie
@mabelsutherland235110 ай бұрын
Vriendin soooo hartseer 😢Jy is 'n beautiful vrou! Groot drukkie 🤗🤗🙌❤️💐ek luister na jou storie my lewe is ook vreeslik stukkend gewees ook deur vreeslike goed van my geboorte 😢En Nou het God my opgetel en genees ek kan ook jou praat oor dit en nie meer huil en stukkend van jy is 'n inspirasie vir baie! Geseënde is jy onder ons vroue ❤🙌🤗
@merciavanderberg154610 ай бұрын
Ek kan met jou vereenselwig,getuienisse maak jou vry gaan nie om mense af te breek nie.En myne kom ook van voorgeboorte.As God jou kom vrymaak doen Hy nie n halwe werk nie.e alles oop as jy Hom vra🙌🏻Alle eer aan God vir jou getuienis!
@lindaoberholzer686410 ай бұрын
In JESUS HOLY NAME we pray it along HOLY HEAVENLY FATHER. Amen.
@MarleneIsaacs-e5o10 ай бұрын
Sterkte Juanita
@hayleydebeer36587 ай бұрын
Wat n mooi mens. Dankie dat jy so braaf is om jou testimony te deel om healing aan ander te bring.
@GeorginaBenjamin-t1l5 ай бұрын
Amen wut a testimony we serve a great and wonderful god ther is healing in his precious name ther is power in his name thnk Yu almighty Jesus
@altiefourie10 ай бұрын
Baie dankie! Ek kan met dit identifiseer. Nie my familie nie maar ook die busty een aan wie al die seuns en mans wou vat! Deur my pa se vriend verniel vir jare.... Onder andere.... Ook die vow gemaak en besluit EK sal besluit wie en gedink EK gaan húlle nou gebruik! Wat n leuen...Ek het ook die pad gestap maar ook genesing in Christus gekry. Dis net Hy wat jou kan heelmaak. Prys die Here daarvoor.
@alettajohannavanwyk538810 ай бұрын
Baie mooi die onderhoud gedoen Amanda!!!
@debbiedodd87204 ай бұрын
🙏🏻💔🙏🏻so so jammer!! Amen en amen🙏🏻
@berthamahood994510 ай бұрын
Baie dankie vir die getuienisw❤.
@riettecloete60482 ай бұрын
My stiefpa het dit aan my gedoen nou het dit oor gegaan na my meisiekind
@hanriettehenn275810 ай бұрын
Jy is n pragtige mensie ,💗💗💗
@ellyroelofs562710 ай бұрын
Krachtig dat U hierover verteld❤❤❤ Ik kan het niet helemaal volgen omdat het Zuid Afrikaanse is En ik ben uit Nederland
@ellyroelofs562710 ай бұрын
Amen
@sandrakock857910 ай бұрын
Lieflike Juanita, die Here is groot.
@NickyPotgieter7 ай бұрын
Patmos dame jy moes minder gepraat het dat ons haar hart meer kon hoor
@WaldemarvanWyk7 ай бұрын
Crazy!!!
@khanjan-ky7ho10 ай бұрын
Dis waar,ons stryd is nie teen vlees en bloed nie...maar die die Bose magte
@AnsieLouw-tu4nk4 ай бұрын
Ek voel ook die persoon wie se getuienis gegee word moet die geleentheid kry om die beskikbare tyd te gebruik.
@CharmaineEales10 ай бұрын
Jho ek sien my eie lewe voor my afspeel 'n regte Joice Myers! Dankie vir jou getuienis ek moes ook deur als gaan en vandag is ek 'n Geestelike Berader en help ook jong dogters en vroue wat nog vasgevang is in daardie web. Bly jy het ook jou lewe omgeswaai en vir Pappa Vader heeltemal aangeneem en deur al die bloodline dinge gewerk het en vry van al die gemors wat Satan op jou afgesmeer het. Maar soos jy se dit het ons sterk gemaak en ons het gefight om daar uit te kom. Maar als ten goede. Vandag kan ons daaroor praat want dit pla ons nie meer nie want ons is Geestelik skoon gewas deur die Bloed van Jesus en kan 'n getuie wees vir die verwoeste wereld. Sterkte met jou Journey Liefde! 🙏🙌🕊❤️🤗🥰💖🌸🏆
@elsapretorius907810 ай бұрын
Juanita, sal graag een van julle kursesse wil volg.... waar is julle en het julle n website/FB blad?
@DieGetuienis10 ай бұрын
Goeie dag, u is meer as welkom om ons Faceboek bladsy dop te hou vir toekomstige aanbiedings. Tans is ons die 13de in Centurion by Pneuma Harverster. @diegetuienis
@juanitajacobs7408 ай бұрын
😢
@ellyroelofs562710 ай бұрын
Mij is het ook overkomen en het werd niet geloofd en ik kan nog geen aangifte doen...😢
@spiritandtruthworshippers10 ай бұрын
❤Prayer for full redemption and that you can forgive them in your heart and experience the love and peace and joy of the Lord. God bless you very much
@ellyroelofs562710 ай бұрын
En ik was 63, is 1,5 jaar geleden
@irismorris502710 ай бұрын
Mijn moeder taal is Nederlands, wat voor 'n accent spreken zij in? Vlaams? Z Afrikaans? Ik vind 't moeilijk te verstaan!