Dankie Deon vir die waarheid, salig is die wat dit aanneem en hom skik om Sy God te ontmoet
@eugenekruger87304 жыл бұрын
Ek weet dat Deon die woord breek. Daarvoor wil ek dankie sê dat Jesus hom op my pad gebring het.
@mariannehoskens90193 жыл бұрын
Ag Deon... Dit is so fantasties as jy stadiger praat... Dir is moeilik vir ons engelses om altyd by te bly.. En ook die lengte van jou preke... Daar is baie jong mense wat hierdie belang rike boodskap van die weg raping te hoor. KORT en KRAGTIG.... Is beter...
@barberton36954 жыл бұрын
Met alle respek wil ek vra, het Paulus geweet van die Openbaring van Johannes? As hy het nie, hoe kan hy die kerke gewaarsku oor die verdrukkinge? Ook, dis waar ons weet nie wanneer ons sal sterwe nie, dus moet ons ALTYD reg met die Here wees, altyd ons lampe vol oelie hê...miskien het Paulus met daárdie gedagtes aan die kerke geskrywe?
@thaliavanstaden23224 жыл бұрын
Jaaaa baie opgewonde oor treasures van die Woord!!!👏
@gawievermeulen16864 жыл бұрын
Fake news jy weet nie waarvan jy praat vals profeet
@brigitteblignault5434 жыл бұрын
@@gawievermeulen1686 wat laat jou so Dink?
@gawievermeulen16864 жыл бұрын
@@brigitteblignault543 sruur jou nr vir my dan stuur ek vir jou die waarheid vals profete is vol hierdie dae maar almal het n gebrek aan kennis van die bybel en satan lag lekker ek is van namibia my nr is 0812091960 save my nr ens stuur wattsup dankie dat jy belanstel aan die waarheid liefde gawie
@helenadw33574 жыл бұрын
Dankie Ps altyd opgewonde om na U te luister..so bevestigend
@rjd38372 жыл бұрын
Geseend is jy en jou bedienning met die salwing van die Heilige Gees tot die openbaring van die Woord.
@OnlyJesus774 жыл бұрын
Genuinely met alle respek wil ek vra waar staan dit jy moet in die wegraping glo om weggeraap te word? Is ons redding nie in die kruisdood van Jesus nie? Ek sien ook nie die vers wat sê jy moet in 'n belofte van God glo om dit te ontvang nie. Ek sien wel Heb 10:36 sê For you have need of endurance, so that after you have done the will of God, you may receive the promise. Ek weet nie Deon, sê nie jys verkeerd nie- ek ondersoek self nog die dinge maar ek het nog nie heeltemal duidelike verse gekry dat die wegraping voor die verdrukking gaan plaasvind nie. "skielik" beteken nie dis voor die tyd nie. Die definisie van skielik kan ook net "vinnig" beteken? Ek weet nie? Maar tegnies is skielik of onverwags genuinely enige iets. Want baie dinge gebeur skielik deur 'n mens se dag wat jy soms ook verwag.. Ek luister nog na jou teachings oor die wegraping Deon want ek wil regtig weet of dit so is of nie. Ons sit vandag in 'n ander land deur God gestuur om siele vir Sy koninkryk te wen, voel jou hart daarin. Blessings op jou pad vorentoe broer en mag jy nooit vergeet om siele te wen nie. 😉 P.s kyk bietjie na TLR❤️ Stem saam met jou oor kerke in huise! Ons het dit hier in Europa en dis so amazing! Ag wow ek wens almal kan dit ervaar dis ongelooflik special. En ons gaan saam uit op strate en versprei die gospel en bid vir genesing vir mense en bring hulle tot bekering en doop hulle en dissipel hulle. Dis iets wat ek nog glad nie in SA gesien het nie. Ek wil nooit ooit my ou "kerk" lewe weer terug hê nie. Ek wil nooit weer net "preek" en niks doen nie. So wonderlik om genuinely gehoorsaam te wees.
@johannesuys74803 жыл бұрын
Jesus kom vir die tweede maal (wederkoms) vir die wat hom verwag tot saligheid. Hebr 9:28 Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die Hemel sal net so terugkom (wederkoms) soos julle Hom sien wegvaar het. Hand. 1:11 Met Jesus se wederkoms sal die wat gered is die Here tegemoet gaan in die lug. 1Tess.4:15-17. Met Jesus se wederkoms vereenig ons met Hom in die lug. 2 Tess.1:1 Wanneer Jesus weer kom, kom Hy in vuur en vlam en sal wraak uitoefen op die wat Hom nie gehoorsaam was nie terwyl sy heiliges in Hom verheerlik sal word. ( in die lug) 2 Tess 1:8-10. Voordat Jesus weer kom moet daar eers n afvalligheid van die waarheid plaasvind sodat die antichrist geopenbaar kan word.2Tess2:3 Wanneer Jesus weer kom sal Hy die antichrist verdelg en tot niet maak asook die wat afvallig geword het van die waarheid.2Tess2:8-12. Niemand gaan verdwyn of weggeraap word voor Jesus se wederkoms nie.
@anneleenvanzyl3134 жыл бұрын
Ek het vir Deon n whatsapp gestuur. Sal baie graag terugvoering wil he