Absolutely unique and genius in describing life as art.
@emsiedevos98172 жыл бұрын
Wonderlik dankie ..lekker om weer vir Nathaniel te Sien en te Hoor
@helenavaneden16842 жыл бұрын
Nataniël jy's SÓ, SÓ KÓSBAAR.....AMÁZING mens....ek verkýk en verlúíster my aan jou....en jy't 'n ÁBSOLÚÚT FANTÁSTIESE stem....!!!!!!!!
@shanabenjamin89452 жыл бұрын
Please please tell more stories!! Inlove with your art!
@estelledekock92843 жыл бұрын
Nathaniel jy is absoluut pragtig, jy se Soos dit hoort en Hou niks terug. Dankie Vir Al die jare van jou spitsvondigheid en skerp humor. Lief jou Baie.
@bb4love4862 жыл бұрын
Nataniël jy is ñ Ster. Ek is mal oor jou werk en sienswyse. 🌹 Jy is kosbaar ❣️ Liefde uit Portugal 🇵🇹
@annareynolds57133 жыл бұрын
Ek luv jou humor en spitsvondigheid Natanël
@amandasteyn94526 жыл бұрын
Nathaniel jy het soveel stories om nog met ons ou volk te deel, hou so aan, ek geniet jou vreeslik baie, jou shows is glamorous en fantasties,
@mattylabuschagne752426 күн бұрын
Bdiecc
@athollhay32074 жыл бұрын
A wonderful human being!
@EVZYL2 жыл бұрын
Beste wense uit Patagonië, Chile (waar ons nou al 17 jaar baie gelukkig woon, maar hier's nie 'n Nataniël nie).
@williambenade52706 жыл бұрын
Totally stunning love him and his music
@georgelogan47883 жыл бұрын
I realize I'm kinda randomly asking but does anybody know a good place to stream new tv shows online ?
@donaldbrayden47433 жыл бұрын
@George Logan try FlixZone. Just google for it =)
@remingtonstetson9053 жыл бұрын
@Donald Brayden definitely, I've been watching on FlixZone for since march myself :D
@elonimran30133 жыл бұрын
@Donald Brayden Thank you, I went there and it seems like they got a lot of movies there :) I really appreciate it !
@gagecharlie84483 жыл бұрын
@George Logan Glad I could help =)
@marietarentaal5090 Жыл бұрын
Nataniel ..eks mal oor jo sin vir humor..jys net een uit n miljoen pragtig hou so aan..ons het baie mense soos jy nodig..ek luister na jou op You Tube..in elke min wat ek vry is kan net nie genoeg van jou stories kry nie...baie liefde.....
@charmainedevilliers138611 ай бұрын
Nathaniel, I just love you, and am so happy that I grew up 'tweetalig' so that I can appreciate your 'siening op die lewe' Happy 2024! I first saw you at Ceasar's Palace, a most talented person❤
@2PrincessWarriors6 жыл бұрын
National treasure
@hermangroenewald69392 жыл бұрын
Eks mal oor jou sin vir humor 🙌🙌🙌🙌
@shanabenjamin89452 жыл бұрын
Amazing good old job creation 👏
@mariannedippenaar84882 жыл бұрын
You are naturally funny
@PeriwinklePotter2 жыл бұрын
Ek love Nathaniël. 💖 💖 💖 💖 💖 💖 💖
@LeahB4519 ай бұрын
Ek is ‘n “dik ballerina” en is mal oor Nataniël. Nou soek ek iets op YT wat my bietjie sal opbeur. en : daar is ‘n ou interview wat ek nog nie gekyk het nie! Wonderlik, sê ek. Net die Magic wat ek nodig het. Dankie julle. 🇦🇺💕
@trumpet8353 ай бұрын
Ek gee liewer al my tv licence geld vir Nathaniel.❤.
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
Nataniël jy is briljant!❤
@martinportgieter53089 ай бұрын
Dankie my vriend. Jy praat soos n ware leier
@mariannedippenaar84882 жыл бұрын
Dankie. Ek hou ook van stilte.
@utubesbest4me3 жыл бұрын
Nataniel ek lief jou
@alfriedastephenson6283 Жыл бұрын
Hello Handsome! Ek het jarre terug vir jou 'n baadjie gemaak in Pretoria - Brooklyn botiek. Onthou jy? Ek weet jy hou al jou costumes. Miskien het jy dit nog?
@annetjiestevens7056 ай бұрын
Maar waarom sit Nathaniel nooit sy musiek op KZbin nie, dat 'n plattelander ook kan hoor hoe hy sing?? Het hom nog NOOIT gehoor nie?
@enahamilton36492 жыл бұрын
I luv sy fyn humor en eerlikheid
@premierhoner614 Жыл бұрын
Nathaniel het ook geen tekort aan sy humor nie. Was nou lekker om net te luister na wat hy se, en so vinnig met n droe humor grapple, en tog skater lag almal.... Hou so voort... 😅😅
@derekcranfieldgouws8007 Жыл бұрын
Wie is jy ??
@LydiaBarnardBarnard3 ай бұрын
Wie is jy?
@pauljordaan3371 Жыл бұрын
Hy sal 'n briljante Blowfeld wees in 'n James Bond fliek.
@tienkaoosthuizen13553 ай бұрын
Hy is en bly uniek. Uitstekende SA en mens.
@friedel24974 жыл бұрын
wie is sy!
@pieterprinsloo0073 жыл бұрын
Backward masking, ou Rodney Seal het darem maar baie kak gepraat, ai die musiek wat ons op uit gemis het.
@johnkennedy684 жыл бұрын
Here ek is moeg en ek mag nie haat nie vergewe my vir my gedagtes. Vader ons bid vir SA dat U n bonatuurlike werk sal doen. Vader open geestelike oe en ore in Christus Naam. Wees SA en Sy mense genadig. Vader ons bid vir ons gesinne se beskerming. Ons bid dat U Bloed beskerming oor ons sal wees. Ons bid vir n Vurige muur rondom ons in Christus Naam. Stuur asb Die Engele wat dienende Geeste is vir U kinders om ons elke dag en nag te beskerm en voor ons uit te gaan. Vader help ons om op ons kniee te kom voor U en onsself te verneder en te bekeer van ons verkeerde wee. Red asb ons mooi Land en Sy mense. Vader ons bestraf die werke van die bose en alle geeste van rassisme en alle geeste van korupsie , moord en rebellie en ons verklaar aan die bose magte dat Jesus Christus julle oorwin het. Hy Alleen moet gedien en aanbid word. O Vader asb help ons dat ons hierdie Woord wat U kind gebring het ernstig sal opneem en besef dat U hierdie woord gestuur het. U plan vir SA en Sy mense is n goeie plan en U wil SA red omdat U ons liefhet, help ons asb, Gee ons ook die krag om U te prys en U te aanbid in Jesus naam AMEN
@LydiaBarnardBarnard3 ай бұрын
Waarom is jy moeg
@EinfachLogischVideos3 жыл бұрын
Where is Austin Powers when you need him!?!?!?
@hanliemans59348 ай бұрын
Suid Afrikaner soos min!!
@adrianacarr88932 жыл бұрын
😂
@Spacekriek2 жыл бұрын
Nataniël hoef nie eens sy mond oop te maak nie, dan lag ek klaar.
@daniegrove5658 Жыл бұрын
Maak tog net jou sinne klaar..asb.🤔
@cliveharding83875 жыл бұрын
0604576 more to get done ✅
@erniebarendse6366 Жыл бұрын
Ek het geen ooghare vir Nataniel nie,sit sommer die radio af en skakel oor na 90.6 vir die tyd..sorry!