Рет қаралды 1,272
Kersvreugde in die Noord-Kaap! Senwes, tesame met KLK Landbou Beperk, John Deere Financial en Rotary Club Klerksdorp District 9370, het losmaatmielies aan produsente in Kenhardt geskenk. Hiermee ʼn kykie na dié uitreik-aksie. #SenwesEquipment #SenwesGrainlink #AVCFoodUmbrella