Рет қаралды 32
Die eerste brug wat oor die Oranjerivier in Suid Afrika loop is die Majaphuthi brug in die Noord Oos-Vrystaat waar die Oranjerivier net uit Leshto kom as die Senqu rivier. Die rivier vorm hier die grens tussen die Vrystaat en die Oos-Kaap provinsies.