Die lig in die venster ~ Die Sonskynsusters

  Рет қаралды 26,103

Flippie Jacobs - SA Music Heritage.

Flippie Jacobs - SA Music Heritage.

Күн бұрын

Пікірлер: 9
@guidobaron5844
@guidobaron5844 11 ай бұрын
Dis die musiek waarmee ek Afrikaans in vêrre Duitsland geleer het. Ek het die CD in Kaapstad gekoop en dit was my metgesel op die vlugte na Johannesburg toe elke maand. My Afrikaanse vriende het gedink ek is mal.
@elizeferreira9457
@elizeferreira9457 Жыл бұрын
Pragtig . DANKIE FLIPPIE .❤
@fairfieldstables6479
@fairfieldstables6479 2 жыл бұрын
Fok!! Hoe verlang ek terug na my geboorteland nou en na my ma...
@faniecoetzer8886
@faniecoetzer8886 7 жыл бұрын
Baie Mooi verlange
@cobusvds7130
@cobusvds7130 5 жыл бұрын
Flippie ja hoe stroom die trane van herineringe So Flippie dankie ek dink tree vir tree aan my Moeder by Jesus Dit is kwaai Ja daarom streef ek om in Jesus voetspore te wandel om Jesus te volg om daardie dag met Jesus koms ek versekker mag wees om my moeder daar by die poorte sal hoor my seun welkom tuis Want dis verseker hoe God my sal verwelkom met n Hemelse Kleed beklee Amen Ek verlang na daardie dag Dankie vir u videos die goud werd Hoor meer van u
@doorattachment6926
@doorattachment6926 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die video. Ek wil nou 'n vraag vra. Was Virginia Lee een van die sangeresse?.
@flippiejacobs-samusicheritage.
@flippiejacobs-samusicheritage. 2 жыл бұрын
Hi, jy is 100% reg, Virginia het saam met Dan Hill se vrou Artemis die duo gevorm wat hulself “Die Sonskynsusters” genoem het. Beste groete. Flippie.
@ConradPet
@ConradPet 10 жыл бұрын
facebook.com/groups/virginialee/ Sal lekker wees om jou op Viginia se blad te verwelkom Flippie !
@gerriepretoruis1138
@gerriepretoruis1138 3 жыл бұрын
Onbeskryflik pragtige
Die hande van moeder ~ Manie en Sannetjie Putter
3:58
Flippie Jacobs - SA Music Heritage.
Рет қаралды 18 М.
Sonskynsusters
5:17
theswoopingfalcon
Рет қаралды 22 М.
Стойкость Фёдора поразила всех!
00:58
МИНУС БАЛЛ
Рет қаралды 7 МЛН
"كان عليّ أكل بقايا الطعام قبل هذا اليوم 🥹"
00:40
Holly Wolly Bow Arabic
Рет қаралды 7 МЛН
MY HEIGHT vs MrBEAST CREW 🙈📏
00:22
Celine Dept
Рет қаралды 46 МЛН
Terug na my ouerhuis ~ Manie en Sannetjie Putter
2:49
Flippie Jacobs - SA Music Heritage.
Рет қаралды 10 М.
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 416 М.
STILLERIVIERSTROOM
4:10
Nick Taylor
Рет қаралды 45 М.
Heiningland
4:01
Manie Bodenstein - Topic
Рет қаралды 10 М.
Smokie - Living Next Door to Alice (Official Video) (VOD)
3:27
Smokie
Рет қаралды 192 МЛН
Die Lied van Jong Suid Afrika (Lyrics + English translation)
3:53
Goudstad Ligte - Vos Broers
3:37
Marius De Vos - My Unieke Musiek Skatkis
Рет қаралды 25 М.
Die Drakensberge (I'm the Girl from Wolverton Mountain)
3:38
Charles Jacobie - Topic
Рет қаралды 6 М.
Lente op ons plasie ~ Die Strydom Broers
3:08
Flippie Jacobs - SA Music Heritage.
Рет қаралды 8 М.
Die man met die purper kleed ~ Manie en Sannetjie Putter
3:00
Flippie Jacobs - SA Music Heritage.
Рет қаралды 26 М.
Стойкость Фёдора поразила всех!
00:58
МИНУС БАЛЛ
Рет қаралды 7 МЛН