Ge Korsten, one of the best singers in Afrikaans..."you are truly missed Ge"
Пікірлер: 65
@repentsinner66476 ай бұрын
So I'm a colored guy from cape town I know a little Afrikaans I was brought up with English but I've always been drawn to old school Afrikaans because of how beautiful it sounds. I'm really greatful for platforms like KZbin that keeps music from times that I wish I grew up in because of how beautiful and peaceful the music was
@christaanmarais86822 жыл бұрын
Amazing Ge.
@07520janelia13 жыл бұрын
Ge was beslis een van die groottste en beste sangers van alle tye
@07520janelia14 жыл бұрын
On miskenbaar een van die grootste sangers ooit - Ge ons mis jou !!!!!!!!!!!
@islandspringbok10 жыл бұрын
Een van die mooiste Afrikaanse liedjies ooit!
@bildil10014 жыл бұрын
Die grootste sanger van die tyd.Ander kan net wens om soos hy te kan sing.
@ccbmeyer14 жыл бұрын
Dit roer my hartsnare. . Dankie Ge. Waar jy ook al nou is.
@janika12088 жыл бұрын
Die beste Afrikaanse sanger ooit
@karenvanrhyn4 жыл бұрын
Die wonderlike rustige dae met uitstekende sangers. Mis al ons gestorwe Sangers💞💞💝
@ettienneolivier42657 жыл бұрын
Awsome . Een van die beste Afrikaanse songs ooit.
@lynettenortman882311 жыл бұрын
Ja, die lewe gaan so gou verby. Dankie vir al die memories....!
@lieselsmith47424 ай бұрын
10 jaar later
@hendrik4978-b4j8 жыл бұрын
Mal oor die lied. Onthou toe ek jonger was, nie mal oor sy musiek nie, maar het nou n smaak vir dit ontwikkel! Dalk die feit dat ons nou in die VSA woon en maar min Afrikaans hoor, maak dit sy musiek soveel mooier!
@drieswelgemoed80847 жыл бұрын
Bly altyd n pragtige lied en net ons oues van dae kan daarmee vireenselwig. Die hele waarheid hier in beskryf.
@moniquecordes32147 жыл бұрын
Ai, maak die my nou huistoe verlang. Skool vriendin van my het vandag haar pa begrawe. Eerste van ons generasie se ouers... tref mens erg. Tyd stap an. Sept is ek al n jaar in die VSA, voel soos gister wat ek my familie bye gese het op OR Tambo...
@bertusgrobbelaar97357 жыл бұрын
Monique Cordes ek is hier vir 4 maande en ek mis SA erg baie
@lourensvdberg72966 жыл бұрын
Monique Cordes net soo ook 1 jaar terug verhuis
@sanetbutler43467 жыл бұрын
Hy het vele treffers gehad, maar hierdie een is beslis Ge se beste ooit. Kan nooit genoeg na die een luister nie. Het ook die cd waar hy en Kevin Leo "Lied van my lewe" saam opgeneem het. Net so mooi.
@Tintalasia15 жыл бұрын
Gave me goosebumps and very fond memories. I'd love to own a Gé cd. I so agree... Gé is truly missed. Thanks so much for uploading!
@celia75379 жыл бұрын
Die beste sanger ooit!!
@Cassanova991012 жыл бұрын
Brilliiant!Hier gryp Ge die lewe vas in sy uitdrukking van die liedjie..!
@stephanusjansevanrensburg79974 жыл бұрын
Pragtig
@esteeannandale39835 жыл бұрын
My oupa spekie se favourite plaat dis al wat Hy in sy kar speel
@enkiruthven24698 жыл бұрын
Dit is so waar! Baie dankie Ge Korsten
@vlammie12814 жыл бұрын
Ons sal altyd lief wees vir hom!
@nathananvillevanrooy196 жыл бұрын
Wonderlike Lied.. #Lied van die Lewe 💯👐
@Sonstraal100013 жыл бұрын
Vir altyd mooi !!!!!!!
@willembronkhorst55398 жыл бұрын
dit gaan so gou verby,was 12 gister,vandag is ek oupa
@aquilla.b5 жыл бұрын
😭het sy eie lewe geneem op my verjaarsdag ....
@JohnSampson9 жыл бұрын
Wonderful voice.
@zoefroon42693 жыл бұрын
Never forgotten
@cocochanel57314 жыл бұрын
2020 anyone????
@cathywilken186812 жыл бұрын
n mens kan oor en oor na dit luister!
@michaelmaloney64438 жыл бұрын
Michael Maloney hy was een van die bestes
@bernicdewaal43148 жыл бұрын
el glo dis ou kaapse hawe - beautiful!! Ge......
@TheBliksempie10 жыл бұрын
Dit was ñ ander planeet toe.......Suid-Afrika.
@jphannu12 жыл бұрын
If only life could be so simple as it used to be back in the days. We make technology to make things easier yet all we do is over-complicate things for ourselves.
@rynoschalkvandermerwe43953 жыл бұрын
Baie dankie
@tertiasmith62538 жыл бұрын
Baie hartseer..... my held
@bskivss311 жыл бұрын
Die oubaas gooi!! Wat 'n song na al die jare
@priscillavanwyk61115 жыл бұрын
Pragtige lied Ge
@Maanmonster13 жыл бұрын
@alvinvdv ek is so bly dat ek met u kan deel dit wat kosbaar is vir die AFRIKANER , kyk gerus na Bok van Blerk, juanita du plessis U sal dit geniet .... dankie
@siegfriedwurth592811 жыл бұрын
wonderlike sanger, dankie Ge
@bezirksschornsteinfegermei17997 жыл бұрын
Om jonk te wees bring lekker dae Die son skyn dan op elke dag Die kinders skaats en ry fiets in die strate Jongmense luister na nuwe plate Niemand d*** aan die tyd wat verby gaan en dat die lewe net nie stil sal staan. (2x) Koor: Sing met my 'n lied van die lewe Sing met my van jonk en oud Die lewe gee soveel mooier dae maar dikwels gaan dit so gou verby (2x) Ja, dikwels gaan dit so gou verby. Maar die lewe sal nooit stilstaan Dae kom en dae gaan Die jonges trou en gaan op hul eie Nou kom daar soms sware tye Almal werk net vir die hede Ure, maande en jare vlieg soos die wind verby (2x) Herhaal Koor Die oues word dan ook weer ouer Hul word dan oupa en oumama Dae word dan vinnig korter Langsaam gaan die son dan onder Herinneringe laat ons oor die lewe wonder Lewe van mooi en troebel dae staan einde toe (2x) Herhaal Koor
@moolmandouw10 жыл бұрын
yes its over before you know - I'm singing a song of love and you !!
@ConradPet11 жыл бұрын
Gunsteling liedjie ! R.I.P.
@kobuswarricker8 жыл бұрын
awesome ...
@dirkcrous66448 жыл бұрын
Dis mooi.
@Pieterslabber19804 жыл бұрын
Ek luister dit ogend midig en aand
@ritameintjies88985 жыл бұрын
Baie mooi
@Maanmonster13 жыл бұрын
@MsGermpie het die eer gehad as polisie man in ARCADIA om sy huis op te pas.
@jdmderick13 жыл бұрын
NIEMAND kan die liedjie so sing soos hy dit sing nie, ek kon die liedjie onthou van toe ek 7 jaar oud was, ek is nou 26 en in Aus.