Hannes van Wyk kuier aan huis by volksliefling Hans Strydom.
Пікірлер: 56
@shawngower6812Ай бұрын
Kwela!!! I am loving the pure, beautiful Afrikaans, sjoe. Absolutely wonderfully done. Julle is puik, dankie!!
@elsiesnyman16343 жыл бұрын
Die mooiste man van jongs tot vandag.my hartklop gewees al die jare
@jacobusvdmerwe9103 жыл бұрын
Hans jy bly ons heel beste akteur ooit. Lank lewe die koning. God seen jou my vriend!
@corenevandermerwe10683 жыл бұрын
Ai Hannes, jy hou sulke interessante onderhoude. Baie dankie vir al jou moeite met elke uitsending!!
@irenejansen18154 жыл бұрын
Die Mooiste Mooiste man in die Hele wereld
@leonloots63952 жыл бұрын
Oom Hannes.Jy is n kampien. Ek is 66 jaar oud en onthou jou films. Ek onthou en kyk nog jou films. My oom jy bly n ster. GOD SEENINGE.
@alettajohannavanwyk53886 ай бұрын
Hannes jy is fantasties!!!❤
@francibotha83233 жыл бұрын
Jy is die mooiste aantreklike At Koster dis ons Hans Strydom
@danielfoley9462 жыл бұрын
Oom Hans jy het my jong dae lekker vermaak. Ek het sopas "Moet my nie vergeet" gekyk en dit was so lekker. 20 Oktober 2021. Dankie
@jessicamakosso58353 жыл бұрын
Hy is darem n aantreklike man en dai stem te manlik , uit France uit like ons hom😙
@PeriwinklePotter6 ай бұрын
Hans Strydom en sy stem bly nog die sexieste in Suid-Afrika vir my.❤❤❤
@beavanamerom56723 жыл бұрын
Lekker om At Koster as Hans Strydom te leer ken.. Ek geniet jou op die plaas met die Jackie so gemaklik op joù skoot geranskiķ. Dankie vir die geleentheid.
@paulmardon92683 жыл бұрын
Hans, jy was altyd nog my held!
@leonoreferreira19393 жыл бұрын
Hans jy is n great ou! Ons skool meisies in die 70's was CRAZY vir jou!!!! NOU nog!!!! So ongelooflik sexy......😉
@harmtimmerman93093 жыл бұрын
Lyk baie na Tom Seleck
@lesliedeneault46333 жыл бұрын
Oh so true, as well he reminds me of a country singer.
@amelia255615 күн бұрын
Hy het langs ons gebly in Andeon. Mense het voor ons eiendom gestop en gevra is dit waar Hans bly. Hy het later getrek maar ek onthou die stil mooi ou wat langs ons gebly het.
@madeleineengelbrecht32634 жыл бұрын
Love Hans Strydom en natuurlik Hannes ook...!
@bernadettelebereki87093 жыл бұрын
N dag gaan nie verby nie vir binne landers. Ja gebore mooi en bly mooi 🇳🇦👌en steng 😀😀😀
@suzettesmit50313 жыл бұрын
Kyk Hans Strydom maak my kniee lam al vir jare
@lilanwagener3 жыл бұрын
God bless you
@grietacoetzee58043 жыл бұрын
Wow laat my dink. Dankie ons klou aan besittings wat n remskoen word.
@truth-Hurts3753 жыл бұрын
😄😄😄
@kitty-rp7bg3 жыл бұрын
Thank you...😁😁
@charlenenaude7974 жыл бұрын
Gods must be crazy!binnelanders!!! Dankie. thank you.
@annetteelliott14944 жыл бұрын
Hy was my "drean lover" in my jong jare........
@backylemon5426 ай бұрын
Hy is n goeie after ❤
@hanafri83 жыл бұрын
So ñ aantreklike man!
@eugenievanzyl Жыл бұрын
Baie dankie!!!! En nòg 'n hartebreker, Nic de Jager, ons musiekkenner, asb?!
@lesliedeneault46333 жыл бұрын
I had a secret crush on him and Naas Botha.
@helenajordaan87333 жыл бұрын
At jy speel jou sepie baie goed. Laat my so baie aan my man dink. Geniet dit. Tyd is kosbaar.
@irenejansen18153 жыл бұрын
Hartklop
@truth-Hurts3753 жыл бұрын
Genaade !!! Is die man al 105 jaar oud ???
@hanafri83 жыл бұрын
Dan dink baie mense ons is met die goue lepel in die mond gebore!
@lesliedeneault46333 жыл бұрын
So true, I always remind people that without the very, very hardworking farmers as well as the rest of the former Europeans, South Africa would still be a bush. Stay safe all you hardworking, decent South Africans .
@boetiehotwire7513 жыл бұрын
👌👌👌
@n844011 ай бұрын
Hy bly in ons dorp sien hom soms
@premierhoner614 Жыл бұрын
Wat n gentlemen. Klas Kan jy nie koop op n winkel rak nie....
@bernadettelebereki87093 жыл бұрын
❤️🇳🇦🇳🇦💯
@user-qz5gi4uh6x3 жыл бұрын
Ja, dit is so. Die bagasie moet al minder raak, maar dis nie so maklik nie.
@veronicaduplessis49433 жыл бұрын
Was darem n sexy filmster...ek altyd sy snor en swart hare bekyk...hehe
@pietervanbreda43603 жыл бұрын
Suid Afrikaanse Tom Selleck
@kariensmit57982 ай бұрын
Diep mens.
@annelenekhune87543 жыл бұрын
Ek was smoor verlief op Hans. Selfs vandag is ek ook nou al my 60 en vind hom baie intetesant. Hou van slim mense....🤭
@truth-Hurts3753 жыл бұрын
Dans jy seker baie dom...hoe weet jy hys slim???
@annelenekhune87543 жыл бұрын
@@truth-Hurts375 Hj John, Moenie mense dom noem as jy nog nooit die persoon gesen of gehoor praat het , dan kan jy jou afleidings. Shalom ✋
@ronnieurquhart213 жыл бұрын
😃
@tersiaraath79912 күн бұрын
Ag nee wat, hy was regtig nie vir my iets om oor histeries te word nie.
@madeleinpieterse83172 жыл бұрын
kkkkkĺlkl
@UldridgeJanuarie-cf6qd25 күн бұрын
Kkkkkkk kk k
@elizejansevanrensburg66883 жыл бұрын
Ek hoor hy is maar n mislukke mens in regte lewe🙈
@maggieduplessis82713 жыл бұрын
Oppas vir... ek hoor ...
@susarakitching10063 жыл бұрын
Ek hou regtig baie van misluke mense hulle het self respek en is reguit lieg nie en is nie agterbaks nie en sal nou voor jou staan jou in die oe kyk in n mens in jou rug steek terwyl hulle jou in die oe kyk so Misluk is beter as agterbaks en geen self respek