No video

Dudley Mans Lockdown Liedjies 16 Aug 2020

  Рет қаралды 30,362

Dudley Mans

Dudley Mans

Күн бұрын

Ons kuier lekker saam om n paar liedtjies. Some old, some not so old and some new songs.

Пікірлер: 55
@hesterbreed8013
@hesterbreed8013 2 ай бұрын
Dankie Dudley ek het wakker geword met jou liedjies dis so lekker maak my vol met U liefde glory
@alettadelange9195
@alettadelange9195 10 ай бұрын
Dis so pragtige. Kan ons nie asb elke week n opname kry nie. Dis so opbouend. Amen
@irenechadinha978
@irenechadinha978 2 жыл бұрын
Dudley jy sing so pragtig en werklik lief vir Jesus. Mag ons Pappa Jesus jou styf toevou in die palm van Sy Hand😇
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 Жыл бұрын
Beautiful SONG 🙌🙌🙌🙌 I LOVE THIS video's. Hang ON JESUS CHRISTUS 🙌🙌🙌🙌🙏🙏🙏🙏
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Soos 'n hert in dorre streke, smag my siel na U, o God, dankie onse Here Jesus dat U ons Redder en Verlosser is, dankie, o Gees van Waarheid, Heilige Gees, ons Trooster en Helper, dankie dat U ons leer en ons lei, dat ons in Gees en Waarheid kan aanbid.
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 Жыл бұрын
GLORY GLORY TO God BLESS 🙌👏👏🙏🙌👏🙏🙌👏🙏🙏🙏
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Dankie Here Jesus, dat U vir ons 'n ewige bloed verbond ingestel het, dankie dat U ons Lam is wat geslag is op Gólgota.
@jackiesteenkamp6074
@jackiesteenkamp6074 2 жыл бұрын
Jackie Steenkamp 5 Nov. 21 .... Dankie Dudley dit is n Fees om deel te wees dit versterk n mens keer op keer.. Mag jul Gebless word om so te kan hou....
@deonvanrhyn934
@deonvanrhyn934 4 жыл бұрын
Dankie Dudley vir hierdie geestelike voedsel in sang. Lofprysing en aanbidding aan Jesus, want deur hom en hom alleen is daar vir ons hoop en verwagting in n baie "chalenging" en waanhoopige lewe. Mag hierdie liedjies tot mense spreek wat behoefte het, mense wat soek na dit wat net Jesus kan gee, vrede, verlossing van sonde en hoop in n verlore wereld. Jou vriend Deon.
@magdadutoit9528
@magdadutoit9528 3 жыл бұрын
Dis n blessing om na jou te luister....n jaar later en die blessings word net meer en meer.
@JulyWestraadt
@JulyWestraadt 3 ай бұрын
Ek hou van die daie mooi dankie
@hannetjie4817
@hannetjie4817 3 жыл бұрын
Jongman...jy het die talent ontvang met 'n doel om jongmense se harte te bereik.Hou net kop...en bly nederig👐👐
@allettakoekemoer2526
@allettakoekemoer2526 3 жыл бұрын
Dankie vi di pragtige liedjies wat jy met ons deel. Mag Onse Vader jou ryklik seen..Amen..
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Abba Vader vandag bid ek vir kruiskyk, mag Vader se seën vandag manifisteer dat mense kruis en dwars oor die wêreld na hulle sal kyk, en dat daar baie tot inkeer sal kom, baie wat honger en dors na heiligheid gevoed en gedors sal word, in Jesus , Naam vra ons dit, en ons sê byvoorbaat dankie, Abba Vader.
@hannesviljoen641
@hannesviljoen641 3 жыл бұрын
Dankie dit was awesome. Dankie vir die inspirasie wat jy vir my as gospel sanger is. Moet nooit ophou sing nie. Great things are coming your way. God sé rykste seën op jou bediening.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir jou bygevoeg word.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Vrede, genade gawe van God, wat alle verstand te bowe gaan.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
No harm, no harm, so that the Devil can do me no harm, i want to stay right under the blood, i want to trust in Jesus, Name.
@keithscharnick4339
@keithscharnick4339 3 жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtige liedtjies. Blessings
@doreengeldenhuys7363
@doreengeldenhuys7363 3 жыл бұрын
Dudley julle is so geseënd. Dankie vir al julle mooi musiek. Geniet elke liedjie.
@ambermartin7857
@ambermartin7857 2 жыл бұрын
Beautiful
@priscilladrake3775
@priscilladrake3775 4 жыл бұрын
Kan regtig nie wag nie! Ek luister jou liedjies gereeld en die wat jy en jou broer saam sing! 🤗
@sydneyjardin8397
@sydneyjardin8397 3 жыл бұрын
Blessings
@lawrencerichard8510
@lawrencerichard8510 4 жыл бұрын
Kan nie wag hy sing awesome..
@soniafourie9633
@soniafourie9633 4 жыл бұрын
Jy is n blessing en gaan aan met dit waarmee jy besig is.Here gebruik jou met jou ssmg bediening
@cortez3012
@cortez3012 4 жыл бұрын
Prys die Heer vir jou mooi talent, hy het jou gebles
@suebarnard3035
@suebarnard3035 2 жыл бұрын
I'm so blessed by the two of you.Ride out the storm is so awesome.God bless you 🙏
@eriekaluus7673
@eriekaluus7673 4 жыл бұрын
Dankie julle 2 is uitstaande! Sien uit na meer. 🙏🤗
@petrusrobberts1337
@petrusrobberts1337 Жыл бұрын
Amen
@elizemalan9632
@elizemalan9632 4 жыл бұрын
Baie dankie dudely geniet jou sang sing saam jou om die Here se naam groot te maak dankie wat jy in jou bedieng Here seën jou mildelik dankie waardeer jou op reg geniet kryk se bedienind Bid Ons Hemelse vader jul rylike sal seën in jul bediening baie dankie wat jul vir ons doen Prys die Here Amen
@geraldinethomas2824
@geraldinethomas2824 3 жыл бұрын
alte wonderlik! n neederige man sowaar. die here seen hom ryklik. moet nooit daardie dankbare hart teenoor god verloornie. mag daar nog vele jongmans opstaan en die evangelie verkondig
@lidavisser1742
@lidavisser1742 4 жыл бұрын
Awesome dankie Dudley
@magriethapulvenis530
@magriethapulvenis530 4 жыл бұрын
Dankie Dudley ek het dit nou so geniet. Mag die Here jou seen.
@nataschaheinlein2162
@nataschaheinlein2162 3 жыл бұрын
Jy en jou boetie het my so begeester. God seën julle!.
@magretvandermerwe8792
@magretvandermerwe8792 2 жыл бұрын
Dankie dit is awesome !!
@charlenestrydom4908
@charlenestrydom4908 4 жыл бұрын
Dankie vir die. Dit was so ‘n seëning, en presies wat ek nodig gehad het. Loof ons Here
@tinaesterhuizen8699
@tinaesterhuizen8699 3 жыл бұрын
Wow POWERFUL. Dankie pragtig
@bosch716
@bosch716 4 жыл бұрын
Dankie Dudley dat jy dit met ons deel
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Altyd na 'n groot storm, is daar ook 'n groot stilte.
@hesterbreed8013
@hesterbreed8013 2 ай бұрын
Clements is great jy is geseend om hom as jou broer te he en dis nie n grapple nie😂
@babyvanheerden8485
@babyvanheerden8485 2 жыл бұрын
Ek bly in Namibia...is n pensioenaris...dankie dat ek na jou musiek en boodskappe kan luister!!! Dis min, amper die enigste geestelike voedsel wat ek kan geniet!!🙌
@ronaldscholtz672
@ronaldscholtz672 4 жыл бұрын
Amen 🙏 Maak my vol met U Liefde Here❤️
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
My skat is die vrees van die HERE.
@alettadelange9195
@alettadelange9195 3 жыл бұрын
Baie mooi. Lief like musiek. Danki Here
@jacquesb1909
@jacquesb1909 4 жыл бұрын
Très beau merci Québec
@alettadelange9195
@alettadelange9195 3 жыл бұрын
Mag God jou bediening seen. Liefde
@viagratia8461
@viagratia8461 3 жыл бұрын
Baie dankie. Net 'n opmerking: Miskien net "liedjies" reg spel. Dit mag vir sommige mense 'n steen des aanstoots wees.
@hesterbreed8013
@hesterbreed8013 2 ай бұрын
Sit bankbesonderhede weer asb Warmbad
@soniafourie9633
@soniafourie9633 4 жыл бұрын
Sang
@mikester1963
@mikester1963 Жыл бұрын
ok lights flashing seriously...lol
@elainetaylor9935
@elainetaylor9935 4 жыл бұрын
Jou musiek is so opbouend
@eriekaluus7673
@eriekaluus7673 4 жыл бұрын
Báie dankie Dudley jy is Geseënd
@anitatait4668
@anitatait4668 2 жыл бұрын
Sterkte baie dankie vir jou myself op die sondag midday God seen julle
@anitatait4668
@anitatait4668 2 жыл бұрын
Amen
@viagratia8461
@viagratia8461 3 жыл бұрын
Baie dankie. Net 'n opmerking: Miskien net "liedjies" reg spel. Dit mag vir sommige mense 'n steen des aanstoots wees.
dudleyband L&A 11
24:33
Dudley Mans
Рет қаралды 14 М.
Clemens en Dudley Mans Pinksterfees
1:05:52
Kruiskyk
Рет қаралды 9 М.
Little brothers couldn't stay calm when they noticed a bin lorry #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 19 МЛН
If Barbie came to life! 💝
00:37
Meow-some! Reacts
Рет қаралды 70 МЛН
Bony Just Wants To Take A Shower #animation
00:10
GREEN MAX
Рет қаралды 7 МЛН
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 62 МЛН
BEST Auditions from America's Got Talent 2024 So Far!
1:39:12
Got Talent Global
Рет қаралды 9 МЛН
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
7:22
RianaNel
Рет қаралды 2,3 МЛН
Bekkie Mans 12 Mei 2024: Ons kan nie in hierdie tyd sonder Hom
51:52
Bekkie Mans Bediening
Рет қаралды 1,3 М.
dudleyband   L%A 15
20:12
Dudley Mans
Рет қаралды 11 М.
Genade Onbeskyflik Groot
4:34
Cathy Viljoen - Topic
Рет қаралды 14 М.
Sondag oggend ervaring saam met Clemens Mans 29 Oktober 2023
1:52:10
Pastoor se seun skei en trou weer
25:12
Die Getuienis
Рет қаралды 24 М.
DudleyBand L&A4
18:25
Dudley Mans
Рет қаралды 10 М.
Bekkie Mans: 21April 2024 Kind van God jy het meer as wat jy dink.
53:24
Bekkie Mans Bediening
Рет қаралды 293
Little brothers couldn't stay calm when they noticed a bin lorry #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 19 МЛН