Amen... Mag YHWH almal versterk om weer te sien wat hierdie nuwe tydvak inlui
@christinepretorius96523 жыл бұрын
HalleluYAH!!!Baie dankie Pastoor Frik vir die boodskap. Mag die Here julle ryklik seën🛐🛐
@gerhardvisser33213 жыл бұрын
Dankie Pastoor Frik vir n great boodskap. So dankbaar vir die voorreg om jou en jou gemeente te volg op media hier van die Suidkus van KZN...ons dien, eer en aanbid die enigste Skepper Lewende God Amen
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
If God is first in my live, everything else falls into place.
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Romeine 16:20 En die God van vrede sal die Satan spoedig onder julle voete verbrysel. Die genade van onse HERE Jesus Christus sy met julle! Amen.
@riamoggee2193 жыл бұрын
Hallelujah AMEN
@gerritdutoit48333 жыл бұрын
Ek dink mens(ek) moet BAIE seker maak dat ek binne God se plan, my planne maak en sodoende nie optree buite Sy wil, doel en bestemming nie. Soms klink iets reg maar is buite God se plan(vir my lewe). As ons sekerheid omtrent dit(God se goedkeuring) ontvang het... kyk ons net op en vorentoe en voer binne God se "reëls" die plan uit. HalleluYah!!!
@etiennebotha84543 жыл бұрын
Amein! Prys U Heilige Naam, YAHUAH ELOHIM van hemel en aarde vir U Woord van Lewe, gespreek en kragtig, vol energie en skerper as n tweesnydende swaard wat oor die kontinente lewendig is. Bekragtig ons deur U 7 Geeste van God, om U ekonomie en dispensasie uit leef, in YAHUSHUA se Kosbare Naam!
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Shabbat Shalom.
@michaelcrous46753 жыл бұрын
Baie baie dankie vir die boodskap Frik. God seën jou en jou familie. Shalom.
Baie baie dankie. Ek waardeer U Pastoor. N persoon wat lig bring in hierdie donker wereld. Msg die Here I seen
@edwarddippenaar91033 жыл бұрын
My Gees Roep Uit Hallelujah Geseënde dag in Jesus Liefde vir almal
@kooseloff71983 жыл бұрын
Frik. Baie dankie vir die kragtige boodskap. Jy het so direk met my gepraat en wat jy sê is so waar en ek ervaar dit in my lewe. Ek was bang vol vrees en besluitloos. Deur alles in die hande van Skepper Lewende God te laat. En dit is nou dat Skepper God die situasies begin draai na n grooter visie toe. Ek gee Hom al die eer en lof en aanbidding. Dankie vir jou voltydse standvastigheid in Sy woord. Net so kosbaar soos jou boodskap LETSELS. Seën van God oor jou en jou familie
@sandraphilander65528 ай бұрын
Amen
@toekiels52123 жыл бұрын
Hallelujah. Salom
@irenebronkhorst74473 жыл бұрын
More Pastoor, baie dankie vir hierdie boodskap vandag. Groot seën vir u. Groete Heidelberg
@susanswartz57473 жыл бұрын
Dankie Pastoor Frik ... koffietyd is altyd baie GESEEND ..mag ABBA julle ryklik SEEN
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Kyk voor jou en God sal agter jou kyk.
@marie22093 жыл бұрын
Being heavenly minded gives you the patience to continue working for the Lord when things get tough. It's the best cure I know for discouragement or spiritual fatigue. That's why Paul says to set your mind "on the things above, not on the things that are on earth" (Col. 3:2). If your mind is set on heaven, you can endure whatever happens here.
@edmundwessels20723 жыл бұрын
Dis die eerste gedagte wat by my opgekom het, soek die dinge daarbo en jou wil is nie my wil, my wee is hoer as jou wee. Ek het n flies gekyk van n jong vrou wat kinders afgerug het om landloop te doen. Sy het die kinders tydbeperkings gegee en nie hulle gedruk nie. Baie kinders het toe opgegee want hulle het gedink sy maak hulle swak en op die ou einde het hulle gewen met n swakker span. Mens moet leer om jou emosies te beheer, om terug te staan en hergroepeer.
@adelesnyders16083 жыл бұрын
Baie baie dankie vir vansag se Woord,dis wat ek nodig gehad het Pastoor.Amazing!!Dankie🙏🙏
@alethalbich37753 жыл бұрын
Altyd so relevant Dankie
@loeliechanner57713 жыл бұрын
Goeie more Frik, dankie vir die Kosbare Woord, ek kan net al die Eer aan die Here Gee, ek het nie n Gees van vreesagtigheid nie, ek weet wie my God is, ek het n moelike lewe, swaard wat oor my kop hang, niere, maar dit sal my nooit onder kry nie, dink nie daaraan in die dag nie, nag en dag is daar koortjies in my kop, ek eet al vir 2 weke melkkos, daar is nie geld vir behoorlike kos nie, maar ek kyk nie teen my omstandighede vas nie, ek kyk op, God is my Provider, al eet ek melkkos, daar is mensies wat nie eers kos het nie, en dit is hartseer, ek is 73j kan nie gaan werk nie, te oud, maar ek weet verseker, MY GOD SIT OP DIE TROON EN HY REGEER, en daaraan hou ek vas, het my oudste dogter weens kanker aan die dood afgestaan, maar elke dag, het ek n rede om aan te gaan, Jesus Leef, Hy het opgestaan, sonder Jesus sou ek niks gewees het nie, Jesus dra my elke dag ongeag omstandighede, DIE HERE SEEN U EN U GESIN SHALOM.
@ritadewet50732 жыл бұрын
More Past Frik Wanneer ons eerste in ons dag Abba Vader toelaat om ons reistas te pak vir die dag se uitdagings...Sy droom vir ons....is Hy agter die stuurwiel en kan ons die "journey" geniet... Hy begeer dat ons Sy droom vir ons lewe hier en nou sal leef!! Geseend is elkeen wie Abba Vader soek EERSTE van ons dag!!
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Romeine 12:11 Wees nie traag in die ywer nie ; wees vurig van gees ; dien die HERE .
@7delami2 жыл бұрын
Wonderlike, positiewe boodskap!!!! Dankie
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
1 Korinthiërs 7:23 Julle is duur gekoop ; moenie slawe van mense word nie.