We've stayed there a few times, simple but good, extremely good value for money.
@adenvosloo85148 ай бұрын
Stunning campsite thank you for sharing it with us
@ronaldkempson71678 ай бұрын
Lovely campsite so tranquil…nice to hear the birds singing 👌
@timothyfilippa87148 ай бұрын
Thank Jors, we are actually looking at places to visit on the Orange River and this video was great.
@rupertmcnaughtdavis36497 ай бұрын
I'm also interested in agricultural equipment, show all you want.Would love to own that crawler.
@heilathenaturewoman93588 ай бұрын
Hi Jors. Dankie vir die deel van hierdie Kampterrein. Ek volg jou kanaal AL vir 4 jaar en geniet dit Baie om jou videos te kyk. Die updates oor die Oranje rivier het beteken is aangesien ons van Aliwal Noord is en die rivier dus ook hier verby vloei. Die 4x4 roetes en bou daarvan, is ook Baie interressant. Hierdie video geniet ek aangesien ek self n travel vlog op KZbin het.. Egter nog in die begin stadium😊 Lekker dag verder.
@JorsMalan8 ай бұрын
Dit is lekker om te hoor. So n vlog kan nogal tyd vat , maar dit is lekker om te maak.
@grahamleigh83988 ай бұрын
Hi Jors. Man I got to make a plan to go up the Northern Cape. A good spot and out of the way. Th hanks . Stay safe and healthy.
@barryrahn59578 ай бұрын
The quiet is so nice.
@Cross-Country-Biker8 ай бұрын
Mooi, thanks for sharing Jors...Sterkte
@lebogangkgosiencho79904 ай бұрын
I was there last year march for a day
@peterconnan56318 ай бұрын
Dankie. Lyk na 'n lekker plekkie! Ek neem aan daar is redelik baie voëls daar?
@bredsj8 ай бұрын
Darem maar mooi wêreld, dankie Jors. Ek weet nie of ek dit gemis het nie, maar hoe kontak mens die bestuur?
@susannaemmerich11668 ай бұрын
Heerlik rustig, dankie!🙃🙏
@thysbuitendag57278 ай бұрын
Hello Jors. Baie dankie vir jou interesante videos. Verbeel ek my of is rivier se water groen en nie meer oranje bruin soos jare gelede?
@JorsMalan8 ай бұрын
Hy is op die oomblik groen , hy raak periodies groen op lae vloei.
@Patshes8 ай бұрын
🆒😎👍!
@wow.sailor.8 ай бұрын
Ook mooi skoon
@wow.sailor.8 ай бұрын
Dit is n lekker weg gesteekte kamp grond,
@4WheelingSA8 ай бұрын
Interessant!
@jcvanzyl42798 ай бұрын
Hi ek sien die Kariba dam is maar 13.86 % vol vandag Afrika lyk my droog op sê iets Vir ons daarvoor asb groete Hannes
@JorsMalan8 ай бұрын
Hulle werk mos nog aan die fondasie onder die dam soos ek dit verstaan.