Oh my goodness this is my mother in this movie acting beside Al Debbo ❤ I have been searching for a copy for many years !!
@keenancockrell5129 Жыл бұрын
Awesome that it's been found aunty M!!!!!
@mich_337 Жыл бұрын
@@keenancockrell5129 ❤️🧡🧡
@tillie9530 Жыл бұрын
So glad you were able to find it! ❤•´ `•.❤
@JoyceCarelse3 ай бұрын
Dit was nou goed geweees dankie
@JoyceCarelse9 ай бұрын
Jy het my naweek gemk met Al die movies het ook baie geleer
@andrekorkie3460 Жыл бұрын
Ek is op soek na die fliek Die Wonderwereld van Kammie Kamfer. Kan dit dalk hier beskikbaar gestel word?
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
Hi, ek het vir 3 dekades by die Pretoria Filmargief gewerk. Daardie rolprent is nooit op 'n digitale basis oogedra nie en was nooit op VHS of DVD beskikbaar nie. Die rede is dat daar twee van die rolprent se meester rolle weg is, een van die sogenaamde 'lost' rolprente soos David Millin se Banana Beach. Daar is ook nie 'n volledige afdruk wat 'n mens kan kyk nie.
@tillie9530 Жыл бұрын
@@TrevorMoses312 Baie dankie vir die inligting oor die fliek, Trevor... waardeer jou!
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
@@tillie9530 😊😊🐢
@elizethompson86276 ай бұрын
@@TrevorMoses312en die film My vriend Ben?
@TrevorMoses3124 ай бұрын
Daar is nie so 'n Afrikaanse rolprent titel nie: miskien' n TV rolprent? 🤔
@dienar3717 Жыл бұрын
Interessant!
@grietapampoen1351 Жыл бұрын
Hierdie fliek het ek die eerste keer in Tweeling se skoolsaal gesien saam met my ouma en oom. Ek was seker in graad 4😂
@kaydibb5743 Жыл бұрын
😢
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
My werksmentor David Millin ASC (die maker van Majuba en Die Banneling) se eerste vollengte rolprent.