Рет қаралды 1,859
Datums: Saterdag 31 Aug om 8nm en Sondag 1 September om 2nm.
Besprekings: www.skeppingoratorium.co.za
Facebook: / deon.opperman.official
Janine Neethling het die mooiste musiek gekomponeer om lewe te gee aan Deon Opperman se libretto. Die bekende soliste Magdalene Minnaar, Barend vd Westhuizen, Minette du Toit-Pearce en Cobus Venter sing die Oratorium in 7 bewegings en word ondersteun die die wêreldbekende Akustika koor en 'n volle orkes (The Johannesburg Music Initiative). DIE SKEPPING 'n ORATORIUM is my grootste werk nóg en ek wil elke Kapenaar persoonlik uitnooi om hierdie naweek Die Skepping 'n Oratorium by Artscape by te woon!