Die Wegraping Deel 1 - Deon Allers

  Рет қаралды 17,144

Deon Allers

Deon Allers

Күн бұрын

Пікірлер: 89
@celiabecker4432
@celiabecker4432 9 ай бұрын
Pastoor Deon, ek begin met my pad met die Here, dankie vir jou woorde en verduidelikings. Waar ek so bang om te weet van die wegraping nou wil ek net meer weet. Thank you Lord for you.
@marlenevanzyl7473
@marlenevanzyl7473 2 жыл бұрын
Pastoor verduidelik so mooi en ek sê dankie vir die verduidelikings so verstaanbaar en reguit luiter elke sondag soms in die week ook amen
@melissabotha5872
@melissabotha5872 4 жыл бұрын
Baie dankie vir jou preke. Ons geniet dit baie! Jy dra jou boodskap so pragtig en passievol uit.
@reneroux1334
@reneroux1334 4 жыл бұрын
Baie dankie vir di boodskappe, dit bring my net soveel nader aan Jesus🤗
@aletrudolph6521
@aletrudolph6521 2 жыл бұрын
Stem saam Rene Roux
@sonjavancoller2182
@sonjavancoller2182 4 жыл бұрын
Baie dankie Deon, vir die kosbare woord wat jy met elkeen deel. Dis baie belangrik om uit te reik veral in die laaste dae, ek glo die woord wat jy bring sal nog op honger ore val. God Almagtig seen jou. Jesus liefde, my broer in Christus.
@charleenpienaar7085
@charleenpienaar7085 2 жыл бұрын
Amen Baie dankie vir die geseende woord mag God julle rykluk seen Baie blessings 🙏
@marynvanwyk76
@marynvanwyk76 3 жыл бұрын
Baie dankie vir die waarheid wat jy deur die woord uitgee. En dit is waarheid, mag ons betyds in gelid kom. Ons is in die tyd van Laodecia. ( rustig..slaperig)
@elizevanderwalt4769
@elizevanderwalt4769 4 жыл бұрын
Baie dankie Deon, dis die eerste keer wat ek na jou luister, en alles maak sin, baie dankie jou preke is baie interessant en verstaanbaar.
@mariannehoskens9019
@mariannehoskens9019 3 жыл бұрын
Thank you for believing the truth about the Rapture... Amazing how people dont want to believe certain scriptures. Its a sobering thought to t lhink that some will disapear in the twinkling of an eye...
@altanortje468
@altanortje468 4 жыл бұрын
Deon jou predeking....reguit, op die man af en direk uit die Woord is presies wat ons nodig het. Baie dankie dat jy God se Woord skoon oordra en ook die wonderlike lering oor alles wat 'rondom' Israel gebeur. Dit is n eye opener duisend!!!! Ek hoop en bid die wegraping is nog in my tyd.....whow, hoe wonderlik sal dit wees. Amen Amen Amen
@faanrheeder7630
@faanrheeder7630 4 жыл бұрын
Amen en baie dankie. God seen jou en jou gesin. Hou aan met puik lesings. Jesus se koms is baie , baie, baie naby.
@barberton3695
@barberton3695 4 жыл бұрын
Dis 'n voorreg om na jou passievol en goeie nagevorsde lesse te luister. Nou dat ek jou webwerf gevind het kan ek na die oudios luister terwyl ek werk. Geseënde dag Pastoor🙏
@adriblaauw3467
@adriblaauw3467 9 ай бұрын
Die boodskappe is alles uit die Bybel, ek leer so baie. Dankie, Mag jy geseënd wees in die wonderlike werk wat jy doen.
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 2 жыл бұрын
Baie dankie vir jou preke .
@jeannettevdlith71
@jeannettevdlith71 4 жыл бұрын
AMEN...dankie Here vir U liefde en genade, dankie HERE vir Deon en die Heilige Gees om ons tot stilstand te vorseer om U woord te hoor en dankie dat ons dit hoor en verstaan. AMEN HALLELUJA
@karenkennis9405
@karenkennis9405 4 жыл бұрын
Stem saam met alles wat jy sê. Dankie vir die bevestiging
@sannortier5992
@sannortier5992 4 жыл бұрын
Deon ons vind jou leeringe ens...baie leersaam. Ek het jou op n dag geluister en dit het my diep geraak. Al is dit nou jare terug maak dit nie saak. My man en ek leer baie. Selfs nou die wegraping deel 2 leer ons. Dankie Deon God gebruik jou TREMENDOUSLY IN LOVE AND IN TEACHINGS. Baie dankie Lukas en Sandra Nortier. Vereeniging.
@theoverallchannel8641
@theoverallchannel8641 4 жыл бұрын
ek grooi baie, baie dankie oom dankie dat oom in my lewe in ge kom het,ek kan nie genoeg dankie se nie oom baie dankie
@Alex-no3co
@Alex-no3co 4 жыл бұрын
Nee Deon, daar is net 'n tweede koms, nie 'n tweede en 'n derde koms nie. Die bybel sê ook uitdruklik dat ons deur die verdrukking sal gaan. Die wat ons in die lug gaan tegemoet gaan is die ontslaapdes in Christus, nie die weggerapenes nie.
@inawolmarans616
@inawolmarans616 4 жыл бұрын
Ons luister na al jou boodskappe, Baie dankie vir die waarheid.
@marthabooth4085
@marthabooth4085 2 жыл бұрын
God is ook ñ God van wraak..hy stuur jou hel toe! Bekeer julle nou
@carmendewaal1844
@carmendewaal1844 Жыл бұрын
nee, jy beland self in die hel, deur jou sondes, God stuur jou nie hel toe, maar hel is vir die gevalle engele & lucifer, nie vir mens, dus bly mens nie vir ewig in die hel...dit mag dalk voel soos 'n ewigheid..
@empielouw5161
@empielouw5161 4 жыл бұрын
Baie dankie Deon vir die boodskappe. Ek luister graag. Ek wil so graag glo in die wegraping voor die verdrukking maar word baie tee gegaan. Ook sal ek waardeer as jy Openbaring 3 verduidelik...veral vers 10.
@johannesuys7480
@johannesuys7480 3 жыл бұрын
Jesus kom vir die TWEEDE maal (wederkoms) vir die wat hom verwag tot saligheid. Hebr 9:28. Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die Hemel sal net so terugkom (wederkoms) soos julle Hom sien wegvaar het. Hand. 1:11. Jesus kom weer: dadelik na die verdrukking en sal verskyn op die wolke van die Hemel. Matt. 24:29-30. Met Jesus se wederkoms sal die wat gered is die Here tegemoet gaan in die lug. 1Thess.4:15-17. Met Jesus se wederkoms vereenig ons met Hom in die lug. 2 Thess.1:1 Wanneer Jesus weer kom, kom Hy in vuur en vlam en sal wraak uitoefen op die wat Hom nie gehoorsaam was nie terwyl sy heiliges in Hom verheerlik sal word. ( in die lug) 2 Thess 1:8-10. Voordat Jesus weer kom moet daar eers n afvalligheid van die waarheid plaasvind sodat die antichrist geopenbaar kan word.2 Thess2:3 Wanneer Jesus weer kom sal Hy die antichrist verdelg en tot niet maak asook die wat afvallig geword het van die waarheid.2 Thess2:8-12. Niemand gaan verdwyn of weggeraap word voor Jesus se wederkoms nie.
@ronelledevilliers5090
@ronelledevilliers5090 4 жыл бұрын
Amen dankie Deon
@pietrabrits8375
@pietrabrits8375 4 жыл бұрын
Hi Deon! Sjoe, het dt vreeslik geniet engaan ook d hele week jou preke volg. Vir klomp mense aangestuur en dt het v van hulle ook baie beteken!
@DanieJanseVanRensburg
@DanieJanseVanRensburg 4 жыл бұрын
dont judge it is His desition!God bless & thanx for your reading.
@susancilliers2454
@susancilliers2454 4 жыл бұрын
Baie dankie vir jou boodskap, ek geniet die bdskappe, en bediening.
@thinusvanniekerk
@thinusvanniekerk 4 жыл бұрын
Blessings vanuit New Zealand, Thinus & Mariaan
@elfieweber3610
@elfieweber3610 4 жыл бұрын
Dis awesome !!
@jackiedeswardt589
@jackiedeswardt589 4 жыл бұрын
Ek glo nie in n aparte wegraping voor die 2 koms van Jesus nie.
@brendanyoung8205
@brendanyoung8205 4 жыл бұрын
Dankie Deon! Kan jy asb. ook praat oor die nuwe Jarusalem wat gaan neer daal op die aarde uit die hemel uit en hoe dit by alles gaan inpas, asb ek wil graag die hele puzzle in mekaar kan sit.
@johanferreira8476
@johanferreira8476 4 жыл бұрын
Baie insiggewend , ek geniet Deon se lesings baie. Ek bestudeer die eindtyd vir n redelike rukkie nou en wil niks met die wereldse dinge te doen he nie.
@teresacoertzen5801
@teresacoertzen5801 4 жыл бұрын
Is Johannes die Dooper Weg geraap?
@marlenevanzyl7473
@marlenevanzyl7473 2 жыл бұрын
Amend
@Salo979
@Salo979 4 ай бұрын
1. Jesus het nie vir ons van 'n pre-trib wegraping vertel óf 'n pre-trib wegraping verkondig nie. 2. Jesus het nie 'n pre-trib wegraping belowe nie. Hy het ons Sy wederkoms belowe. 3. Jesus het NIE gesê ons sal betyds ge-rapture word om, gelukkig vir ons, van vervolging en verdrukking gevrywaar te word nie. 4. Jesus het gesê dat ons vervolging en verdrukking sal ervaar en doodgemaak word - Mattheus 24:9; Johannes 5:20; Openbaring 7:13-17. 5. Die Bybel leer nie dat ons pre-tribulation weggeraap gaan word voordat die Antichris, met sy misleiding en verdrukking, op die toneel verskyn nie. Jesus het wel gesê die dae van groot verdrukking sal ter wille van die uitverkorenes verkort word - Mattheus 24:21-22. 6. Predikante, rapture-predikers, teoloë en elkeen van ons, het 'n eie mening oor wie wat wanneer iemand 'n "uitverkorene" is - en dit word grootliks bepaal deur watter doktrine jy aanhang. Ek dink ons moet hou by wat die basiese woord "uitverkorene" vir ons sê, naamlik soos dit in 1Korinthiërs 1:26-31 geskryf staan en dat uitverkorenes sondaars is wat tot bekering gekom het, is deur God se genade gered, en gehoorsaam God en het Hom lief. 7. Predikers kan glo wat hulle wil oor die teorie van die pre-trib wegraping, maar die hartseer is mense word mislei om te glo hulle sal uit die wêreld weg ge-rapture word voordat groot verdrukking begin. Dus, wanneer verdrukkinge in intensiteit toeneem, dan sal mense na rapture-predikers draai en vra waarom aan hulle valse beloftes gemaak is. 8. Predikers kan glo wat hulle wil oor die teorie van die pre-trib wegraping, maar kan jy jouself indink hoe skrikwekkend dit sal wees wanneer die antichris op die toneel verskyn en die merk van die dier word op ons afgeforseer, en mense (kerkmense) dan sê dit nie die antichris en sy merk kan wees nie, en hulle daarom die merk mag neem? - want die wegraping sal mos, volgens die rapture-predikers, geskied voordat die antichris verskyn en met sy heerskappy begin - lees Openbaring 14 vers 11 vir die gevaar hieraan verbonde. 9. Predikers het die reg om te glo wat hulle wil oor die teorie van die pre-trib wegraping, maar wanneer hulle dit verkondig, is dit nie meer 'n privaat mening nie, maar word dit 'n publieke doktrine wat der duisende mense beïnvloed en in 'n bepaalde rigting heen stuur. 10. Bid en berei jou geestelik voor vir verdrukkinge en vervolginge in aantog, want jy gaan nie pre-trib weggeraap word, en snoesig en heerlik in die hemel sit en koffie drink, terwyl die felheid van die groot verdrukking en/of God se wraak oor die aarde losbars nie. Bid en vas vir geloof en vir God se versterking en beskerming vir alles wat aan die kom is. 11. Sommige gelowiges sal martelare tydens verdrukking wees - Mattheus 24:9; Johannes 15:20; Openbaring 6:9-11; 20:4. 12. Die feit is der miljoene gelowiges is reeds al vervolg, gemartel en doodgemaak vir hul geloof in God en Jesus Christus, en steeds vandag word gelowiges vervolg, gemartel en doodgemaak, maar hulle word nie weggeraap nie. 13. God kan sommige gelowiges midde in die verdrukking en/of wraak veilig op aarde bewaar soos dit vooraf geskadu is met Noag en die ark, die Israeliete in Egipte, en Lot met Sodom en Gomorra. 14. Die meeste kerkmense (dis nou diegene wat die rapture teorie aanhang) wag hoopvol vir 'n pre-trib wegraping. Ons ander wag hoopvol op Christus se wederkoms. 15. Ons almal moet maar nederig biddend oor hierdie sake besin, want ons ken maar ten dele en kan foute maak en ons oordeel kan ons in die steek laat. 16. Maranatha!! Kom Here Jesus, kom gou!
@marynabrand5216
@marynabrand5216 4 жыл бұрын
Marantha. Kom Here JESUS KOM
@teresacoertzen5801
@teresacoertzen5801 4 жыл бұрын
Deon, ek is so Bang dat ek gaan agetrbly...... Ek is 'n Mamma van 'n ERG gestermde seuntjie. Ek hoop dat die HERE hom sal Wegraap. Maar sal ek saamgaan?
@DeonAllers
@DeonAllers 4 жыл бұрын
Die HERE is regverdig. Die Here het u kind baie lief
@zettalindeque5372
@zettalindeque5372 4 жыл бұрын
Deon glo jy aan Once Saved Always Saved?
@DeonAllers
@DeonAllers 4 жыл бұрын
Nog nooit
@zettalindeque5372
@zettalindeque5372 4 жыл бұрын
@@DeonAllers Ja ek ook nie.Baie mense sê dat jy nie jou saligheid kan verloor nie want daar het n transaksie plaas gevind die dag toe jy wedergebore Christen geword het.En dat as jy van die pad af dwaal word jy n "stoute" christen.Dis n klomp snert.Regtig.
@zettalindeque5372
@zettalindeque5372 4 жыл бұрын
@@DeonAllers Daar word gesê Jesus het net eenmaal gesterf aan die kruis en nie aanmekaar nie.So sad.
@armanddupreez8066
@armanddupreez8066 4 жыл бұрын
@@zettalindeque5372 is daar n reg of verkeerd op dit? Hoe kan jy vandag sê jy is gered en gaan hemel toe maar môre doen jy steeds die selfde sonde as wat jy gedoen het voor jy tot bekering gekom het nie. Het jy dan regtig tot bekering gekom? Vandag kan ek se ek is n volgeling van Jesus en môre kan ek hom vervloek! Gaan ek dan steeds hemel toe? Die Bybel praat selfs van dat even the most elected will be lead astray. Enige iemand kan uit die bus uit val maar nie almal kan weer terug klim in daai bus en saam hom ry tot die einde nie. Ons sien orals hoe false messias en profete in die wêreld op pop en mense glo hulle, mense wat gered was en deel was van fantastiese kerke hoor n boodskap van iemand anders en kies om hom te glo. As hy verkeerd geleer word en daar dan gesê word Jesus is nie die enigste weg nie, sal daai persoon steeds God se koninkryk ingaan? Daar is tans baie profete en pastore ens wat sê Jesus is nie die enigste manier nie. Ek weet van n baie bekende een in Amerika wat dit op n tv program gesê het, ek noem nie name nie. Ek glo dat ja, jy kan jou salvation verloor maar ek glo ook dat as jy met alles binne jou aan Jesus vas klou en in jou roeping lewe en na Heilige Gees luister sal jy nooit jou salvation verloor nie. Wees Geseënd
@thomasdejager6675
@thomasdejager6675 4 жыл бұрын
2 Thessalonisense 2 & 2 Petrus 2+3 - kzbin.info/www/bejne/a6qrYqqkZZWMhM0
@johanmarais3325
@johanmarais3325 4 жыл бұрын
Lees Mattheus 24. waar Jesus self se dat ons deur die verdrukking Sal gaan voor Hy terug kom.
@christinemaartens7862
@christinemaartens7862 4 жыл бұрын
Dankie Johan tog darm nog iemand wat die bybel lees en Jesus se eie woorde glo.
@empielouw5161
@empielouw5161 4 жыл бұрын
Daar is 'n verskil...met die wegraping kom Jesus op die wolke en ons wat glo...Sy bruid, sal Hom daar tegemoet gaan, terwyl Hy met Sy wederkoms na die 7jr verdrukking Sy voete op die olyfberg sal neersit.
@jurgensstrydom2065
@jurgensstrydom2065 3 жыл бұрын
@@empielouw5161 Amen
@jurgensstrydom2065
@jurgensstrydom2065 3 жыл бұрын
Soms praat Jesus met Jode, en soms met Christene... (Wat wedergebore Jode insluit. - Maar daar was nog nie wedergebore Christene toe Jesus op aarde was nie)
@komonsgesels8202
@komonsgesels8202 4 жыл бұрын
Hoe kon jJohannes weg geneem wees as hy nog nie Openbaring klaar geskryf het nie? Groete
@koosviviers9965
@koosviviers9965 Жыл бұрын
Wat rook jy
@mariannehoskens9019
@mariannehoskens9019 3 жыл бұрын
Someone said you should. Not twist the word to prove your pet theories... Yes... There will always be scoffers.. A d unbelievers..
@davidjamesvanzyl6096
@davidjamesvanzyl6096 3 жыл бұрын
Jy maak geen sin nie. Waar lees jy wegraping in 1 Thess??? die skrif noem dit die WEDERKOMS!!!Jesus bring geen ontslapenes saam Hom met op tydens die wederkoms nie soos jy gelees het in vers 15. En hoop julle het MOOI gelees want dit gaan HOORBAAR wees. Dit gaan SIGBAAR wees - Elke oog sal HOM sien. Weet nie waar jy studeer nie maar klink meer soos n katolike of jesuietiese spul. Dink die mense moet my email dat hulle die waarheid vir n slag kan hoor.
@helenferns113
@helenferns113 2 жыл бұрын
Awh my word, waar kom jy vandaan
@andreludick5837
@andreludick5837 Ай бұрын
Groot klompe wegraping snert
@thespokentruth2928
@thespokentruth2928 4 жыл бұрын
Jy droom as jy dink in die woord staan daar is n wegraping. Word biekie wakker dude.
@armanddupreez8066
@armanddupreez8066 4 жыл бұрын
1 Tes 4:15-17 gaan doen navorsing oor die skrif
Die Wegraping Deel 2 - Deon Allers
58:34
Deon Allers
Рет қаралды 10 М.
111 Vita Dei Woordskool: Wegraping
27:53
Riekert Botha
Рет қаралды 40 М.
We Attempted The Impossible 😱
00:54
Topper Guild
Рет қаралды 56 МЛН
99.9% IMPOSSIBLE
00:24
STORROR
Рет қаралды 31 МЛН
Cheerleader Transformation That Left Everyone Speechless! #shorts
00:27
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 16 МЛН
Geestelike Higiëne deel 1 - BAIE BELANGRIKE BOODSKAP - Deon Allers
1:25:16
Taboo Deel 20 Lede Van GOD se Lëerskare - Deon Allers
1:12:44
Deon Allers
Рет қаралды 3 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020
45:34
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 76 М.
Sal ons die Antichris sien?
1:02:00
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 14 М.
Verassing vs Begrawe - Deon Allers
1:06:36
Deon Allers
Рет қаралды 34 М.
Dis REEDS hier: mense sien dit NIE!- Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:09:32
Getuig Van My Ontvoering & Aanhouding(Gedeeltelik) - Deon Allers
50:28
BYBELSTUDIE - Kolessense 1:1-10 - Deon Allers
1:18:02
Deon Allers
Рет қаралды 4 М.
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 100 М.
292b Vita Dei Woordskool: Die ewige insettinge van God
52:42
Riekert Botha
Рет қаралды 7 М.