DOODskoot in enige huwelik - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

  Рет қаралды 10,473

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Ek wil graag die deel met jou, kry baie navrae vir huwelike - kry jou koffie en geniet dit saam jou familie #koffietyd ☕️
#frikweideman #afrikaanpastoor
Meer videos: • DOODskoot in enige huw...
Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernacle.com
Besoek ons aanlyn winkel (Downloads) : www.menorahtabernacle.com/downloads
Volg ons op Facebook: MenorahTabernacle
Volg ons op Instagram : menorah_tabernacle

Пікірлер: 25
@melekmatan1408
@melekmatan1408 Ай бұрын
Puik boodskap en ek is 100% skuldig hieraan. Dankie ABA vir U boodskapper.
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 6 ай бұрын
Stem saam om te luister is veral in die huwelik, baie belangrik👍🙌
@michaelpretorius1923
@michaelpretorius1923 7 ай бұрын
Baie dankie Pastoor
@nicolearendse1475
@nicolearendse1475 Жыл бұрын
Dis nou powerful DANKIE Frik, amen.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie,Pastoor soos altyd n goeie boofskap.
@kooseloff7198
@kooseloff7198 3 жыл бұрын
Past Frik. Baie baie dankie. Ek weet ek staan skuldig daarin. En baie kere sê ek vir myself dat geloof en geduld amper dieselfde is. Geduld om te luister. Weereens dankie vir die boodskap en om net weer ons ore en oë oop te maak en ons monde stil te hou. Geseend is jy en jou familie.
@lindaoberholzer6864
@lindaoberholzer6864 8 ай бұрын
Voorwaar 'n voorreg en seen om hierdie boodskap te moes hoor. Baie dankie Pastoor, baie seen vir u en u geliefde vrou Amelia.
@rudolfthegardener6105
@rudolfthegardener6105 Жыл бұрын
Dankie Frik. Ek was n swak luisteraar vir lank todat ek begin luister het, nou het ek n Godsvresende vrou
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Dankie pastoor Frik.Halleluja.
@ElsaKupfer
@ElsaKupfer 7 ай бұрын
Baie waar wat jy Se frik
@sybelmoses5197
@sybelmoses5197 Жыл бұрын
SHALOM...EN NET SO IS DIT MET ONS VERHOUDING MET YAHWEH ONS ELOÏM...AS DAAR GEEN KOMUNIKASIE (GEBED) TUSSEN ONS IS NIE, DAN KAN YAHWEH ONS ELOÏM NIKS VIR ONS DOEN NIE
@alidavaneeden6333
@alidavaneeden6333 3 жыл бұрын
Dankie pastoor jy preek wonderlik en dis sal n goeie ding wees om die 10 gebooie op te stel en te plaas waardeer u toeweiding geweldig dalk ook GOD se Wette mens verstaan maar nie altyd so mooi nie ek luister graag na u video's uitsteekend Dankie daarvoor
@pricilladewet4904
@pricilladewet4904 3 жыл бұрын
Thank you Pst for this word of wisdom how faithful is Abba He always hear's our inner questions and comes to our rescue in time!🙌🕊
@marinadelange4276
@marinadelange4276 3 жыл бұрын
What a wonderful lesson pastor.
@louisanel7878
@louisanel7878 3 жыл бұрын
Goeie more pastoor Frik.Baie dankie vir die woord.Pastoor moet die boom en bokant u kop afneem en op whatsapp groep sit.Pastoor maak my nou nuuskurig oor die boom.Ek is n natuur mens.God seen u.
@taniamarais6186
@taniamarais6186 3 жыл бұрын
Dankie pastoor...
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 3 жыл бұрын
Shalom Pastoor.
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
So waar, dankie🙏
@toekiels5212
@toekiels5212 3 жыл бұрын
Hallelujah. Salom
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 3 жыл бұрын
Sien, hoor en tot aksie oorgaan of toepas.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 3 жыл бұрын
Die ellende tree in wanneer een party nie die ander party 'n kans gee om klaar te praat nie met ander woorde jy word in die rede geval.
@MonaLamprecht
@MonaLamprecht Жыл бұрын
Past. Frik wat moet ek doen. My man het so sleg en leuns van my versprei onder sy familie dinge wat ek met hom gepraat hwt het hy vir sy suster vertel wat ek gese het met die skinder het daar al 3 lelike bakleiery begin het waar ek so sleg gese is en hulle weet ek het nie n ander blyplek nie ek moet elke keer hoor hoe siek is ek in my kop my familie kom nie meer na my toe nie ek het nie meer vriendinne nie hy het almal sleg gese sy suster meng in ons huwelik in ek weet nie meer wat reg of verkeerd is nie ek is so moeg
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel Жыл бұрын
Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik Weideman op 083 459 5158 Menorah Sosiale Media Dep
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 3 жыл бұрын
Moenie jou eie gevolgtrekkings maak nie.
@vanessapienaar4971
@vanessapienaar4971 2 жыл бұрын
Dankie Past 🙌
Jou droom raak 'n risiko - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
17:55
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 4,9 М.
Гениальное изобретение из обычного стаканчика!
00:31
Лютая физика | Олимпиадная физика
Рет қаралды 4,8 МЛН
Enceinte et en Bazard: Les Chroniques du Nettoyage ! 🚽✨
00:21
Two More French
Рет қаралды 42 МЛН
Леон киллер и Оля Полякова 😹
00:42
Канал Смеха
Рет қаралды 4,7 МЛН
Wat my lewe verander het - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
17:32
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 6 М.
Sal jy vir my 'n tabernakel bou?
31:04
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Ontsmet jou Gees - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
33:20
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 16 М.
Bybelskool | Psalm 1 [16 April 2021]
27:40
eKerk
Рет қаралды 11 М.
Wat is fout met my lewe? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
14:19
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 7 М.
Gevaarlikste Vyand in die laaste dae. | Frik Weideman | Menorah Tabernakel.
52:18
Seks buite die huwelik | Jaco Goosen
16:49
sofTUBE
Рет қаралды 2,1 М.
Гениальное изобретение из обычного стаканчика!
00:31
Лютая физика | Олимпиадная физика
Рет қаралды 4,8 МЛН