Dankie vir julle blessings lied self vir ons nageslag
@ruansmith1435 ай бұрын
Legends. Dit is awesome
@user-eo7wp3ty9k5 ай бұрын
Dankie Here baie baie dankie vir U goedheid en guns ons Dierbare Here Jesus.
@pholosodiraditsile15199 ай бұрын
Always love what you guys do! Beautiful stuff!
@MonyaShel9 ай бұрын
Thanks Pholoso! 🫶🏼
@hannesviljoen6417 ай бұрын
Daar is ñ salwing op jul musiek. Wat ñ groot seën om na jul te kan luister. God sé rykste seën op jul bediening.
@abrahamabiebruintjies37884 ай бұрын
2 min 31 sek wat ek baie goed gespandeer het om die post te kyk! Really a strikingly effective Afrikaans rendition by you guys. Awesome vocals and harmonizing. Prys Die Heer!