Dr Chris Barnard a man to remember in our history in South Africa Thanks to Sandra Prinsloo beautiful Sandra
@seankelly8192 жыл бұрын
A very unique man ,genuine and humble . Wish there was more like him.
@fransrabie66099 ай бұрын
Dit was lekker om hierdie video te gekyk het. Baie leersaam. Ek het nou nog Christiaan Barnard se boek "Die menslike masjien". Ons kan net trots wees op sulke mense. Dankie Sandra, jy is 'n wonderlike en pragtige mens.
@GavinTremble3 жыл бұрын
Hierdie onderhoud het my teruggevoer na n tyd toe mense nog eerlik was. Dr Barnard bly n voorbeeld van Suid Afrikaanse talent en baanbrekers. Hy bly nog een van ons simbole van kwaliteit en trots...
@henry-nr5np Жыл бұрын
Hy was gewild by vroumense ekk dink hy en Sophia Loren ht iets aangehad,,,
@henry-nr5np Жыл бұрын
Pragtige Kaap❤
@henry-nr5np Жыл бұрын
Daar sal nie weer so mens wees nie nou is ons land opgeneukk deur mmmmmmm
@AbrieBurger-v3n11 ай бұрын
0:44
@cherylmoss43508 ай бұрын
Absoluut
@supercat3805 жыл бұрын
Professor Christian Barnard was one of the greatest scientists in history! Apart from his wonderful personality, he was a man of dignity an integrity and a proud symbol of South Africa. we shall always love and remember this special man!
@swissnorvanzyl37344 жыл бұрын
Do you mean Christiaan Barnard not Christian Barnard.
@supercat3804 жыл бұрын
@@swissnorvanzyl3734 thanks for the correction. My reference was about the famous heart surgeon Dr Chris Barnard of South Africa
@revolutionnow52273 жыл бұрын
A South African hero . He should be honoured
@emmerentiagroenewald369411 ай бұрын
Dankie hiervoor! Het 'n ongelooflike bewondering en waardering gehad vir hom!❤❤❤
@alexandervanwyk34454 жыл бұрын
Wat n eerlike opregte man. Sandra se onderhoud was meesterlik en elegant. Ek salueer u nagedagtenis Professor Barnard!
@lindachonghing24845 ай бұрын
He admitted his mistakes as far his life was concerned. It takes a big man, to admit his mistakes and faults. May his dear soul rest in peace 🙏❤
@DT-ez3ll4 жыл бұрын
Sandra jy bly een van my gunsteling vroue, pragtig en beskeie en talentvol.
@tanyamalan62344 жыл бұрын
This was a lovely open candid interview - Seeing the honest human being behind the famous title - his legacy lives on!
@bryanjaon25503 жыл бұрын
Hello how are you doing hope you're safe over there???
@marthabooth408510 ай бұрын
So eerlike, nederige man...ons Dr Chris Barnard.❤
@carterpaul26883 жыл бұрын
‘N baie belangrike persoonlikheid. Dankie vir alles Prof!
@marthiemostert67414 жыл бұрын
Sandra baie dankie vir die pragtige, professionele en eerlike onderhoud met ons Dr Barnard. Jy het dit meesterlik gedaan!
@MarindaMeder-gw2qk Жыл бұрын
I can watch this interview every day. Sandra's interviewing skills are impeccable. Then the man being interviewed - so impressive and not at all close to the womanizer he was made out to be at times. He has such charisma! I wish I could have met him. Louwtjie, Barbara and Karen you were blessed with such a husband.
@desireuys27944 жыл бұрын
Prof Barnard is van die eerlikste mense wat ek nog sien praat het.
@jacqueslza3 жыл бұрын
What an amazing interview.
@adoonsmeyer32543 жыл бұрын
Baie oop en eerlik dankie Dr Chris Barnard R.I.P
@coverttwenty4 жыл бұрын
Baie mooi onderhoud. My Tannie het as kind langs Chris Barnard gebly in Beaufort Wes en my baie vertel hoe arm hulle was daai tyd. Rus in vrede Prof. Respek.
@elsarademan0009 ай бұрын
Ja Prof Chris Barnard ek saluut U🙏👆🖐️
@marietjieluyt76194 жыл бұрын
Dr Barnard se lieflike Afrikaans val op.
@fiddlestix64683 жыл бұрын
Daai museum is fantasties!
@sandrapattison22053 жыл бұрын
Amazing man he was
@captainalie92645 жыл бұрын
Barnard!R.I.P Ek is besig om vir geskiedenis eksamen te leer en my gunsteling gedeelte is Dr.Barnard
@eugeniopaganella41108 жыл бұрын
Fantastico!!!!!...questo video mi fa rivivere le mie esperienze a Cape Town...bellissimo il momento in cui lei scende dal pulmino e come se nulla fosse.......bussa a casa del prof Chris Barnard!!!...e lui viene ad aprire come un comune mortale. Credo che personaggi cosi non ci saranno mai più, non tanto per quello che hanno fatto ma per le loro qualità, per il loro coraggio e la loro umanità. Avrei "pagato oro" per esserci anche io con lei Sandra Prinsloo, e dopo aver visto questo video mi viene quasi voglia di tornare a Cape Town!!!
@robertamagnantetrecco3771 Жыл бұрын
Buonasera Mi scuso per il disturbo. Ho letto il suo commento, l'unico in italiano e mi chiedevo se fosse possibile, secondo lei, visto che è stato a Città del Capo, avere la traduzione in italiano. Grazie
@giorgiomolinari973 Жыл бұрын
@@robertamagnantetrecco3771 Buonasera a lei, sto usando un altro account per "motivi tecnici " ma sono Eugenio paganella, quello che ha fatto il commento sopra. Guardi sinceramente per la traduzione ho dei dubbi se si riesca ad avere, comunque se le fa piacere le potrei narrare le mie esperienze a Cape Town tra il 2009 e il 2014, e raccontarle quello che so sul dottor Barnard. Per il momento posso solo dirle che per me è la mia famiglia Cape Town aveva e ha una attrazione magica
@elsarademan0009 ай бұрын
Asome❤
@kathymckimm18195 жыл бұрын
THE KING OF HEARTS AND HIS GOOD AVISE ON A HEALTY HEART
@bryanjaon25503 жыл бұрын
Hello how are you doing hope you're safe over there???
@rholdagosain56493 жыл бұрын
Baie pragtige onderhoud: so lekker om na goeie Afrikaans te luister. Net 'n jammerte dat die storie random Copelia nie oorgepraat was nie.
@henry-nr5np Жыл бұрын
Sandra is pragtig ekkt a prent van haar gesien 1975 Dooie duikers deel nie wow ❤❤❤
@jj56x7.5mm3 жыл бұрын
Ons het hom nooit wardeer was wonderlike mens en baie slim
@jaspervanderwesthuizen97152 жыл бұрын
Groot gees !
@esthergreenwood40198 ай бұрын
My broer was in 1971 ,geopereer deur sy broer Marius, hulle moes die hart kleppe vervang agv wSt Vitesdance., hulle het in 24 uur agter gekom hulle het n slagaar bo op die hart nie behoorlik gelas nie. Hulle moes weer opereer en die My broer is diesefde jaar dood as gevolg van bloed klonte..
@henry-nr5np Жыл бұрын
Hy moet Hall of Fame wees ntt hy was famous
@claravanrooyen41319 ай бұрын
Dankie. Met Al die navorsing oor Covid kan n mens weer bewus raak van die " basics van gesondheid en gesond eet" in die video
@giorgiomolinari9734 ай бұрын
Io sarei stato curioso, se Barnard fosse stato vivo al tempo del covid, di vedere come avrebbe affrontato la situazione che si è creata. Quale sarebbe stato il suo atteggiamento verso i "virostar" come abbiamo in Italia.... quale sarebbe stato il suo atteggiamento verso il vaccino!!!!!
@anetsmith23016 күн бұрын
Baie interessant🙏👍 mens vergeet en weet nie ander mense se harte en boeke nie😢
@robertamagnantetrecco3771 Жыл бұрын
Sarebbe possibile avere la traduzione dell'intervista almeno in inglese? Grazie
@evah7873 жыл бұрын
Could somebody advise, when was this interview? Thank you.
@jeandremarais3367 жыл бұрын
Ek is so trots om te kan se ek het ook in Beaufort Wes gebore en het daar grootgeword Prof Chris Barnard sal altyd onthou word en is iemand waarna ek opkyk.
@francoiscrewe40488 жыл бұрын
Is die onderhoud met Dr Vosloo beskikbaar?
@madabasson58374 жыл бұрын
Hy het Suid Afrika se naam op die wereldkoerante se voorblaaie gesit
@Nick-k3i1lАй бұрын
Prof. Chris was werklik n absolute hero.
@twaksak692 ай бұрын
Wow ek het nou die onderhoud baie geniet .❤ My ok geinspireer. Voel Sommer beter Sy lag is is aansteeklik. Rus in Vrede Prof Chris Barnard
@anzelleduplessis1718Ай бұрын
Dankie Sandra ons is almal net mens. Hy was ongelooflike sjirurg Maar uit integriteit bly stil oor dit wat 2 kamte vd muntstuk het. Dus geen waardering vir sy denial insake sy huwelik en ander daarna . Ook Barbara Chris het verskeie verhoudings gehad en vlg s Barbara het syh jom self in hulle huis betrap . hy het rond geloop ..Ego. Dan bly mens eetder stil so om denial te speel. ,hy weet goed ,moenie dan onskuld pleit nie Bly net stil. Dankie Dandra Love and Light to you
@marynvanwyk764 жыл бұрын
Ten minste was hy eerlik.
@johnpretorius72663 жыл бұрын
rooiwyn en 'n ...wortel? LOL. Sandra jy's pragtig
@jaspervanderwesthuizen97152 жыл бұрын
Groot gees
@WilliamEngelbrecht-p7x22 сағат бұрын
Ja sy's lustig, lekker stout
@anetsmith23016 күн бұрын
So waar né. Ons weet baie goed daarvan. Die mense is nou nog in beheer wat nie opgelei is nie😢
@ceceliagrgin83249 ай бұрын
His teeth??!!!
@kina71289 ай бұрын
Terrible 😂😂😂
@mosesmanaka810911 ай бұрын
Ek admire Chris hoe eerlik hy is om te herken hy was verkeerd. Jesus said to him, “Today salvation has come to this house, because this man, too, is a son of Abraham. Luke 19: 9
@kobushauman33102 ай бұрын
Ek hoop dat hy na die Here Jesus Christus Wie is God en Sy Heilige Gees gedraai het 🙌🏿✝️🧎🏽
@jumbomobile88063 жыл бұрын
"checks and balances" se die adder van n De Klerk
@jimmiecooper323010 ай бұрын
Baie mooi onderhoud deur Sandra.Altwee is twee legendes verseker !!👌
@johanconradie21208 ай бұрын
luister mooi sy eie woorde ,ek het nie eens n kiekie geneem of n rolprent...DIT SE ALLES: GEEN BEWYS!!!